scriptura.co.za

Radio Scriptura

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: scriptura.co.za

Autor

scriptura.co.za

Kategorie

Religion

Web podcastu

scriptura.co.za

Nejnovější epizoda

26. kvě 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Die getuienis van 'n ex-charismaat: Verlossing van myself 08.12.2017

Hierdie is deel 3 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Wat is die groot verskil tussen die Charismatiese leer en die Gereformeerde leer, wat uiteindelik tot Jaco de Beer se bekering gelei het? In hierdie episode is daar ook 'n boodskap wat hy as ex-charismaat rig aan Charismatiese luisteraars

Die getuienis van 'n ex-charismaat: Visioene, Profesie & Tale 01.12.2017

Hierdie is deel 2 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Is visioene, profesieë en die tipe belewenisse in die Charismatiese Kerk eg, of is dit alles mense se verbeelding? Hoe ervaar mense hierdie "bonatuurlike" belewenisse? 

Die getuienis van 'n ex-charismaat: Soeke na God 24.11.2017

Hierdie is deel 1 van 3 in die reeks "Die getuienis van 'n ex-charismaat". Jaco de Beer vertel hoe hy in die Charismatiese Beweging beland het, wat hy daar beleef het (visioene, profesieë) en hoekom hy nie meer vandag in daardie kringe beweeg nie.

Mag ons met die Here onderhandel? 10.11.2017

Gelowiges is soms in moeilike situasies, wat maak dat ons dan soms met God wil onderhandel: "Here, as U...dan sal ek..." Maar wat sê die Bybel? Mag ons met die Here onderhandel?

Esra 3.Hoe kan ek dankbaar aanbid? 07.11.2017

Esra 3 wys o.a dankbare aanbidding is nie noodwendig net die teenwoordigheid van emosie nie. Dankbare aanbidding van die Here is gehoorsaamheid, lofprysing en blydskap oor Sy goedheid vandag!

Soli Deo Gloria 31.10.2017

Die vyf solae: SOLI DEO GLORIA Dit is die laaste episode in 'n kort Reformasie-reeks - alles gaan oor God se eer! In hierdie episode gesels ons oor wat dit beteken in ons lewens van elke dag

Solus Christus 30.10.2017

Die vyf solae: SOLUS CHRISTUS. Jan-Louis Lee verduidelik wat "Christus alleen" in die Skrif beteken

Sola Scriptura 29.10.2017

Die vyf solae: SOLA SCRIPTURA. Marnix Boersema verduidelik wat "die Skrif alleen" beteken

Sola Fide 28.10.2017

Die vyf solae: SOLA FIDE. Zak Scholtz verduidelik wat "geloof alleen" in die Skrif beteken

Sola Gratia 27.10.2017

Die vyf solae: SOLA GRATIA. Gerhard van Rhyn verduidelik wat "genade alleen" in die Skrif beteken

Halloween? 20.10.2017

Halloween - waar kom dit vandaan en mag ons as Christene dit vier? 

Lukas 24. Die Here vat ons na sy Woord toe sodat ons Hom kan sien 13.10.2017

Skrifoordenking uit Lukas 24 deur Gerhard van Rhyn - Die Here vat ons na sy Woord toe sodat ons Hom kan sien!

Gebed: wat, waarom, waaroor 06.10.2017

Wat is gebed? Hoekom moet ons bid? Waaroor moet ons bid?

Jeremia 19. God staan nie terug vir paaiboelies nie! 02.10.2017

Satan gebruik boelie-taktieke om mense van God se waarheid af te skrik

Johannes 20. Glo is sien! 26.09.2017

Sien is glo? Nee - glo is sien! Skrifoordenking uit Johannes 20

Moet ons iets of iemand salf? 25.09.2017

MOET EK IETS OF IEMAND SALF?  Wat en waarom was daar salwing in die Ou Testament?  Wie het Jesus gesalf, en deel christene in Sy  salwing?  Wanneer word ons met die Heilige Gees gesalf? Wat beteken salwing?  Trek salwing jou aandag van die ware evangelie af en plaas dit op jou eie geloofswerke (bygelowe)?  Wees gerus gelowige, want as jy gered is, hoef jy nooit weer vir enige rede gesalf te word n...

Hoe moet ek die Bybel lees? 22.09.2017

Deel 2 van 2. Praktiese toepassing: Hoe moet ek die Bybel lees?

Numeri 6. Die seën van die Here 11.09.2017

Numeri 6: 'n Oordenking oor die "seën van die Here".

Hoe moet ek die Bybel lees? 08.09.2017

Deel 1 van 2. Die beginsels van Bybellees

Evangelisasie op sosiale media 23.08.2017

Christene se deelname en teenwoordigheid op sosiale media.

Poslouchej podcast Radio Scriptura v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály