Simondium Familiekerk
Preek Opnames
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.simondiumfamiliekerk.co.za
Autor
Simondium Familiekerk
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
23. srp 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Erediens - 05 Junie 2022 (Pinkster - Deel 4) 05.06.2022 32:50
Tema: Saam eet aan tafel Prediker: DJ Muller In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.
Troosdiens - Louise Barnard 03.06.2022 15:49
Die diens was waargeneem deur Ds. Danie du Toit op Vrydag, 03 Junie 2022.
Erediens - 02 Junie 2022 (Pinkster - Deel 3) 01.06.2022 23:18
Tema: Om by mekaar te kom Prediker: ds. Nadia Muller In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.
Erediens - 30 Mei 2022 (Pinkster - Deel 2) 30.05.2022 25:42
Tema: Eensgesindheid Prediker: ds. Nadia Muller Die lied waarna verwys word: https://www.youtube.com/watch?v=BIHUYeFez00 In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.
Erediens - 29 Mei 2022 (Pinkster - Deel 1) 29.05.2022 42:34
Tema: Mededeelsaamheid Prediker: ds. Peet Bester (Franschhoek) In 2022 se Pinksterreeks fokus ons op die "ons-wees" van ons geestelike familie. Handelinge 2 vorm die basis vir ons besprekinge.
Hemelvaartdiens - 26 Mei 2022 26.05.2022 28:55
WENK: Moenie dink daar is fout as jy die lang stilte aan die begin van die opname hoor nie. Wag net......
Erediens - 22 Mei 2022 22.05.2022 53:01
Prediker: Fanie Kriel NB: Ons vra nederig om verskoning vir die krapgeluide en swak klank met tye in die opname.
Erediens - 15 Mei 2022 15.05.2022 24:41
Prediker: Nadia Muller Teks: Psalm 34
Erediens - 01 Mei 2022 01.05.2022 35:57
Prediker: Ds. Nico Viljoen Teks: Joh. 21
Erediens - 10 April 2022 (reDIVINE Opofferings) 10.04.2022 35:35
Aan die einde van die opname verwys DJ na 'n lied. Hier is die skakel na die lied. Luister dit asb. https://www.youtube.com/watch?v=HySIDOJNLIo
Erediens - 03 April 2022 (reDIVINE #aardse rykdom) 03.04.2022 34:18
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Erediens - 20 Maart 2022 (reDIVINE #belangrikheid) 20.03.2022 32:59
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Erediens - 13 Maart 2022 (reDIVINE #huwelik) 13.03.2022 38:56
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Erediens - 06 Maart 2022 (reDIVINE #omgee) 11.03.2022 38:13
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Erediens - 27 Februarie 2022 (reDIVINE #1) 27.02.2022 30:04
Vind hier opnames van ons mees onlangse preke.
Erediens - 20 Februarie 2022 20.02.2022 33:44
Prediker: DJ Muller Teks: Lukas 6
Erediens - 13 Februarie 2022 13.02.2022 20:43
Teks: Jer. 17 Prediker: Nadia Muller Aan die einde van hierdie opname verwys Nadia na 'n lied wat sy gaan speel. Vir kopiereg redes mag ons nie die lied insluit in die opname nie. Kyk asb. op Youtube na die lied: https://www.youtube.com/watch?v=UrsPPJUg42E
Erediens - 16 Januarie 2022 16.01.2022 42:13
Prediker: Nadia Muller Teks: Kol. 3 Tema: Raak prakties met Geloofsgroei
Erediens - 09 Januarie 2022 09.01.2022 33:14
Prediker: Nadia Muller Teks: Heb. 5-6, Kol. 3
Erediens - 19 Desember 2021 19.12.2021 31:19
Prediker: Tiaan Pretorius Teks: Jeremia 29
Erediens - 12 Desember 2021 12.12.2021 30:08
Prediker: Dawfré Theron
Erediens - 05 Desember 2021 05.12.2021 23:24
Advent: Waarom hoop, vrede, vreugde en liefde?
Erediens - 21 November 2021 21.11.2021 26:24
Hoekom Kerk ons nog (Deel 4/4)
Erediens - 14 November 2021 14.11.2021 20:52
Hoekom Kerk ons nog (Deel 3/4)
Erediens - 07 November 2021 07.11.2021 29:55
Hoekom Kerk ons nog (Deel 2/4)
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály