Radio Pulpit

Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Web podcastu

www.radiopulpit.co.za

Nejnovější epizoda

30. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Oorloë en gerugte van oorloë- is die derde wêreldoorlog op hande? 26.04.2024

Proff. Abel Esterhuyse, Fanie Snyman en Dr. Eben Coetzee gesels oor die vraag of die derde wêreldoorlog op hande is. Perspektief

Fokus op verskillende stemme wat aan die komende verkiesing deelneem. 26.04.2024

Gert van der Westhuizen, Prof. Theo Venter en Dr Pieter Mulder gesels verkennend oor die stemme wat ons hoor in die lig van die komende verkiesing Perspektief

Die komende verkiesing in die lig van die Paasgebeure 26.04.2024

Ds. Jan Lubbe, Prof. Rothney Tshaka, Dr. Henri Weideman en Dr. Theuns Eloff lewer om die beurt n bydrae rondom hierdie belangrike tema. Perspektief

Proff Pieter Labuschagne, Andre Duvenhage en Dr Oscar van Heerden is ons gaste 26.04.2024

Meningspeilings, die MK party en Anc in geveg, die speaker van die Nasionale vergadering in die sop Perspektief

Suid-Afrika - Hoe het ons hier gekom? 20.03.2024

Genoeg is genoeg - die wekroep van baie. Hoe het ons hier gekom? Prof. Hein Willemse, Pieter Heydenrich en Prof. Pieter Duvenhage is ons gaste Perspektief

Prof. Andre Duvenhage,Dr Ambrose du Plessis en Gert van der esthuizen gesels 13.03.2024

Die naderende verkiesing verwys. Die IVP se saamtrek en manifes en die opkoms van die MK party onder die loep Perspektief

Perspektief 6 Maart 06.03.2024

Prof. Erwin Schwella and Me. Sanet Madonsela are my guests. The topic is " The political landscape on the eve of the elections on 29 May 2024" Perspektief

Die pas afgelope ANC konferensie in Durban onder die loep met bekende meningsvormers 28.02.2024

Proff. Hein Willemse, Theo Venster en Raymond Willemse gesels oor die pas afgelope ANC konferensie en aanverwante sake. Perspektief

Prof. Wannie Carstens, Prof. Piet Croucamp en Roland Henwood gesels oor Suid Afrika 14.02.2024

Die plaaslike politieke landskap is n miernes van bedrywigheid. Drie meningsvormers deel gedagtes. Perspektief

Perspektief - Kan die matriekuitslae geglo word? 07.02.2024

Proff Rika Joubert, Paul Sauer en Riaan van der Bergh gesels oor die pas afgelope matriek uitslae. Perspektief

Die Jan.8 verklaring van die ANC. Wat is nuut? 31.01.2024

Proff. Theo Venter en Hein Willemse, ook Jan Bosman gesels oor die onlangse verjaardagvieringe van die ANC. Perspektief

Die konflik in die midde ooste is steeds `n ontstellende realiteit. Ons gesels met meningvormers 17.01.2024

Prof.. Hennie Strydom,Andre Duvenhage en dr. Fritz Gaum gesels oor Suid Afrika se saak by die Internasionale Geregshof in Den-Haag Perspektief

Suid-Afrika se klag van volksmoord teen Israel 10.01.2024

Proff. Abel Esterhuyse en Andre Duvenahge asook dr. Llewellyn Curlewis bespreek die konflik in die midde ooste indringend Perspektief

Die midde ooste konflik in Perspektief 18.10.2023

Proff. Theo Venter, Jannie Rossouw en Gert van der Westhuizen gesels oor die konflik tussen Israel en die Palestyne Perspektief

BELA - Wet op Basiese Onderwys (BELAB) in die branding 03.10.2023

Chris Klopper, dr Jaco Deacon en Dr Theuns Eloff gesels oor die voorgestelde BELAB wetgewing en die ongemak daarmee Perspektief

Perspektief gesels met Roland Henwood, Pieter Malan, Prof. Pieter Duvanage asook Ersnt Roets 13.09.2023

Suid-Afrika - is daar betekenisvolle momentum na die nuwe toekoms waarn almal smag - Roland Henwood, Pieter Malan, prof. Pieter Duvenhage asook Ernst Roets Gee hul menings. Perspektief

Suid Afrika, sal gelowiges nou opstaan! 06.09.2023

Dr Arno van Niekerk, Barend la Grange en Johann Ferreira gesels oor vorentoe met Suid Afrika Perspektief

Suid plattelandse gemeenskappe aan die agterspeen? 16.08.2023

Proff. Andre Duvenhage, Dirk Kotze en Dawie Roodt gesels oor 2024 en die plek van landelike gemeenskappe as deel van die kieserspubliek Perspektief

Kill the boer, kill the farmer - is their another perspective? 09.08.2023

Proff. Rothney Tshaka, Breakfast and Sanet Madonsela share their hearts on Kill the boer, kill the farmer and other matters. Worth listening to. Perspektief

Mnr Poetin woon nie die Brics beraad by nie. Dit en ander nuuswaardige sake word bespreek 26.07.2023

Suid Afrika het vir maande asem opgehou oor of mnr Poetin die Brics beraad wat hiere gehou word gaan bywoon of nie. Uiteindelik slaak almal n sug van verligting. Luister wat Gert vd Westhuizen en Dawie Boonzaaier van Netwerk 24 daaroor te sê het Perspektief

Dag van verootmoediging en gebed - ds Nelis Janse van Rensburg en Dr Braam Hanekom vertel. 19.07.2023

Waaroor gaan die dag van verootmoediging en gebed wat vir 13 Augustus beplan word? Ds. Nelis Janse van Rensburg en dr. Braam Hanekom gesels daaroor. Prof. Petersen (UV) en dr. Lindie Koorts deel gedagtes oor die Suid-Afrikaanse konteks en die rol van Jan Publike in die verband. Perspektief

Brics - wie, wat en waarom? 12.07.2023

Prof. Dirk Kotze en Dr. Piet Croucamp gesels oor Brics, wie daarmee assosieer, wat bereik wil word, en waar Suid-Afrika inpas. Perspektief

Daar is baie uitdagings, maar ook baie geleentehede om Suid Afrika op te bou 05.07.2023

Truida Prekel, Wannie Carstens en Barend la Grange vertel entoesiasties van gemeenskapsprojekte wat die verbeelding aangryp. Perspektief

In die nuus - met proff Andre Duvenhage, Theo Venter en Roland Henwood 05.07.2023

Proff Andre Duvenhage, Theo Venter en Roland Henwood kuier saam oor die ANC Jeugliga se konferensie, die samewerking tussen politieke partye met die oog op die komende verkiesing asook die blouligbende se skandes Perspektief

Grondonteiening is n emosionele aangeleentheid 28.06.2023

Jannie Pelser gesels met Annelize Crosby (AGBIS),Willem De Chavonnes Vrugt (Centre of excellence) en Liesl Pretorius (FORSA) oor Grondonteiening en aanverwante sake Perspektief

Poslouchej podcast Perspektief v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály