Wynand Kotze
Niemand gaan hierna luister nie
Ek gaan so nou en dan 'n timer aansit - my Vyvanse drink - en gesels. Niks edits. Praat en post. Ek weet video podcasts/vodcasts is die in ding. Maar hierdie kos my NIKS geld nie. So whatever. Take it, leave it - dis vir my lekker. Niemand gaan hierdie luister nie, en ek is REGTIG fine daarmee.
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Iemand gaan dalk luister. 19.05.2026 31:05
In episode een doen ek presies wat ek gesê het ek gaan doen en dit is 'n wonderwerk.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály