Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Web podcastu

www.radiopulpit.co.za

Nejnovější epizoda

26. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Jannie Pelser in gesprek met Prof. Pieter Verster oor sy boek Onze Rust 16.07.2023

Prof. Pieter Verster vertel van sy nuwe boek, Onze Rust en hoe twee verhale met mekaar vervleg is. www.radiokansel.co.za

Jannie Pelser gesels met ds. Martiens Swart 09.07.2023

Ds. Martiens Swart bied n naweek seminaar aan oor die senior fase van n mens se lewe en vertel waarom dit opwindend en betekenisvol kan wees. www.radiokansel.co.za

Amira Willighagen, wêreldbekende operasangeres praat oor haar geloof 02.07.2023

Amira Willighagen het op nege jarige leeftyd reeds die harte en verbeelding van die wêreld aangegryp met haar verruklike sang. Sy is nou negentien jaar oud, sing steeds net so mooi maar neem ook tyd om minderbevooregte kinders te vermaak. www.radiokansel.co.za

Dr Coenie Burger en Prof. Marius Nel sê daar is veel meer aan Jesus 11.06.2023

Coenie Burger en Marius Nel vertel van hul nuwe boek - Ons wil Jesus sien. www.radiokansel.co.za

Bloemfontein reik verbeeldingryk uit na behoeftiges; Zuleka Smit vertel van Ben en sy eerste groot toets. 04.06.2023

Te midde van die snerpende koue reik Bloemfontein betekenisvol uit na behoeftiges. Daardie eerste toets by die skool kan angs veroorsaak. Luister na Zuleka Smit as sy vertel van haar pennevrug, Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za

Drr Jolanda Dreyer en Danie Hoffman gesels oor holistiese gesondheid 21.05.2023

Liggaam, siel en gees - kyk goed na jouself. Drr Danie en Jolanda help ons daarmee. www.radiokansel.co.za

The South Coast being restored 07.05.2023

Tidy Towns restores the South Coast as a tourist destination www.radiokansel.co.za

Jannie gesels met bekende skrywers 30.04.2023

Drie vaardige skrywers vertel van hul nuwe boeke - Anzil Kulsen ,Alexa Steyn en Prof. Willie Pienaar vertel van hul nuutste werke. www.radiokansel.co.za

Ds Tersius Bezuidenhout en Dr Dave Viljoen gesels oor die Paasgebeure en Suid Afrika 23.04.2023

Wat het Paasfees met Suid Afrika en sy problematiek te doen. Is daar hoop. Dr Viljoen en ds Bezuidenhout gesels met groot entoesiasme oor ons mooi land en sy toekoms. www.radiokansel.co.za

Die bekende Dawie Roodt praat oor die lewe 16.04.2023

Bekende ekonoom Dawie Roodt sê JA vir die lewe. www.radiokansel.co.za

Kimberley skitter (weer) 09.04.2023

Soos in baie ander gemeenskappe het die burgery van Kimberley lank genoeg gewag dat dinge verander. Ywerige medewerkers maak korte mette van uitdagings soos skoonmaak, plant, herstel en mooi maak. www.radiokansel.co.za

#Imagine gryp die verbeelding aan. 02.04.2023

#Imagine is `n aangrypende jaarlikse jeugervaring waar tieners verdieping in hul geloof beleef. www.radiokansel.co.za

Poslouchej podcast Naweek Aktueel v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály