Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Kategorie

Religion

Web podcastu

www.radiopulpit.co.za

Nejnovější epizoda

26. zář 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

N.G Kerk-sake 05.04.2025

Jannie Pelser en gaste, Dr Dewyk Ungerer, Dr Tom Smit en Ds Margie van der Westhuizen, gesels oor die NG Kerk en kerksake www.radiokansel.co.za

Stories van hoop 29.03.2025

Jannie Pelser gesels met skrywer Anemari Jansen, en gospel sanger Leon Ferreira wat hul stories van hoop kom deel www.radiokansel.co.za

'n Ysterman van God 22.03.2025

Jannie Pelser gesels met Ds Henri Meyer wat vertel oor sy 2de Ysterman Kompetisie www.radiokansel.co.za

Ps. Clifford Sheldon deel sy storie 15.03.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Ps. Clifford Sheldon oor sy passie vir evangelie, sy getuienis en sy lewe. www.radiokansel.co.za

Watse veranderinge is besig om te gebeur in die kerk? 08.03.2025

Jannie Pelser gesels met Ds Jan Lubbe oor wat aan die gebeur is in die kerk. "The Old is dead and the New is not yet born" - wat word hiermee bedoel? www.radiokansel.co.za

Getuienis van Adv Madelein Zietsman 01.03.2025

Jannie Pelser gesels met Adv Madelein Zietsman wat haar getuienis deel www.radiokansel.co.za

Bybelse Vas 22.02.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Ilse Roux oor Bybelse vas www.radiokansel.co.za

Hoop vir ons toekoms! 15.02.2025

Jannie Pelser gesels vandag met Ilan van Staden oor sy storie en Barend Le Grange oor hoop vir ons toekoms www.radiokansel.co.za

Woestyn Wysheid 08.02.2025

Jannie Pelser en gas, Dr Ronel Bezuidenhout , gesels oor haar boek: Woestyn Wysheid, Antieke riglyne vir toekomsgerigte mense en sy deel haar lewenstorie www.radiokansel.co.za

As ons God ken, is ons perspektief op die lewe anders 01.02.2025

Jannie Pelser gesels met Ds Fanie Loots oor kerkplanting en die pad wat hy stap met Vlak 4 kanker. Kinders van God se perspektief op die lewe is anders as die wat God nie ken nie Ds. Fanie Loots: www.harvestersministries.com www.radiokansel.co.za

Jou Geloof Bo Donald Trump se Politiek 25.01.2025

'n Lewe vir God ten spyte van uitdagings & Donald Trump se verkiesing. Jannie Pelser gesels met Ian Thompson oor sy getuienis rondom sy motorfiets ongeluk, die uitdagings wat daarmee saamgegaan het en die inhuldiging van Mnr Donald Trump as president www.radiokansel.co.za

Brande in Los Angeles - Is dit God wat straf? 18.01.2025

Jannie Pelser en gaste, Prof Fanie Snyman en Prof Johan van der Merwe gesels oor hoe maak ons sin uit rampe soos die Los Angeles brande - wie moet pa staan vir dit? Is dit God wat straf? Hoe moet ons dink oor hierdie tipe gebeurtenisse? Dan gesels Jannie ook met Ds Christo Nel en Anriette Ridder oor Imagine "Experience" - naweek kamp vir tieners. www.radiokansel.co.za

Hoe die NG Kerk in die Toekoms Relevansie Kan Behou 11.01.2025

Jannie Pelser gesels met Ds Lourens Bosman en Ds Christo Nel oor bakengemeentes en ook hoe moet die NG Kerk in die toekoms sal moet lyk om ten einde relevant te wees. www.radiokansel.co.za

Verskeidenheid: wonde uit die kinderdae, bejaarde verwaarlosing, gesonde Suid Afrika en Tyd 04.01.2025

Jannie Pelser gesels met verskeie gaste oor verskeie onderwerpe: Norman Clack oor sy boek "My Father's Child", Prof Mariette van der Merwe en ander oor Bejaarde verwaarlosing, Dr Braam hanekom en ander oor Gesonde Suid Afrika en Dr Johan van der Merwe oor tyd www.radiokansel.co.za

Kerk in 2025 28.12.2024

Jannie Pelser gesels met Ds Jan Lubbe, Prof Rothney Tshaka en Prof Wim Dreyer oor die kerk in 2025 www.radiokansel.co.za

Kersboodskap 21.12.2024

Jannie Pelser en gaste: Isak Burger, Hennie Stander, Gerhard Slabbert, Norman Clack en Bernard van der Vlies dra Kersboodskappe oor www.radiokansel.co.za

Kersboodskap en Kerswense 14.12.2024

Jannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman en Ds Leendert Wijnja oor Kersfees www.radiokansel.co.za

Roetemerkers 07.12.2024

Jannie Pelser gesels met Ds Tienie Bosman, Anandie Greyling en Anriette de Ridder oor "roetemerkers". Wat word met roetemerkers in die kerk bedoel en watter geleenthede / gebeure / oorgange leen sigself daartoe om "gevier" te word? www.radiokansel.co.za

Tyd is 'n Gawe: Hoe Gebruik Jy Dit? 30.11.2024

Jannie Pelser, Ds Leendert Wijnja, Prof. Johan van der Merwe, Ds Henning Rademeyer, Dr Ryna Grobbelaar en Ds Wimpie Wasserman gesels oor TYD: tyd is 'n gawe en ons is rentmeesters daarvan. Hoe bring jy jou tyd deur? www.radiokansel.co.za

So word Suid Afrika gesond 23.11.2024

Jannie Pelser gesels met gaste Dr Braam Hanekom, Ds Rudi Swanepoel en Barend La Grange oor hoe Suid Afrika gesond kan word www.radiokansel.co.za

Christen Fiksie 16.11.2024

Jannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland. www.radiokansel.co.za

Teologie en die verstaan van die Bybel 10.11.2024

Jannie Pelser gesels met Dr Andre Bartlet oor die tema: Teologie, die verstaan van die Bybel en die worstelinge wat kinders van God soms ervaar www.radiokansel.co.za

Hervormings Sondag 03.11.2024

Jannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman, Prof Johan van der Merwe en Prof Nelius Niemand oor "Hervormings Sondag" www.radiokansel.co.za

Hoort 'n "Bierfees" by 'n kerk-fondsinsamelings funksie? 27.10.2024

Jannie Pelser en gaste, Ds Adriaan van Tonder, Prof Christina Landman en Prof Tanya van Wyk, gesels oor die kwessie of 'n "Bierfees" hoort by 'n kerk-fondsinsamelings funksie www.radiokansel.co.za

World Food day on the 16th of Oct 2024 - state of affairs in terms of poverty and hunger 20.10.2024

Jannie Pelser and guests, Allan Brody and Gershwin Naidoo discusses the topic on poverty and hunger in South Africa www.radiokansel.co.za

Poslouchej podcast Naweek Aktueel v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály