Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ Epizody: 452

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Autor

Anton

Kategorie

Kids

Web podcastu

podcasters.spotify.com

Nejnovější epizoda

9. čvc 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Die kwaai sardyne 05.04.2026

Drie pikkewyne vind n skeepswrak. wws daar n skat in?

Alice en die Olifant 31.03.2026

Waaaat!? Wat maak Alice met n Olifant?

Waar is Koala? 27.03.2026

Wallabie is opsoek na sy beste vriend. Waar kan hy wees?

Trojan se Zebra 23.03.2026

Koning Leeu moet n plan maak om n klomp diere te red van die wilddiewe.

Strikkie die speurder 19.03.2026

Strikkie sien vreemde voorwerpe in die woud. Wat kan dit wees?

Die muil en die volstruis 15.03.2026

kan die twee diere die plaas oppas?

Elkeen kan help 10.03.2026

Ons kan net wen as ons saam staan

Die lava gorillas 07.03.2026

Luister na die laaste deel van die singende kristal

Pikster se groot les 02.03.2026

Pikster leer n masiewe belanrike les tydens n kompetisie. Wat kan dit wees?

Witsie die leeu 26.02.2026

Witsie kom vir die eerste keer in die bosveld. Wat dink hy daarvan?

Die singende kristal 21.02.2026

Die drie apies ontdek die skat. Wat kan hullr daarmee maak?

skattejag gevaar 18.02.2026

Drie apies gaan op 'n skattejag. Watter gevaar sal hulle teëkom?

Klein Boer Stefaansie 15.02.2026

Boer Stefaansie sien die see vir die eerste keer. Wat het hy gedink?

Koning Leeu se vakansie 10.02.2026

Koning leeu is lus vir n vakansie. Waarheen sal hy gaan?

Stories met stertjies 06.02.2026

Wat gebeur met n valse storie as elkeen n stertjie bu sit em oor vertel?

Veg die Platvoet 03.02.2026

'n Platvoet verhoed die pikkewyne om terug te gaan huis toe. Wat gaan hulle maak?

Vang vir Oupa 30.01.2026

Tant Miems en Alice moet blitsig plan maak om vir oupa te vang

Die groot waterslang 26.01.2026

Twee pikewyntjies sien n vreeslike ding op die strand. Wat kan dit wees?

'n Groot moddergeveg 22.01.2026

Stompie en Stertjie wil graag saam speel in die modder. Maar iemand is kwaai met hulle. Wie is dit?

Die tuimeltrein 18.01.2026

Die diere besluit om 'n baie spesiale verjaarsdag vir Koning leeu te hou. Wat gaan hulle doen?

Waarheen gaan ons eiland? 13.01.2026

Iemand kom steel die pikkewyne se eiland. Waargeem word hulle geneem?

Leeu in Dinoland 06.01.2026

Koning Leeu beland onverwags in n vreemde land. Watter gevare sal hy daar tee kom?

Oujaar op die plaas 31.12.2025

Dit is die einde van tyd en die wereld. Wat kan verkeerd loop?

Wat maak hulle hier? 21.12.2025

wie kom pla doe diere in die stal, so in die middel van die nag?

Die volmaankrap 17.12.2025

n Volmaankrap steel Ouma se skip. Hie gaan sy dot terug kry?

Poslouchej podcast Mierspoortjies v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály