Radio Pulpit
Met Hart en Siel
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
29. zář 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
Vroue van die Bybel 06.06.2023 54:00
Esté Geldenhuys kuier in die ateljee en deel inspirasie oor dit wat ons by die vroue van die Bybel kan leer Met Hart en Siel
Die stem van die Herder 16.05.2023 1:26:17
In hierdie aflewering gesels Christine Ferreira met teoloog en Oos-Kaapse retreat leier, Deon Loots, oor die stem van die Herder. Leon Venter gesels oor die geloofvader, Andrew Murray, en die impak van hierdie geestelike reus op ons geloofslewe. Met Hart en Siel
Liefste Ma 09.05.2023 1:32:07
Skrywer Wendy Maartens deel die lewens- en geloofslesse wat sy by haar ma en ouma’s geleer het. Marinda Engelbrecht vertel hoe besige ma’s met blikkies en pakkies kan kook en Lynette Beer gesels oor hoe om in moelike tye te bly vasbyt. Met Hart en Siel
Met my hele hart en verstand 02.05.2023 1:30:27
Stephan Joubert gesels oor die skakel tussen jou brein en jou geloof en musikant en sanger Estie Gross kuier in die ateljee. Met Hart en Siel
Sober 25.04.2023 1:35:55
Willie Pienaar en Wentzel Coetzer gesels oor die impak en vernietigende effek van verslawing. Met Hart en Siel
Van vrees na vrede 18.04.2023 1:28:51
Skrywer Madalein Rust gesels oor die pad van vrees na vrese… oor haar pad met kanker… Met Hart en Siel
Pad-predikant 11.04.2023 1:27:04
Pastoor en musikant Arnold de Wet kuier in die ateljee. Gebedstapper Peet Bekker gesels oor die lewe op Lindley in die Vrystaat en hoe God in daardie deel van ons land aan die werk is. Met Hart en Siel
Olie vir jou lamp 04.04.2023 1:23:58
In hierdie aflewering gesels joernalis en skrywer, Emsie Martin oor Olie vir jou lamp, Jimi le Roux gesels oor Hoop vir elke dag en Surita Scholtz leer ons om in vreugde en vertroue te leef. Elaine Baard vertel meer oor ‘n spesiale kunsgroep van gelowige vroue in die Gansbaai-omgewing. Met Hart en Siel
Seeking God 28.03.2023 1:29:00
During this episode Christine Ferreira welcomes author and preacher Trevor Hudson to the studio to discuss his latest book Seeking God Finding another kind of life with St. Ignatius and Dallas Willard. Met Hart en Siel
Genesing vir trauma 14.03.2023 1:34:54
Sielkundige, Yvonne Retief, kuier in die ateljee en gesels oor die genesing vian trauma, veral in die Suid-Afrikaanse konteks. Met Hart en Siel
O Heer, ons bid vir ons land 07.03.2023 1:20:07
Maretha Maartens gesels oor ‘n gebedsinisiatief vir ons land. Schalk van Heerden sê wees ‘n betereinder – wees die verskil en hy vertel hoe ons dit kan doen as gelowiges. En Barend Vos gesels oor sy jongste roman Kanaän. Met Hart en Siel
Gelykenisse van Jesus 21.02.2023 1:30:11
Prof Cas Vos gesels oor die gelykenisse van Jesus en Ds Ronell Bezuidenhout vertel meer oor ‘n spesiale Lydenstydprojek. Met Hart en Siel
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály