Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

God se Woord VARS vir jou Vandag

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: christianityworks.co.za

Autor

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Kategorie

Religion

Nejnovější epizoda

1. říj 2026

Kde poslouchat?

Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzy

Podcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty

Stáhnout z Google Play Nainstaluj zdarma Android téměř 10 mil. stažení · hodnocení 4,8 iOS už brzy

Epizody

Die Maklike of die Moeilike Pad 07.02.2025

Send us Fan Mail Efesiërs 4:31-32 Moet nooit verbitter of opvlieënd wees of woedend word nie; moenie vloek of skel nie; moet niks doen wat sleg is nie. Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.  Weet jy, ek vind daar is twee maniere om mense in ons lewens, veral die moeiliker, die meer iesegrimmiges te hanteer. Die moeilike of die makl...

God is in Jou Midde 06.02.2025

Send us Fan Mail Sefanja 3:17 Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou:  Of dit nou reg of verkeerd is, mense doen slegte dinge aan ons. Of dit reg of verkeerd is, slegte goed gebeur. Reg of verkeerd (en, kom ons erken dit, meer verkeerd as reg) ons reageer nie altyd so goed nie, of hoe? Die druk van...

Jou Beloning vir Jou Opregtheid 05.02.2025

Send us Fan Mail Psalm 18:20-21 Hy lei my na veiligheid, en red my omdat Hy my liefhet. Die Here beloon my opregtheid; Hy vergoed my onskuld.  Dit klink mos maklik om dít te doen, wat ons voor ons siel weet die regte ding is om te doen. Maar, as ons eerlik met onsself is, kan dit party dae baie uitdagend wees … veral as jy onder druk verkeer, of as die een of ander idioot jou nog kom ontstel ook.....

Skyn Jou Lig 04.02.2025

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.  Ek het die idee dat daar twee soorte mense in hierdie wêreld is – energiegewers en energienemers. Diegen...

Uiteindelik is daar Vryheid 03.02.2025

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid.  Vryheid. Daar’s nou 'n woord waarvan ons almal hou ... tog beteken dit verskillende dinge vir verskillende mense op verskillende tye in hul lewens. Ek wonder, wat beteken dit vir jou, hier waar ons nou gesels? Is daar iets waarvan jy vrygemaak wil word? Wat is dit? Die re...

Jesus se Blydskap (3) 02.02.2025

Send us Fan Mail Lukas 15:8-10 “Of watter vrou wat tien silwermuntstukke het en een raak weg, steek nie 'n lamp op en vee die huis uit en soek sorgvuldig totdat sy dit kry nie? En as sy dit kry, roep sy haar vriendinne en buurvroue bymekaar en sê: ‘Wees saam met my bly, want ek het my geld wat weggeraak het, weer gekry.’ Ek sê vir julle: Net so is daar blydskap onder die engele van God oor ee...

Jesus se Blydskap(2) 01.02.2025

Send us Fan Mail Lukas 15:1-7 Die tollenaars en sondaars het almal die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister. Hierteen het die Fariseërs en die skrifgeleerdes beswaar gemaak en gesê: “Hierdie man ontvang sondaars en eet selfs saam met hulle.” Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis: “Sê nou een van julle het honderd skape en een van hulle raak weg. Wat doen hy dan? Hy laat die nege en neg...

Jesus se Blydskap (1) 31.01.2025

Send us Fan Mail Hebreërs 12:2 ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop. Hy het ter wille van die blydskap wat daar voor vir Hom gewag het, die kruis verduur. Ja, Hy het Hom selfs deur die skande van die kruisdood nie laat afskrik nie. En nou sit Hy op die ereplek langs God op die troon! (NLV)  As ek jou sou vra: "Wil jy vreugde in jou lewe ervaar?" E...

‘n Uitverkore Volk 30.01.2025

Send us Fan Mail Kolossense 3:12 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees  Stel jou voor jy kan die horlosie terugdraai en die vele foute wat jy, net soos ek, in jou lewe gemaak het, ongedaan maak. Wat sou jy verander? Wat sou jy anders doen ... as jy kon oor begin? Die slegte nuus is dat ons nie die...

‘n Spesiale Dag 29.01.2025

Send us Fan Mail   Eksodus 12:14,17 “Hierdie dag moet vir julle 'n gedenkdag wees. Julle moet dit as 'n fees tot eer van die Here vier. Vir julle nageslag moet dit 'n vaste instelling wees wat hulle moet vier. … “Onderhou die fees van die ongesuurde brood, want die eerste dag van die fees is die presiese dag waarop Ek julle stamme uit Egipte bevry het. Julle en julle nageslagte moet...

‘n Ander Perspektief op Paasfees 28.01.2025

Send us Fan Mail Eksodus 12:12-13 “Daardie selfde nag sal Ek deur Egipte gaan om al die eerstelinge van die Egiptenaars, mens en dier, te tref. Met al die Egiptiese gode sal Ek afreken. Ek is die Here! Die bloed aan die huise waarin julle is, sal 'n teken wees: waar Ek die bloed sien, sal Ek die huis oorslaan, en die vernietigende slag waarmee Ek Egipte gaan tref, sal julle nie tref nie.  Deu...

Die Swaarkry van die Mensdom 27.01.2025

Send us Fan Mail Eksodus 3:7-8 Die Here sê toe vir hom: “Jy kan seker wees dat Ek gesien het hoe swaar my volk in Egipte kry. Ek het gehoor hoe hulle teen hulle slawedrywers om hulp roep. Ek is baie bewus van hoe swaar hulle kry. Daarom het Ek afgekom om hulle van die Egiptenaars te bevry en hulle weg te lei uit Egipte na hulle eie mooi, groot land. Dit is ’n land met oorgenoeg kos. (NLV)  As jy n...

Die Alternatief 26.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-9 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...

Dra Goeie Vrugte 25.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:5-8 En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense. As julle dit alles besit en dit neem steeds toe, s...

Vriendelikheid en Liefde 24.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...

Toewyding en Vriendelikheid 23.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...

Selfbeheersing en Toewyding aan God 22.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...

Selfbeheersing en Geduld 21.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...

Kennis en Selfbeheersing 20.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volh...

Goedheid en Vriendelikheid 19.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis,  Die meeste van ons wil graag goed doen. Ons wil ordentlik en vriendelik wees...

Geloof en Goedheid 18.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis,  Kan ek jou vra: hoe begin jy om ‘n goeie lewenstyl te kweek? Een wat ryk en...

Geen Aanmekaargesittery Nie 17.01.2025

Send us Fan Mail 2 Petrus 1:3-4 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en deel kry aan die Godde...

‘n Stukkie Goeie Nuus 16.01.2025

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:9 Dit is God wat ons verlos en gekies het om ‘n toegewyde lewe te lei. Hy het dit gedoen, nie omdat ons dit verdien het nie, maar omdat dit sy plan was lank voor die begin van die wêreld, naamlik om sy genade aan ons te bewys deur Christus Jesus. (NLV)  Goeie nuus is deesdae baie skaars. 'n Messteek hier, 'n skietery daar; rentekoerse wat styg, die aandelebe...

Dis Hoe Verandering Plaasvind 15.01.2025

Send us Fan Mail Jesaja 55:8-11 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die Here. Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes. Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan...

Uit die As 14.01.2025

Send us Fan Mail Jesaja 37:31-32 Dié in Juda wat die beleg oorleef het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel kom en uit Sionsberg ’n groep oorlewendes. Die ywer van die Here, die Almagtige sal daarvoor sorg.(NLV)  Daar word gesê dat die aalwynplant baie genesende krag bevat. Dit mag dalk waar wees. Maar soms moet ons maar ‘n bietjie versigtig wees. Bemarkers kan...

Poslouchej podcast God se Woord VARS vir jou Vandag v Replaio

Rádio a podcasty v jedné aplikaci - zdarma a bez registrace. Nainstaluj si ji ještě dnes a nepropásni premiéru

Stáhnout z Google Play

Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály