EnDeo Familiekerk Podcast
EnDeo Familiekerk Podcast
Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call
Autor
EnDeo Familiekerk Podcast
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
5. lis 2025
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
WITVLAG – Wanneer Ek Wil Opgee | Moenie Opgee Nie, God Gee Jou Nuwe Krag 05.11.2025 28:39
🎙️ EPISODE - WITVLAG – Wanneer Ek Wil Opgee | Moenie Opgee Nie, God Gee Jou Nuwe Krag Voel jy soms moeg, moedeloos, of wil jy net opgee? In hierdie inspirerende boodskap, “Witvlag – Wanneer ek wil opgee,” leer ons dat om jou wit vlag te waai nie beteken jy gee op nie — dit beteken jy gee oor aan God. Hy roep jou om op te hou kla, op te hou vergelyk, op te hou bang wees — en Hom te vertrou met jou...
Die Bruid...Is jy gereed vir die Bruidegom? | Die Kerk as Sy Bruid | Openbaring 19 Boodskap 29.10.2025 21:22
🎙️ EPISODE - Die Bruid...Is jy gereed vir die Bruidegom? | Die Kerk as Sy Bruid | Openbaring 19 Boodskap DIE BRUID – IS JY GEREED?Openbaring 21:9 – “Kom, ek wil vir jou die bruid wys, die vrou met wie die Lam gaan trou.”Die vraag is nie of Jesus kom nie… maar is jy gereed wanneer Hy kom? In hierdie kragtige boodskap ontdek ons wat dit beteken om as die Bruid van Christus te leef — gesuiwer, verwag...
Jou mense 21.10.2025 43:23
🎙️ EPISODE - Jou mense Gasspreker Pastoor Ruan Brits👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook geseën kan word. 🤍 Ons bid dat hierdie diens jou bemoedig en inspireer om in geloof te groei, waar jy ook al geplant is. Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging. Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en inspirasie nodig het vandag. Vraag...
Afrikaanse Preek oor Simson | God herstel jou fokus en jou krag 15.10.2025 35:43
🎙️ EPISODE - Afrikaanse Preek oor Simson | God herstel jou fokus en jou krag Simson – Die Sterk Man Wat Swak Was, Die Swak Man Wat Sterk WasSimson se storie leer ons dat selfs wanneer ons struikel, God ons nog steeds kan herstel en gebruik vir Sy doel. In hierdie boodskap kyk ons na:- Die belofte en probleem in Simson se lewe-Hoe selfsug en swakheid hom laat val het- Hoe God hoop en ’n nuwe begin...
Bou die Boot Preek | Leer wat dit beteken om getrou te wees aan God se opdrag 01.10.2025 24:16
🎙️ EPISODE -Bou die Boot Welkom by ons aanlyn uitsending! Bou die Boot Preek | Leer wat dit beteken om getrou te wees aan God se opdragKom hoor die verhaal van Noag ons leer wat dit beteken om getrou te wees met die opdrag wat God in ons hande plaas. God se maatstaf van sukses is nie rykdom, roem of gemak nie… dit is getrouheid.👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook ges...
Dra Vrug waar jy geplant is - om God te verheerlik 25.09.2025 25:24
🎙️ EPISODE - Dra Vrug waar jy geplant is - om God te verheerlik Welkom by ons aanlyn uitsending! Kom sluit aan by ons nuwe reeks:“Dra vrug waar jy geplant is” 📖 Johannes 15:5 – “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte; want sonder My kan julle niks doen nie.”In hierdie boodskap ontdek ons:🌿 Hoe om die vrug van die Gees in jou daaglikse lewe te leef🌿 Ho...
Groei waar jy geplant is - ontdek hoe God ons roep om te groei, floreer en vrug te dra 17.09.2025 34:14
🎙️ EPISODE - Groei waar jy geplant is Welkom by ons aanlyn uitsending! Kom sluit aan by ons nuwe preekreeks:Groei waar jy geplant is🌱 In hierdie boodskap kyk ons na Jeremia 29:4-7 en ontdek hoe God ons roep om te groei, floreer en vrug te dra, maak nie saak in watter seisoen van die lewe ons is nie.📖 Leer saam hoe om: ✔️ Getrou te wees in die klein dinge ✔️ Hoop en vrede te vind waar jy is ✔️ Jo...
Blom waar jy geplant is 11.09.2025 27:46
🎙️ EPISODE - Blom waar jy geplant is Kom sluit aan by ons nuwe preekreeks:Blom waar jy geplant is🌱God het jou op ’n spesifieke plek en tyd geplaas met ’n doel. Soms voel ons vasgevang in moeilike omstandighede, maar God se Woord herinner ons: "In hulle hart beplan die mens sy pad, maar die Here bepaal sy tree.”(Spreuke 16:9)Kom ontdek hoe jy kan blom, ongeag jou omstandighede, en hoe God jou...
Alles in vir Jesus - Hoe lyk dit wanneer ons Hom liefhet met ons ALLES? 03.09.2025 29:22
🎙️ EPISODE - Alles in vir Jesus Alles in vir JesusJesus sê in Matteus 22:37-38:“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou hele siel en met jou hele verstand.”Hoe lyk dit wanneer ons Hom liefhet met ons ALLES?👉 Jou hart👉 Jou siel👉 Jou verstand Kyk tot die einde toe en hoor hoe God jou kan bemoedig en jou geloof versterk. Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en...
Compromise Waar sonde maklik versag word en waarheid geruil word vir gerief. 02.09.2025 15:06
🎙️ EPISODE - Compromise Waar sonde maklik versag word en waarheid geruil word vir gerief. Maar wat sê God? Kom hoor hoe ons as Christene kan leef sonder kompromie en waarheid te ruil vir gerief! Kyk tot die einde toe en hoor hoe God jou kan bemoedig en jou geloof versterk. Subscribe nou vir weeklikse boodskappe van hoop, geloof en bemoediging. Deel asseblief hierdie video met iemand wat moed en in...
Die gevaar van veilig speel en hoe dit jou terug hou van God se plan vir jou 06.08.2025 25:10
🎙️ EPISODE – Die gevaar van veilig speel Hou vrees jou terug om te word wie God jou geroep het om te wees? Hierdie Sondag praat ons oor "Die gevaar van veilig speel” – en hoe God jou roep om in geloof te waag en jou volle potensiaal te leef. Kom hoor hoe geloof en waagmoed saamwerk en hoe jy in geloof kan begin stap. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v...
Dis is my Storie - getuienis diens. Kom hoor hoe God se liefde en krag lewens verander. 30.07.2025 35:21
🎙️ EPISODE – Dis is my Storie - getuienis diens. Kom hoor hoe God se liefde en krag lewens verander. Het jy al gewonder wat God in jou storie doen? Ons almal het ‘n storie om te vertel… Elke storie getuig van God se goedheid en liefde. In vandag se boodskap luister ons na kragtige getuienisse van God se goedheid wat hoop en geloof wakker maak. Wat leer jy in hierdie video? ✔️ Hoe God se goedheid i...
Deurmekaar - hoe om God te vertrou 23.07.2025 29:18
🎙️ EPISODE – Deurmekaar - hoe om God te vertrou 🙌🏻 Voel jy vasgevang of deurmekaar? Wonder jy hoekom dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? 👉 In vandag se boodskap leer ons hoe om God te vertrou selfs wanneer dit moeilik is , en wanneer Sy plan nie vir jou sin maak nie. 📖 Spreuke 3:5-6 "Vertrou op die Here met alles wat jy het; moenie staatmaak op jou eie insigte nie. Ken Hom in alles wat j...
Kies die beste 17.07.2025 25:52
🎙️ EPISODE – Kies die beste Wat kies jy – goed of die beste? Dis maklik om vasgevang te wees in alles wat gedoen moet word… maar mis jy die beste wat God vir jou het? In die boodskap praat ons oor hoe om jou fokus terug te bring na Jesus en Sy plan vir jou lewe. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by ...
Oorlog van die Hart 09.07.2025 20:57
🎙️ EPISODE – Oorlog van die Hart Het jy al gevoel jy het so verkeerd gedoen, dat jy nie meer terug na God toe kan gaan nie? Kom hoor die storie van Petrus en Judas – twee mans wat albei Jesus verraai het, maar totaal verskillende rigtings gekies het… 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by Radiokansel...
Veranderd - Ps Deon Swart 04.07.2025 35:19
🎙️ EPISODE – VERANDERD… Wanneer God se Gees op jou rus, verander alles. Hy beskerm. Hy bemoedig. Hy lei jou in waarheid.🙌 Kom hoor hoe God se Gees ons lei, versterk en verander. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand om 20...
Ysterman - Ps Braam Peens 25.06.2025 29:46
🎙️ EPISODE – Ysterman 🙏 Kom hoor hoe ons Hemelse Vader:• Jou voorsiener• Jou leier• Jou bemoediger• en jou bron van krag is. Die gewig van vaderskap hoef nie swaar te wees nie. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woensdagaand...
God is aan die werk, is jy ook? 18.06.2025 35:53
🎙️ EPISODE –God is aan die werk, is jy ook? Martin de Lange deel sy storie van sendelingwerk in Turkye en die Midde-Ooste — en hoe hy Jesus se liefde en die Woord van God bring na mense wat Hom nie ken nie. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk,...
Die hart van God - Ps Deon Swart 11.06.2025 28:37
🎙️ EPISODE –Die hart van God God se hart klop vir ‘n wêreld in nood – Hy ons roep om rentmeesters van Sy seën te wees. Ons kyk na praktiese wysheid uit God se Woord en ontdek so die hart van God ♥️ 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by Radiokansel vir geloof gesprekke saam EnDeo Familiekerk, elke Woens...
Gevaarlike Gebed 04.06.2025 20:02
🎙️ EPISODE –Dinamiese Dankbaarheid Dis maklik om dankbaar te wees wanneer alles reg loop… maar hoe lyk dankbaarheid wat dinamies is—wat bly staan selfs in moeilike tye? Kom ontdek hoekom dankbaarheid die saad vir blydskap is in die boodskap van Pastoor Braam Peens. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni Skakel in by Rad...
Dinamiese Dankbaarheid 28.05.2025 30:45
🎙️ EPISODE –Dinamiese Dankbaarheid Dis maklik om dankbaar te wees wanneer alles reg loop… maar hoe lyk dankbaarheid wat dinamies is—wat bly staan selfs in moeilike tye? Kom ontdek hoekom dankbaarheid die saad vir blydskap is in die boodskap van Pastoor Braam Peens. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni 🌐 Meer inligtin...
Ek is wie God sê ek is! 21.05.2025 30:18
🎙️ EPISODE –Ek is wie God sê ek is! Jou naam het verander na die opstanding van Jesus; omdat jy is wie Jesus sê jy is. Johannes 14:1 sê: “ Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My ". 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni 🌐 Meer inligting: www.endeo.co.za 📲 Bly verbind met ons: 🔗 Vol...
Scars 20.05.2025 32:30
🎙️ EPISODE – Scars God doesn’t allow us to have scars to remind us that we’ve been hurt, but to remind us that we’ve been healed. Kom ontdek in die boodskap hoe jy jou littekens is vir God se glorie kan gebruik. 📍 Kom woon ‘n diens by! Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk , h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni 🌐 Meer inligting: www.endeo.co.za 📲 Bly verbind met ons:...
Nou wat nou... die Bybel eindig nie by die kruis nie 20.05.2025 22:17
🎙️ EPISODE – Nou wat nou Nou wat nou - Die Bybel eindig nie by die kruis nie. Die verhaal van Jesus eindig nie daar nie – dit is slegs die begin! 🌿Matteus 28:20 (Die Boodskap): "Vertel hulle hoe belangrik dit is om aan My gehoorsaam te wees en te doen wat Ek vra." In die boodskap delf ons dieper in wat dit regtig beteken om in gehoorsaamheid aan Jesus te leef – ná die kruis. 📍 Kom woon...
Ek is...die Opstanding en die Lewe 20.05.2025 28:54
🎙️ EPISODE – Jesus sê: “Ek is die Opstanding en die Lewe” | EnDeo Familiekerk Podcast Welkom by die splinternuwe reeks van EnDeo Familiekerk : Jesus se “EK IS” uitsprake . In hierdie kragtige eerste episode delf ons in Jesus se woorde: “Ek is die Opstanding en die Lewe” – ‘n openbaring wat nie net histories betekenis dra nie, maar diep persoonlik is vir elkeen van ons. ✝️ Wat beteken dit vir JOU d...
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály