Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: www.antipaspretoria.org.za
Autor
Antipas Gemeente
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
4. říj 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk 02.11.2025 34:48
TEKS: Hosea 1-3 TEMA: God se Getroue Liefde vir Sy Ontroue Volk Prediker: Izak van der Walt
Die Leerstellings van Genade. 26.10.2025 43:46
TEKS: Verskeie TEMA: Die Leerstellings van Genade. 1. Algehele Verdorwenheid; 2. Onvoorwaardelike Uitverkiesing; 3. Beperkte Verlossing; 4. Onweerstaanbare Genade; 5. Bonatuurlike Volharding.
Die Sondebok 19.10.2025 24:44
Henri Marais
Efesiërs: 9. Paulus se Gebed vir die Efesiërs 12.10.2025 38:18
TEKS: Efesiërs 1:15-19 TEMA: Paulus se Gebed vir die Efesiërs. 1. DANKSEGGING (vv. 15-16); 2. VOORBIDDING (vv. 17-19). Franz Greffrath
Efesiërs: 8. Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. 05.10.2025 38:17
TEKS: Efesiërs 1:11-14 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis. Ons lofwaardige God verseker ons van ‘n ewige erfenis op grond van: 1. Die VERMELDING van die Bybel; 2. Die VOORBESTEMMING van die Vader; 3. Die VERDIENSTE van die Seun; en 4. Die VERSEËLING van die Gees. Franz Greffrath
Waak Teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid 28.09.2025 52:29
TEKS: 1 Johannes 2:18-27 TEMA: Waak teen die Misleiding, Volhard in die Waarheid. God bied aan ons ‘n tydsame waarskuwing om misleiding en afvalligheid te: 1. VERWAG (vv. 18-19); 2. VERWERP (vv. 20-27).
Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? 21.09.2025 38:28
TEKS: 1 Pet.1:1-12 TEMA: Hoe behoort ek Bybels te dink oor beproewing? Prediker: Jean Nortier
Efesiërs: 7. Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan 14.09.2025 40:26
TEKS: Efesiërs 1:9-10 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 4: Die Bekendmaking van God se Verlossingsplan. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. VERBORGENHEID; 2. VOORNEME en 3. VOLEINDING … van sy verlossingsplan in Christus. Franz Greffrath
Effesiërs 6: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld 07.09.2025 38:21
TEKS: Efesiërs 1:7-8 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 3 - Bevryding van Sondeskuld. 6 WAARHEDE oor die Christen se bevryding van sondeskuld deur geloof in Christus, naamlik die SEËNING, AGENT, BEGUNSTIGDES, PRYS, RESULTAAT en MOTIVERING.
Hy het sy Damaskuspad gehad 31.08.2025 57:50
Handelinge 9, 22, 26 Henri Marais
Efesiërs: 5. Seëninge in Christus - Deel 2 - Aanneming tot Kindskap 24.08.2025 36:15
Efesiërs 1:5-6 Izak van der Walt
Efesiërs: 4. Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing 17.08.2025 44:15
TEKS: Efesiërs 1:4 TEMA: Seëninge in Christus - Deel 1 - Die Uitverkiesing. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. REALITEIT en 2. RESULTAAT … van sy uitverkiesing van gelowiges in Christus.
Efesiërs: 3. Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. 10.08.2025 54:42
TEKS: Efesiërs 1:3 TEMA: Die Tema van Efesiërs - Seëninge in Christus. Ons lofwaardige God lig ons in omtrent die … 1. BRON 2. BEGUNSTIGDES 3. BASIS 4. BESKRYWING … van die seëninge waarmee Hy die gelowiges in Jesus Christus seën. Franz Greffrath
Efesiërs: 2. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 2 - Die Ontvangers en Openingsgroete van die Brief. 03.08.2025 48:45
Efesiërs 1:1b-2 Franz Greffrath
Efesiërs: 1. Die Inleiding van Efesiërs - Deel 1 - Die Outeur van die Brief. 27.07.2025 48:20
TEKS: Efesiërs 1:1a Franz Greffrath
Die Ongelowige Thomas 20.07.2025 32:19
Johannes 20:19-31 Henri Marais
Is jou geloof lewend of dood 13.07.2025 41:32
Jakobus 1:22-27 & 2:14-26 Jean Nortier
Twee Aspekte van die Christen Lewe 06.07.2025 36:51
Jakobus 1:19-27 Izak vd Walt
Kerkregering 29.06.2025 1:00:20
Verskeie Tekste Franz Greffrath
Die Gawes van die Heilige Gees 22.06.2025 53:23
TEKS: 1 Korintiërs 12:4-11; 14:12 TITEL: Die Gawes van die Heilige Gees Die … 1. Definisie; 2. Bron; 3. Begunstigdes; 4. Doel; 5. Lyste; 6. Verskeidenheid; en 7. Beoefening … van die Geestelike Gawes.
Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 3 15.06.2025 50:43
TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath
Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 2 08.06.2025 42:50
TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING , en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath
Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 03.06.2025 53:22
TEKS: Johannes 17:4-5 TEMA: Christus se Hemelvaart & Heerlikheid 1. Die Vermelding van Verheerliking (v.4); 2. Die Versoek van Verheerliking (v.5). Franz Greffrath
Die Inwoing, Doping, en Vervulling van die Heilige Gees - Deel 1 25.05.2025 53:36
TEMA: Die … 1. INWONING, 2. DOPING, en 3. VERVULLING … van die Heilige Gees. Franz Greffrath
Die Christen se Sondestryd 12.05.2025 50:27
TITEL: Die Christen se Sondestryd 1. Die BEVEL van Heiligheid; 2. Die BELEWENIS van Sondigheid; 3. Die BEMOEDIGING van die Evangelie; 4. Die BEYWERING vir Heiligheid.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály