uk

Vyf Ligte

Vyf Ligte

Sports AF ↓ Епізодів: 120

Sluit by ons aan vir ’n lekker geselsie oor die wêreld van Formule 1, alles in Afrikaans. Moenie vergeet om te like, te deel en in te teken op ons kanaal vir meer opwindende inhoud nie!

Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: vyfligte.podbean.com

Автор

Vyf Ligte

Категорія

Sports

Сайт подкасту

vyfligte.podbean.com

Останній епізод

8 жов 2026

Де слухати?

Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаром

Подкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти

Завантажити з Google Play Встановіть безкоштовно Android майже 10 млн завантажень · рейтинг 4,8 iOS незабаром

Епізоди

Vyf Ligte Episode 20 | Lounge Session 15.08.2024

Hierdie episode bied 'n fantastiese gesprek met 'n goeie vriend van Vyf Ligte en F1-aanhangers oor hul ervaring van die 2024 Formule 1-seisoen tot dusver. Ons bespreek ook van die hoogtepunte van die seisoen en 'n paar opwindende bespreekings punte, terwyl ons lekker gesels en saam lag. Sit gerus terug en ontspan terwyl jy saam met ons na hierdie sessie luister. Moet asseblief nie vergeet om ons k...

Vyf Ligte Episode 19 | Terugkyk na die Belgian Grand Prix 2024 03.08.2024

In die episode gesels Rassie en Eddie oor die nabystrydende Belgiese Grand Prix. Hulle kyk na die diskwalifikasie van George Russell en hoe Mercedes Benz dit verkeerd gekry het. Hulle ontleed ook elke span se vertoning voor die Europese somer vakansie en die groot nuus van Carlos Sainz se skuif na Williams F1 vanaf 2025. Moenie hierdie episode nie! LIKE SHARE en SUBSCRIBE vir meet content In the E...

Vyf Ligte Episode 18 Voorskou van Belgian Grand Prix 2024 27.07.2024

Eddie en Rassie bespreek die ikoniese Belgiese Grand Prix wat by die legendariese Spa-Francorchamps gehou word. Hulle bespreek 'n paar statistieke, kyk terug na 'n paar historiese oomblikke, en bespreek die jongste nuus. Hulle vra ook of McLaren hul huidige vorm kan volhou en voortgaan om RedBull en Max Verstappen uit te daag. Moet nie hierdie opwindende episode misloop nie. Eddie and Rassie discu...

Vyf Ligte Episode 17| Terugkyk na Hungarian Grand Prix 2024 26.07.2024

Eddie en Rassie bespreek die opwindende Hongaarse Grand Prix. Hulle kyk terug op die McLaren 1-2-oorwinning en die kontroversie daar rondom, asook al die moontlike hoeke oor waarom hulle die uitslag hanteer het en wou hê dat Lando Norris die eerste plek teruggee aan Oscar Piastri. Die ou vlam tussen die harde wedrenne van Max Verstappen en Lewis Hamilton word ontleed en nog baie meer. Moet nie hie...

Vyf Ligte Episode 16| Voorskou van Hungarian Grand Prix 2024 20.07.2024

In hierdie episode gee Eduan en Rassie 'n voorskou van die komende Hongaarse Grand Prix. Hulle kyk na 'n paar van die groot Hongaarse Grand Prix's van die verlede. Hulle delf in wat om hierdie naweek te verwag met strategie en weer, en wat die nuutste nuus in die F1 wereld. Moet nie hierdie episode misloop nie! In this Episode Eduan and Rassie prieviews the upcoming Hungarian Grand Prix. They look...

Vyf Ligte Episode 15 | Terugkyk na British Grand Prix 13.07.2024

Hierdie week bespreek Eddie en Kallie die Britse Grand Prix. Kallie, ons kundige kameraman, staan in vir Rassie in hierdie episode. Eddie en Kallie bespreek al die gebeure en evalueer die vertoning van elke span en drywer. Moet hierdie episode nie misloop nie!  This week Eddie and Kallie discuss the British Grand Prix. Kallie usually our expert cameraman is our stands in for Rassie in this episode...

Vyf Ligte Episode 14 Voorskou Na British Grand Prix 07.07.2024

Eddie en Rassie bespreek die komende Britse Grand Prix en kyk hoe naby ons gekom het aan wat ons gedink het die uitslag sou wees. Hulle bespreek ook die momentum van McLaren en of RedBull aan die afneem is. Wat het met Ferrari gebeur? Alles en meer in hierdie episode. Moet nie hierdie episode misloop nie! Eddie and Rassie discuss the upcoming British Grand Prix and see how close we came to what we...

Vyf Ligte Episode 13 Terugkyk na Austrian Grand Prix 05.07.2024

Eddie en Rassie kyk terug na die Oostenrykse Grand Prix. Hulle bespreek hoe die Sprint Race ontvou het en hoe dit uiteindelik bygedra het tot die groot oomblik toe Max Verstappen en Lando Norris op die voorlaaste rondte van die Oostenrykse Grand Prix te staan gekom het. Moenie hierdie episode misloop nie.

Vyf Ligte Episode 12 | Voorskou van Oostenryk Grand Prix 28.06.2024

In hierdie episode kyk Eddie en Rassie na die opkomende Oostenrykse Grand Prix. Hulle bespreek die vorm van Norris en Verstappen en wie kan Redbull keer. Kan Ferrari terug bons na 2 slegte vertoonings? Hulle bespreek ook die nuutste nuus in Formule 1. Moet hierdie episode nie misloop nie! 

Vyf Ligte | Terugkyk na Spaanse Grand Prix 28.06.2024

In hierdie episode kyk Eddie en Rassie terug na die Spaanse Grand Prix. Hulle ontleed die bestuurders se prestasies en beklemtoon die opwindende stryd tussen Max Verstappen en Lando Norris. Hulle bespreek ook Ferrari se onlangse struwelinge en gesels oor die nuutste nuus in Formule 1. Moet hierdie episode nie misloop nie!

Vyf Ligte Episode 10 Voorskou na die Spaanse Grand Prix 24.06.2024

Eddie en Rassie bespreek die opkomende Spaanse Grand Prix. Hulle kyk na die baan en wat ons moontlik sien uitspeel en hulle kyk na die nuuste nuus.

Vyf Ligte Episode 9 2026 F1 Regulasies 24.06.2024

Eduan en Rassie bespreek die nuwe F1 regulasies vir 2026 en die verandering want ons kan verwag in die toekoms. Moet dit nie misloop nie!

Vyf Ligte Episode 8 Terugkyk na Kanadese Grand Prix 14.06.2024

Eduan en Rassie bespreek die opwindende Kanadese Grand Prix. Sluit aan by ons terwyl ons al die hoogtepunte en verrassings van hierdie naelbytende wedren bespreek! Eduan en Rassie bespreek die uitstekende ritte deur Max Verstappen, Lando Norris en George Russell. Hulle kyk ook na die rampweek wat Ferrari beleef het. Moenie dit misloop nie!  

Vyf Ligte Episode 7 Voorskou na die Kanadese Grand Prix 05.06.2024

In hierdie episode kyk Eddie en Vyf Ligte se super sub Luan oor die opkomende Kanadese Grand Prix en ook nuuste bewegings van Renjaer mark. 

Vyf Ligte Episode 6 Terugkyk Na die Monaco Grand Prix 01.06.2024

Eddie en Rassie bespreek die Monaco Grand Prix en Charles LeClerc se historiese wen en nog meer.

Vyf Ligte Episode 5 In Gesprek met Stuart White 25.05.2024

In hierdie Episode gesels Rassie en Eduan met Suid Afrikaanse Motorsport sensasie Stuart White

Vyf Ligte Episode 4 Voorskou van Emilia-Romagna Grand Prix 2024 18.05.2024

Rassie en Eddie kyk na die opkomende Emilia-Romagna Grand Prix. Ons kyk na nuwe nuus en wat ons kan uit sien na in die naweek se Grand Prix op Imola.

Vyf Ligte Episode 3 Terugkyk na 2024 Miami Grand Prix 12.05.2024

Eddie kyk terug na die gebeurtenisse van die Miami Grand Prix 

Vyf Ligte Episode 2 2024: Voorskou van die Miami Grand Prix 01.05.2024

Vyf Ligte Episode 2! Eddie en Rassie kyk na die opkomende Miami Grand Prix en wat ons na kan uit sien vir die naweek

Vyf Ligte Ep 1: Terug kyk na Chinese Grand Prix 2024 28.04.2024

Welkom by die eerste episode van Vyf Ligte! In hierdie episode bespreek Eddie en Rassie alles oor die onlangse Chinese Grand Prix 2024. Formule Een in Afrikaans

Слухайте подкаст Vyf Ligte у Replaio

Радіо та подкасти в одному застосунку - безкоштовно й без реєстрації. Встановіть уже сьогодні та не пропустіть запуск

Завантажити з Google Play

Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали