Vyf Ligte
Vyf Ligte
Sluit by ons aan vir ’n lekker geselsie oor die wêreld van Formule 1, alles in Afrikaans. Moenie vergeet om te like, te deel en in te teken op ons kanaal vir meer opwindende inhoud nie!
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: vyfligte.podbean.com
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Vyf Ligte Episode 4: Die 2026-Era skop af in Bahrein! 19.02.2026 53:32
Die wag is verby! Die 2026-regulasies is uiteindelik hier en die motors het die baan in Bahrein getref van 11 tot 13 Februarie. In hierdie episode ontleed ons alles van Ferrari se laaste-dag spoed tot Audi se radikale nuwe ontwerpe en die chaos van die nuwe wegspring-prosedures. Is Lewis Hamilton en Charles Leclerc die nuwe span om te klop? 00:00 – Inleiding: Welkom by die nuwe era met 11 spanne e...
Vyf Ligte| Episode 3 Testing Preview saam met Ruben van DriveScape 15.02.2026 51:01
Vyf Ligte sit hierdie week saam met Ruben van DriveScape vir ’n diep duik in die wêreld van motorkultuur en F1. Ons praat oor sy lewe as motorjoernalis, die beste motors wat hy onlangs getoets het, die toekoms van Kyalami, en natuurlik die groot 2026 F1-regulasieveranderinge. Van Aston Martin se radikale AMR26 tot Bahrein se voorseisoentoetse—ons breek dit alles op met insig, opinies en ’n klomp p...
Vyf Ligte | Episode 2 - 2026 Formule 1 Barcelona Shakedown 04.02.2026 1:13:33
In hierdie episode duik die Vyf Ligte-span diep in die splinternuwe 2026-regulasies in. Riaan (Visserman) Van Der Merwe kom gesels saam met die span. Ons ontleed die tegniese meesterstukke en vroeë uitdagings van die groot spanne na die opwindende shakedown in Barcelona. WAT JY IN HIERDIE EPISODE KAN VERWAG: FERRARI SF-26: Waarom hulle na 'n push-rod agtervering oorgeskakel het en die krag van hul...
Vyf Ligte | Episode 1 | 2026: Nuwe Era is Hier! | Active Aero, Engine Loopholes & Audi's First Run 22.01.2026 1:10:56
Die wag is verby! In die eerste episode van **Vyf Ligte Podcast** vir 2026, kyk Eddie, Rassie, Kallie en Arno na die mees radikale verandering in Formule 1-geskiedenis. Ons breek die nuwe regulasies af sodat jy presies weet wat op die baan aangaan. **In hierdie episode bespreek ons:** * **Aktiewe Aero:** Wat is die verskil tussen X-Mode en Z-Mode? * **Die Skuiwergat:** Het Mercedes en Red Bull die...
Vyf Ligte | Lando Norris Nuwe F1 Kampejoen 10.12.2025 1:05:18
2025 F1 Kampioenskap-Afsluiting: Norris vs. Verstappen in Abu Dhabi! Duik saam met ons in die alles-of-niks 2025 Abu Dhabi Grand Prix, waar Lando Norris vir die eerste keer die Wêreldbestuurderskampioenskap verseker het! 🏆 Alhoewel Max Verstappen die wedren gewen het, was Norris se P3-afwerking meer as genoeg om die titel met slegs 2 punte oor Verstappen te beklink. Die wedloop was 'n strategies...
Vyf Ligte Preview 2025 Qatar Grand Prix 28.11.2025 58:00
🎙 Vyf Ligte Preview: Qatar Grand Prix 2025 Die kampioenskap is op ’n mespunt! Net 24 punte skei Norris, Piastri en Verstappen. Met ’n Sprint-naweek en slegs 60 minute se practice, wie gaan die woestyn oorheers? Ons bespreek McLaren se voordeel, Red Bull se kans, en watter spanne gaan sukkel op Lusail. Luister in vir insig én ’n paar laggies! 🎙 Vyf Ligte Preview: Qatar Grand Prix 2025 The title fig...
Vyf Ligte Review Las Vegas GP Ep48 27.11.2025 58:03
🎙 Vyf Ligte Review: Las Vegas Grand Prix 2025 Drama in die woestynstad! Max Verstappen wen groot, McLaren kry ’n plank-probleem en Ferrari se strategie is weer ’n dobbelspel. Ons bespreek of Vegas regtig die moeite werd is, wie die naweek verras het, en hoekom McLaren se nuwe theme song “Thanks to the Planks” is. Luister in vir insig én lag! 🎙 Vyf Ligte Review: Las Vegas Grand Prix 2025 Vegas...
Vyf Ligte Preview of Las Vegas Grand Prix 19.11.2025 1:21:45
Alles wat in Vegas gebeur… tel vir die kampioenskap! Ons bespreek die laaste triple header van die seisoen, die titelstryd tussen Norris, Piastri en Verstappen, die unieke Las Vegas-baan, Mercedes en Ferrari se kanse, en selfs die toekoms van AI-renne met A2RL. Vol humor, skerp voorspellings en ’n paar wilde “Vegas bets”! 👉 Luister nou en deel jou voorspelling! What happens in Vegas… counts for t...
Vyf Ligte | Review 2025 Sao Paulo Grand Prix 12.11.2025 53:54
Vyf Ligte Review: São Paulo Grand Prix 2025 Lando Norris wen sy derde agtereenvolgende Grand Prix en bou groot momentum in die kampioenskap! Max Verstappen begin van die kuipe af en eindig op die podium – hoe het Red Bull dit reggekry? Oscar Piastri kry ’n 10-sekonde straf ná ’n botsing wat Leclerc se ren beëindig. Ollie Bearman verras met ’n briljante 6de plek, Pierre Gasly bring hoop vir Alpine,...
Vyf Ligte | Episode 45 Preview 2025 Sao Paulo Grand Prix 05.11.2025 56:45
🏁 Vyf Ligte Ep 45 – Sao Paulo Grand Prix Vooruitskouing! Rassie, Kallie, Arno en Eddie bespreek die intense titelstryd, McLaren se dinamiek tussen Norris en Piastri, Verstappen se strategie, en die spanne se geveg vir kampioenskappunte. Ons kyk ook na die Silly Season, die Sprint-wedren en die moontlike reën by Interlagos. Deel jou voorspellings in die kommentaar! 🏁 Vyf Ligte Ep 45 – Sao Paulo G...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 44 Review 2025 Mexican Grand Prix 30.10.2025 44:39
Welkom by Vyf Ligte, jou tuiste vir Formule 1 in Afrikaans! In hierdie episode bespreek ons alles oor die Mexico City Grand Prix 2025: ✅ Lando Norris se meesterlike oorwinning – van pole tot podium! ✅ Kampioenskaps drama – Verstappen vs Piastri: wie het die voordeel? ✅ Ollie Bearman se groot deurbraak – Haas verras almal! ✅ Ferrari vs Mercedes – Leclerc se podium en Hamilton se straf. ...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 43 Preview 2025 Mexican Grand Prix 23.10.2025 46:42
Die F1-karavaan beweeg na die hoogliggende drama van die Autódromo Hermanos Rodríguez! Sluit aan by die Vyf Ligte span vir ons voorbeskouing van die 2025 Mexikaanse Grand Prix. Ons duik in die unieke uitdaging van die hoogste baan op die kalender (2,285m bo seespieël) en hoe die dun lugdruk enjinkrag en aërodinamiese invloed het op hoe spanne hulle motors setup. Sal Max Verstappen se momentum aanh...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 42 2025 US Grand Prix Review 22.10.2025 1:05:59
Is Verstappen die gunsteling om die titel van Piastri te steel? Ons ontleed sy perfekte naweek in Austin (Sprint WEN, Paal, GP WEN) en sy ongelooflike telling van 119 van 'n moontlike133 punte! Hoekom het McLaren se drama in die Sprint hulle soveel gekos, en is die handskoene af tussen Norris en Piastri? Boonop: Hoe het Ferrari die gaping na Mercedes in die stryd om P2 verklein? Alles in ons 45-mi...
Vyf Ligte | Episode 41 Preview 2025 US Grand Prix 15.10.2025 1:08:37
In hierdie episode kyk ons saam met gas Arno na die titelstryd tussen Piastri, Norris en Verstappen, Mercedes se momentum, en die Amerikaanse betrokkenheid van Cadillac en Ford. Ons bespreek ook die Sprint-formaat en hoekom Circuit of The Americas ’n gunsteling is onder F1-bestuurders. 🎧 Luister nou vir insig, humor en voorspellings vir die Amerikaanse Grand Prix! In this episode, we’re joined...
Vyf Ligte | 2025 Singapore Grand Prix Papaya Rules 09.10.2025 56:20
In hierdie episode van Vyf Ligte bespreek ons die aksiebelaaide Singapore Grand Prix! Ons kyk na die botsing tussen Lando Norris en Oscar Piastri, George Russell se oorwinning van Pole, Verstappen se konstante druk, Ferrari se stryd, en Alonso se verrassende P7. Ons sluit af met 'n kykie na die kampioenskapsren waar Piastri nog steeds voorloop op die punte leer– Wat wag voor vir ons tot in met A...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 39 2025 Singapore Grand Prix Preview 01.10.2025 1:06:50
🏁 Singapore GP Gaan McLaren terugbons in Singapore? Is Max Verstappen nog in die titelstryd, of is hy te ver agter? Kan Ferrari of Mercedes dalk 'n verrassing spring en 'n onverwagte oorwinning behaal? Luister saam met die Vyf Ligte-span vir insigte, analise en Formule 1 in Afrikaans! 🎧 Formule 1. Vyf Ligte , Een passie , 3 Stemme in Afrikaans 🏁 Singapore GP Will McLaren bounce back in Singapor...
Vyf Ligte | Episode 38 Review van 2025 Azerbaijan Grand Prix 24.09.2025 56:26
Vyf Ligte ontleed die Azerbeidjan GP 2025! Van Verstappen se turbo-kwalifikasie tot Piastri se rampspoedige begin – ons bespreek alles! Luister na Kallie se karburator-kommentaar, Rassie se ratkas-ranglys, en Eddie se ECU-trivia. Wie was vinnig, wie was traag, en wie moet 'n nuwe enjin kry? Skakel in vir 45 minute van petrolkop pret! 🎧 Luister nou op YouTube en deel jou top 3 bestuurders in die k...
Vyf Ligte | Episode 37 Preview van 2025 Azerbaijan Grand Prix 17.09.2025 51:45
McLaren jag die titel, Red Bull herlaai, en Baku beloof chaos! 🏁 Luister hoe Vyf Ligte die 2025 Azerbeidjan Grand Prix ontleed – met humor, insig en Afrikaans passie. 🎙️ Segmente: Turbo of Traag, Kallie se Kommentaar, Rassie se Ranglys, Eddie se Trivia & Launch Control. 👉 Subscribe nou! McLaren chasing the crown, Red Bull reloaded, and Baku promises chaos! 🏁 Join Vyf Ligte as we pre...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 36 Review 2025 Italian Grand Prix 11.09.2025 46:56
Welkom terug by die Vyf Ligte Podcast! In hierdie episode ontleed ons die drama en opwinding van die 2025 Italiaanse Grand Prix. Ons bespreek die wenners en verloorders van die naweek, insluitend Max Verstappen se briljante oorwinning en Williams se indrukwekkende seisoen. Skakel in vir al die aksie van die "Tempel van Spoed"! Welcome back to the Vyf Ligte Podcast! In this episode, we break down a...
Vyf Ligte Episode 35 Preview 2025 Italian Grand Prix 06.09.2025 47:51
In hierdie Epsiode kyk die Vyf Ligte span na die naweek se Italiaanse Grand Prix op Monza 🇮🇹 . Ons baie opgewonde en daar is baie wat vrae wat Ferrari moet en antwoord vooor hulle Tifosi. Kan Lando Norris vir Piastri in haal en hom een oor sit in Monza? Moet dit nie misloop nie. In this episode, the Vyf Ligte team looks at this weekend’s Italian Grand Prix at the Monza 🇮🇹. We’re very excited, and...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 34 Review 2025 Dutch Grand Prix 04.09.2025 1:31:05
🏁 Vyf Ligte bespreek die 2025 Nederlandse Grand Prix! Oscar Piastri behaal 'n indrukwekkende Grand Slam, terwyl Lando Norris se DNF groot implikasies het vir die kampioenskap. Max Verstappen wys weer hoekom hy 'n kampioen is met 'n briljante begin en slim bestuur. Ferrari sukkel, maar Leclerc neem risiko's – en Antonelli veroorsaak opskudding. Izack Hadjar verras almal met sy eerste podium, Albon...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 33 Preview 2025 Dutch Grand Prix 28.08.2025 1:23:20
Die Formule 1 is terug in Zandvoort! Ons ontleed al die groot stories voor die naweek se aksie! saam met @DriveScapeRuben Ons bespreek die intense titelstryd tussen McLaren-spanmaats Lando Norris en Oscar Piastri, Max Verstappen se tuisdruk en vormdip, en Cadillac se bevestiging van hul 2026-bestuurders – Valtteri Bottas en Sergio Pérez. Ons kyk ook na Lewis Hamilton se uitdagende eerste jaar by...
Vyf Ligte | Seisoen 2 | Episode 32 F1 2025 So Far : Wie is Yster of Gepleister? 21.08.2025 1:32:24
In hierdie episode van die Vyf Ligte Podcast kyk ons na elke span se prestasie in die 2025 F1-seisoen. Van McLaren se oorheersing tot Alpine se teleurstelling—ons gee graderings vir elke span en drywer, insluitend belangrike veranderinge soos Tsunoda se skuif na Red Bull en Colapinto se terugkeer by Alpine. Moenie ons volledige ontleding en ranglys misloop nie! 🔔 Teken in vir meer F1-analise, wed...
Vyf Ligte Review 2025 Hungarian Grand Prix - Norris vs Piastri 07.08.2025 1:10:05
In die episode bespreek ons die aksiebelaaide Hongaarse Grand Prix van 2025. McLaren behaal hul 200ste oorwinning met 'n strategiese meesterplan, terwyl Ferrari hul kans op 'n oorwinning laat glip. Ons ontleed die kwalifikasie, wedrenstrategieë, en die intense laaste rondes tussen Norris en Piastri. Ons kyk ook na die kampioenskapsituasie, gee erkenning aan George Russell, Fernando Alonso en Gabri...
Vyf Ligte Preview 2025 Hungarian Grand Prix 02.08.2025 1:00:15
Die Vyf Ligte Span ontleed alles oor die tegniese Hungaroring – van die uitdagende baanontwerp tot die beste strategieë vir 70 rondtes. Ons kyk na die Pirelli-bandkeuses, weerstoestande, en die moontlikheid dat nóg ’n renjaer hul eerste oorwinning hier kan behaal – soos Hill, Alonso, Button en Piastri voorheen. Kyk saam en vind uit wie die kampioenskap jaag ná Spa – en of Piastri sy voorsprong kan...
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали