OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.ofm.co.za
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
Weird Wide Web -Speletjiekampioen eet palings as deel van sy opleiding. 29.09.2026 3:13
Yuki Kurihara is 'n 11-jarige Japannese e-sport-wonderkind wat sy debuut by die Asiatiese Spele gemaak het in *Puyo Puyo Champions*, 'n vinnige legkaartspeletjie.
Marietjie Landsman, direkteur van Aurora in Bloemfontein. 29.09.2026 1:43
Marietjie Landsman, direkteur van Aurora in Bloemfontein.
Warrant Officer Nkosinathi Ndlovu - Klerksdorp corruption case 29.09.2026 5:34
Warrant Officer Nkosinathi Ndlovu discusses the alleged bribery attempt involving a Nigerian national accused of offering Hawks members R10 000 to withdraw a drug possession case in Klerksdorp.
‘Love Good Music’, aangebied deur die Vrystaatse Simfonieorkes 29.09.2026 3:32
Dirigent Gerry Cornelius en tjellis Peter Martens laat die werke van Arnold, Sjostakowitsj, Strauss en Poulenc herleef tydens Love Good Music – die Vrystaatse Simfonieorkes se finale konsert vir 2026. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir Musiek sluit by Yolanda Maartens aan in OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 31 Oktober by die Odeion in Bloemfontein goeie musiek te kom geniet. Kaartjie...
Première van bekroonde Suid-Afrikaanse komposisie tydens Odeion-strykkwartet konsert 29.09.2026 2:27
Die Odeion-strykkwartet (OSQ) bied hul laaste aandkonsert van 2026 op Donderdag, 22 Oktober, om 19:00 in die Odeion-ouditorium in Bloemfontein aan. 'n Hoogtepunt van die aand sal die wêreldpremière van The Exhibition deur Chesney Palmer wees, asook 'n nuwe strykkwartet deur Nicholas Smit. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir Musiek verskaf al die besonderhede aan Yolanda Maatens in die OFM Ku...
Dealesville Police Constable Corruption Arrest 29.09.2026 0:29
Free State police spokesperson Lieutenant Colonel Thabo Covane discusses the arrest of a Dealesville police constable and a civilian on four counts of corruption.
Free State health spokesperson Mondli Mvambi speaks on the search for the mother of an abandoned newborn in Zastron 29.09.2026 1:08
Free State health spokesperson Mondli Mvambi speaks on the search for the mother of an abandoned newborn in Zastron
Frans Steyn - Aidon Davis return, Maartens at inside centre, and resting the squad 29.09.2026 1:29
The Toyota Cheetahs are back in action on Tuesday afternoon when they take on the Iberians of Spain in their second-round clash of the Tbilisi Cup in Georgia. Coach Frans Steyn has made wholesale changes to his team, with versatile centre Marco Jansen van Vuren handed the captaincy for the first time. There are two particularly noticeable changes to the starting XV, with live-wire flanker Daniel M...
The Champion Zone - 28 Sept 2026 28.09.2026 3:46
The Champion Zone kicks off this week with planning. Instead of worrying about what's for dinner, how about we start a meal prep plan? Especially if we are looking to either build some muscle or maybe lose some weight.
Dr Carel van Wyk speaks on Trauma mistaken for bad behaviour 28.09.2026 12:53
Dr Carel van Wyk speaks on Trauma mistaken for bad behaviour.
Four Paws South Africa director Fiona Miles speaks urges pet owners to vaccinate their pets this World Rabies Day 28.09.2026 0:51
Four Paws South Africa director Fiona Miles speaks urges pet owners to vaccinate their pets this World Rabies Day
Weird Wide Web – Aanlyn speletjies knou pa se bankrekening 28.09.2026 3:02
’n Negejarige seun het meer as R2 miljoen bestee om sy video’s te bevorder.
JF Vat Vlam 2026 28.09.2026 4:18
Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
Reach For Recovery vrywilligers stap die pad saam met pasiënte uit hul eie ondervinding met borskanker 28.09.2026 7:28
Die besondere focus van Reach For Recovery is op dienslewering ná diagnose en behandeling, so wel as op oorlewing. Opgeleide vrywilligers besoek pasiënte in die hospitaal, hetsy voor of na die operasie. Emosionele en praktiese ondersteuning word op hierdie tydstip en indien nodig, op enige latere stadium verskaf. Pasiënte word voorsien van ’n boekie en pamflette wat handel oor verskeie onderwerpe...
Free State Social Development mec, Mathabo Hlalele speaking on GBVF. 28.09.2026 0:43
Free State Social Development mec, Mathabo Hlalele speaking on GBVF.
North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie said DNA evidence positively linked suspect to several rape cases. 28.09.2026 2:42
North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie said DNA evidence positively linked suspect to several rape cases.
Free State health spokesperson Mondli Mvambi speaks on the measles outbreak in the Free State 28.09.2026 0:26
Free State health spokesperson Mondli Mvambi speaks on the measles outbreak in the Free State
Capt Majang Skalkie speaks on Klerksdorp rape cases 28.09.2026 0:45
North West police spokesperson Capt Majang Skalkie discusses four rape convictions and lengthy prison sentences handed down by the Klerksdorp Regional Court.
Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder. 28.09.2026 0:52
Kathu-vrou se bedrogspul eindig in tronkstraf.
Brig. Brenda Muridili, provinsiale polisiewoordvoerder. 28.09.2026 0:40
Nog ’n vroueliggaam gevind: 11de liggaam sedert Julie op Oos-Rand ontdek.
Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer 28.09.2026 5:43
Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer 28.09.2026 5:11
Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.
Gr. 9 & 11: Jou finale Graad 11-uitslae is die sleutel tot jou toekoms 28.09.2026 3:54
Vir baie hoërskoolleerders kan Graad 11 soos ’n tussenjaar voel. Die waarheid is jou finale Graad 11-resultate is belangriker as wat jy besef. Vandag gesels ons met Alida Malan – ’n senior bemarker aan die Noordwes-Universiteit (NWU) – oor die belangrikheid van leerders se finale graad 11-uitslae. Veral as hulle aan ’n universiteit wil studeer.
SAFEX verslag: Graanmarkoorsig. 28 September 2026 28.09.2026 2:09
Graan SA-ekonoom, Gerhard Burger, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.
NAMPO Alfa gebeur eerskomende naweek vanaf 2-4 Okt. Die gewilde Farm Skills kompetisie gaan weer plaasvind! 28.09.2026 3:03
Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die gesprek gefokus op vaardighede wat nie in handboeke te kry is nie en Nel gee 'n inspirende boodskap aan jongmense wat in landbou belangstel.
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали