Radio Pulpit
Colourful
Colourful is a music programme on Radio Pulpit that celebrates Gospel music. Your presenter is the talented Janine van Niekerk, an expert in South-African Gospel music industry. She is also the manager of the SAMA-award winning Afrikaans gospel artist, Retief Burger.
Обов'язково відвідайте сайт подкасту та підтримайте його автора: www.radiopulpit.co.za
Автор
Radio Pulpit
Категорія
Сайт подкасту
Останній епізод
5 вер 2026
Де слухати?
Подкасти в застосунку Replaio Radio Уже незабаромПодкасти незабаром з'являться в застосунку. Встановіть уже зараз і першими побачте зовсім новий погляд на подкасти
Епізоди
ChanéB is still unbroken 07.02.2026 22:42
Janine van Niekerk is speaking to ChanéB about her new song, Unbroken, as well as her exciting experiences in the USA in pursuit of her music.
Phil Cunningham about David the Movie 31.01.2026 23:24
Janine van Niekerk speaks to Phil Cunningham (founder and director at Sunrise Studios) about the heart, dream and team behind David the Movie.
For King and Country - Ever and ever before 30.01.2026 17:45
Janine van Niekerk speaks to Joel Smallbone from For King and Country about the new song they are releasing with their wives, Moriah and Courtney, called Ever and Ever Before.
Worship Nights with Allan van Niekerk 28.01.2026 18:50
Janine van Niekerk is speaking to Allan van Niekerk (not family LOL) about the new season in his life and ministry, and what that means going forward.
Lood Goosen swem in nuwe musiek 17.01.2026 28:48
Janine van Niekerk gesels met Lood Goosen oor die nuwe wêreld wat AI vir hom oopgemaak het as liedjieskrywer, om sy musiek effektief uit te kry.
Carl Kitshoff oor Groot God 13.12.2025 18:38
Janine van Niekerk gesels met Carl Kitshoff oor sy Here, sy lief en leed en sy nuwe liedjie "Groot God.".
Hendri Hofmeyer 22.11.2025 23:20
Janine van Niekerk gesels met Hendri Hofmeyer van One Crown oor kerk, musiek en hulle nuwe treffer, Make Him Known.
John Ellis and Tree63 is back with a bang! 22.11.2025 21:09
Janine van Niekerk is speaking to John Ellis from Tree63 about how music has changed, from the industry to AI, to your heart as it all happens.
Lindri Atkins - oor Beyond Music se nuwe opname 15.11.2025 18:45
Janine van Niekerk gesels met Lindri Atkins oor Beyond Music se nuwe musiek en wat die 10de Nov opgeneem is.
Maandag met Morné 08.11.2025 21:27
Janine van Niekerk gesels met Morné Kruger oor sy podcast, Maandag met Morné.
HJ Cronje - Hemelstraat Mense 08.11.2025 21:54
Janine van Niekerk gesels met HJ Cronje. Hy stuur elke week vir ons ‘n Kalaharistorie vanuit die duine daar by Noenieput, en die stories is vervat in sy nuutste boek, Hemelstraat Mense.
Jaco du Preez maak Anker Musiek 01.11.2025 23:06
Janine van Niekerk gesels met Jaco du Preez oor die nuwe veld van AI Musiek en hoe hy die briljante hulpbron gebruik om die Psalms te toonset onder "Anker Musiek".
Liam Cova - Worry Sea 01.11.2025 20:24
Janine van Niekerk is speaking to Liam Cova, a new artist from the Cape about his music and his passion for Jesus.
Gerda Potgieter soek werklik die waarheid 25.10.2025 19:05
Janine van Niekerk gesels met Gerda Potgieter, redakteur van Devoted Magazine oor haar boek, A Journey to Truth, oor die Kwasizabantu Mission en Aqualle water - ‘n gevallestudie oor die agenda van media om waarheid te verwring ten koste van Christenne.
Tamryn Paulse sing 'n nuwe lied! 18.10.2025 17:41
Janine van Niekerk gesels met Tamryn Paulse oor haar deelname aan die ATKV Crescendo Liedjieskryf mentorskapsprogram, en dit terwyl sy haar bediening as Pastoor ook doen.
Carli Lessing - Color My View 04.10.2025 0:36
Janine van Niekerk gesels met Carli Lessing oor familie, integriteit in musiek en haar nuwe lied, Color My View
Carlissa glo weer soos 'n kind 04.10.2025 17:42
Janine gesels met Carlissa Luus, sy het n nuwe CD met die naam “Glo Soos “n Kind” en tussen finansies en swemlesse deur sien sy kans om ‘n sangloopbaan af te skop. So viva!
Theri Rossouw inspires Christian community and creativity 03.09.2025 20:53
Theri Rossouw inspires Christian community and creativity with her "Faith Journey", encompassing a 500km EPIC walk, a Battle of the bands (Bands of Glory), and Teia Lodge. All info links here - https://linktr.ee/faithjourney
Zahn vier God se Juwele 30.08.2025 18:46
Janine van Niekerk gesels met Zahn oor haar nuwe liedjie "God se juwele" en haar pad in die sekulere mark as 'n kind van Jesus.
Brenden Praise - Kingdom creator 23.08.2025 21:11
Born in Venda and now based in Johannesburg, Brenden Praise’s multilingual background (Sepulana, Tsonga, Zulu, and English) and deep roots in church worship shape the unique cultural richness of his music.
Lucia Poggenpoel - bring HOOP 09.08.2025 17:45
Janine van Niekerk gesels met Lucia Poggenpoel oor haar enkelsnit "As jy val".
Amanda Cook in SA for the "Worship Works Wonders" tour 09.08.2025 20:16
Amanda Cook is touring South Africa in September 2025 for the "Worship Works Wonders" tour, with performances in Johannesburg, Cape Town, and Durban. So Janine van Niekerk had the opportunity to record an interview with her for you.
Johann Scholtz drama, sing en skilder tot Sy eer 02.08.2025 20:18
Janine van Niekerk gesels met Johan Scholtz oor sy drama, sang en sy kuns, en natuurlik sy pad met Jesus deur dit alles.
Riana Nel soek die Here se wil 02.08.2025 18:56
Janine van Niekerk gesels met Riana Nel. Haar nuwe enkelsnit se naam is “Laat U Wil” wat more vrygestel word, en jy kan hom selfs “presave”…
Leonie Pelteret - Daar is Hoop 26.07.2025 18:40
Janine van Niekerk gesels met Leonie Pelteret oor haar uiteenlopende belangstellings en vaardighede en hoedat sy hoop wil bring met haar musiek.
Схожі подкасти
Replaio не є видавцем подкастів; назви шоу, обкладинки та аудіо належать їхнім авторам і поширюються через публічні RSS-канали