RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
RSG Kuns 02.10.2018 5:51
Johan van Lill vind meer uit oor die ballet Cinderella wat in die Kaap op die planke is.
RSG Kuns 02.10.2018 7:19
Christelle Webb-Joubert gesels met Johan van der Merwe en Rudi Sadler van Theatre Rocket oor hulle produksie DEURNIS 20 voor 2 wat vanjaar te sien is by Aardklop.
RSG Kuns 02.10.2018 8:37
Christelle Webb-Joubert is agter die verhoog by die Staatsteater in Pretoria. Lizette Vosloo vertel vir haar van die karakters en rolspelers in Faust.
RSG Kuns 02.10.2018 12:03
Christelle Webb-Joubert gesels met Johan van der Merwe en Rudi Sadler van Theatre Rocket oor hulle DEURNiS een-tot-een produksies by Aardklop.
RSG Kuns 02.10.2018 5:56
Johan van Lill kuier by die skrywer, akteurs en regisseur van die toneelstuk My mense is die kluts kwyt.
RSG Kuns 25.09.2018 4:59
Christelle Webb-Joubert gesels met Willem Vogel oor die 3de Gaufestival in Pretoria.
RSG Kuns 25.09.2018 11:49
Christelle Webb-Joubert kuier agter die verhoog by die Staatsteater van Pretoria. Lizette Vosloo vertel haar van die dekor en rekwisiete van Faust.
RSG Kuns 25.09.2018 7:24
Die sopraan Erica Eloff vertel van die uitvoering waarby sy betrokke is as deel van die Gaufestival in Pretoria.
RSG Kuns 25.09.2018 11:28
Johan van Lill woon die Barokfees in Kaapstad by.
RSG Kuns 25.09.2018 15:02
Nataniël vertel van sy produksie by vanjaar se Aardklop.
RSG Kuns 18.09.2018 5:10
Christelle Webb-Joubert gesels met pianis Paul Ferreira oor Romeo's Passion wat te sien is by die Hillbrowteater in Johannesburg.
RSG Kuns 18.09.2018 8:38
Johan van Lill besoek die uitstalling, Handskrif, by die Breytenbachsentrum op Wellington.
RSG Kuns 18.09.2018 9:36
Besoek die Johan van Heerden Galery in Pretoria saam met Christelle Webb-Joubert.
RSG Kuns 18.09.2018 8:41
Die bekende Peter and the Wolf kry 'n nuwe baadjie in Johannesburg.
RSG Kuns 18.09.2018 11:07
Michelle Botha gesels oor haar eenvrouvertoning, Storm in a F-cup/Bra-vades.
RSG Kuns 11.09.2018 6:06
Die Hiltonfees in Durban vind eerskomende naweek plaas. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die fees.
RSG Kuns 11.09.2018 9:06
Johan van Lill maak 'n draai by die Gate69 kabaretteater in Kaapstad. Hy vind meer uit oor The Three Little Pigs wat net vir grootmense bedoel is.
RSG Kuns 11.09.2018 9:39
Katrina is 'n erfenis-dansproduksie deur Kirvan Fortuin en Coenie de Villiers. Johan van Lill vind meer hieroor uit.
RSG Kuns 11.09.2018 8:31
Die pianis Charl du Plessis is in twee produksies te sien by vanjaar se Aardklop. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert waar en in wat hy te sien is.
RSG Kuns 11.09.2018 12:16
Christelle Webb-Joubert gesels met David Brink oor PRONK PODIUM wat te sien is by Aardklop. Dit bied 'n platform vir tiener- en studentetoneel.
RSG Kuns 11.09.2018 6:00
Dis weer tyd vir die Barokfees in Kaapstad. Camerata Tinta Barocca bied die fees met historiese instrumente en musiek aan.
RSG Kuns 04.09.2018 7:21
Christelle Webb-Joubert gesels met David Brink oor sy alter ego, Greta Pers, wat vanjaar weer te sien is by Aardklop.
RSG Kuns 04.09.2018 10:24
Die violis, Johanna Roos, vertel van die Gauteng Kamermusiekfees, wat vanjaar vir die vierdie keer aangebied word.
RSG Kuns 04.09.2018 26:39
Johan van Lill neem ons saam na die Voorkamerfees op Darling.
RSG Kuns 28.08.2018 10:36
Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die sewende Tuin van digters in Wellington wat middel September plaasvind.
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır