RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
RSG Kuns 19.11.2019 20:04
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, Wit leuens en lastige waarhede, by die Tina Skukan-galery in Pretoria en gesels met die kunstenaars Piet Grobler, Marinda du Toit en Corne Joubert.
RSG Kuns 19.11.2019 10:24
Johan van Lill stap saam met keramiekkunstenaar Hennie Meyer deur die keramiekmark by die Rust-en-Vrede Galery in Kaapstad.
RSG Kuns 19.11.2019 5:33
Johan van Lill woon die bekendstelling van Woordfees 2020 se program by.
RSG Kuns 12.11.2019 10:54
Johannes van Staden-Slabbert vertel meer van The old Maid and the Thief, 'n opera in een uur.
RSG Kuns 12.11.2019 10:15
Wynand van Vollenstee en Marianne du Plessis vertel van Wêlakapêla Kinderfees en die Kids Talent Festival.
RSG Kuns 12.11.2019 6:04
Willem Vogel, die artistieke direkteur van die Brooklynteater in Pretoia, vertel van Salon Musiek se jaarlikse kerskonsert.
RSG Kuns 12.11.2019 11:46
Willem Vogel, die artistieke direkteur van die Brooklynteater in Pretoia, vertel van sy besoek aan Korea.
RSG Kuns 12.11.2019 13:35
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die ou NG Kerk in Linden in Johannesburg, wat onlangs in 'n teater omskep is.
RSG Kuns 05.11.2019 17:41
Christelle Webb-Joubert leer ken die Rooi4-orrelduo van nader.
RSG Kuns 05.11.2019 10:48
Christelle Webb-Joubert besoek Sharleen Boaden se uitstalling by die Showroom Kunsgalery in Pretoria.
RSG Kuns 05.11.2019 8:24
Cornelia Faasen gesels oor die Nasionale Arikaanse Teaterinisiastief (NATI) se planne, en die Teksmark wat onlangs plaasgevind het.
RSG Kuns 05.11.2019 12:22
Johan van Lill gesels met Godfrey Johnson oor die produksie, Vaslav, wat by die Fugardteater in Kaapstad te sien is.
RSG Kuns 29.10.2019 4:20
Herman van Niekerk van die Etienne Rousseau-teater in Sasolburg vertel waarna gehore kan uitsien vir die res van die jaar.
RSG Kuns 29.10.2019 6:00
Lizanne Barnard gesels oor die produksie, Bêreboksie vol vlerke.
RSG Kuns 29.10.2019 12:38
Die pianis, Charl du Plessis, vertel vir Christelle Webb-Joubert van die interessante maniere waarop hy die klavier gebruik het vir 'n CD-opname.
RSG Kuns 29.10.2019 11:05
Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, Speel, by die Kunsvereniging van Pretoria.
RSG Kuns 29.10.2019 12:29
Johan van Lill het by die Kaapse kabaretvenue, Gate 69, meer gaan uitvind van hulle jaarlikse volwasse pantomime, Three Blind Mice.
RSG Kuns 22.10.2019 6:59
Christelle Webb-Joubert besoek Kuns Uniek in Pretoria waar sy met Marie Spruyt gesels, wat die galery 26 jaar gelede saam met haar man begin het.
RSG Kuns 22.10.2019 8:54
Tiaan Rautenbach vertel van Forever Plaid wat by die Pieter Toerienteater by Montecasino in Johannesburg. Die produksie sal ook 'n draai maak by Theatre on the Bay in die Kaap.
RSG Kuns 22.10.2019 9:28
Johan van Lill het by die kabaretteater, Gate 69 in Kaapstad, meer gaan uitvind van hulle jaarlikse pantomime, Three Blind Mice.
RSG Kuns 22.10.2019 7:44
Johan van Lill gesels met David Kramer oor Danger in the Dark wat te sien is by die Baxterteater in Kaapstad.
RSG Kuns 22.10.2019 12:13
Darren Aiken vertel van sy uitstalling, Location, location, location.
RSG Kuns 15.10.2019 19:00
Rocco de Villiers en Richard Cock vertel van hulle produksie, RoccoCocko.
RSG Kuns 15.10.2019 4:16
Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsvereniging van Pretoria waar sy met Willie van Rensburg gesels oor sy onlangse werk.
RSG Kuns 15.10.2019 15:02
Cobi Labuschagne vertel van haar boek, Explore! Awesome South African Artists.
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır