RSG

RSG Kuns

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za

Yazar

RSG

Kategori

Arts

Podcast web sitesi

www.rsg.co.za

Son bölüm

6 Eki 2026

Nereden dinlenir?

Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakında

Podcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol

Google Play'den indir Ücretsiz yükle Android 5 Mn+ indirme · 4,8 puan iOS yakında

Bölümler

Anton van Wouw 02.03.2021

Samuel Henri Pellissier gesels oor die bekendste werk van die beeldhouer Anton van Wouw.

Hermien Domisse 02.03.2021

Aktrise en regisseur Hermien Domisse gesels in ‘n argiefonderhoud uit 1973 oor haar lewe en loopbaan.

Ek en my instrument: Mart-Marie Snyman 02.03.2021

Christelle Webb-Joubert begin met ‘n reeks, EK EN MY INSTRUMENT. In die eerste onderhoud gesels sy met pianis en komponis Mart-Marie Snyman.

Operatic Jewels 02.03.2021

Juan Burgers van Ubuntu Opera vertel van hulle konsert, Operatic Jewels.

Anton van Wouw se dogters 23.02.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1957  waarin daar gesels word met Anton van Wouw se twee dogters.

ATKV PEAAT - 70 jaar 23.02.2021

Emercia de Lange is die takvoorsitter van ATKV PEAAT. Hulle vier vanjaar hulle 70e bestaansjaar.

Songs we used to sing 23.02.2021

Nataniël vertel van die produksie, Songs we used to sing, wat deel is van Aardklop Aubade.

World Away 23.02.2021

Vind meer uit oor CIRK House se produksie, World Away.

Elzabé Zietsman 16.02.2021

Christelle Webb-Joubert praat met Elzabé Zietsman oor haar lewe en loopbaan.

Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 16.02.2021

Peter Martens vertel van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees. Belangstellendes kan nou aansoek doen om deel te wees van die fees, wat beplan word vir later vanjaar.

Die wêreld van Hendrik Hanekom - Deel 2 09.02.2021

Luister na die tweede deel van ‘n argiefhoorbeeld uit 1964 oor die wêreld van Hendrik Hanekom.

Nic de Jager 09.02.2021

Johan van Lill kuier by die veteraan omroeper, akteur en stemkunstenaar, Nic de Jager.

Doodle Pop 02.02.2021

Willem Vogel vertel van ‘n Koreaanse produksie, Doodle Pop, wat gratis te sien is op www.artmusic.tv.

Die wêreld van Hendrik Hanekom - Deel 1 02.02.2021

Luister na die eerste deel van ‘n argiefhoorbeeld uit 1964 oor die wêreld van Hendrik Hanekom.

Kamphoer by die Markteater 02.02.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Rudi Sadler oor die eenvrou-vertoning Kamphoer.

Red Die Boer 02.02.2021

Margit Meyer-Rödenbeck van Die Boer in Durbanville vertel hoe die teater gered kan word.

Sibongile Khumalo 1957 - 2021 02.02.2021

Amanda Strydom bring hulde aan dr. Sibongile Khumalo, wat onlangs oorlede is.

Annelise Bowker 26.01.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Annelise Bowker oor haar kunsateljee se jaarlikse uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria.

Margot Luyt 26.01.2021

As huldeblyk aan Margot Luyt kan jy weer luister na ‘n onderhoud wat verlede jaar uitgesaai is op RSG Kuns. Lizelle de Bruin het saam met haar gekuier.

Michèle Nigrini 26.01.2021

Die kunstenaar Michèle Nigrini vertel van haar werk, KLEURSIMFONIE, uit 1993 wat weer uitgestal word, asook oor haar solo-uitstalling. Beide is te sien in Graaff-Reinet.

Zorada Temming 26.01.2021

Johan van Lill vind uit waarmee die orrelis Zorada Temming haarself besig hou.

Adriaan Fuchs 19.01.2021

Christelle Webb-Joubert gesels met Adriaan Fuchs, wat deesdae werksaam is by Carnegie Hall in New York.

Verna Vels 19.01.2021

Luister na ‘n argiefonderhoud met Verna Vels uit 1992. Sy vertel vir Anton Prinsloo en Marida van Staden van haar loopbaan by die SAUK, Liewe Heksie en al die eerstes waarby sy betrokke was.

Kaapse Filharmoniese Orkes 12.01.2021

Christelle Webb-Joubert vind by Louis Heyneman van die Kaapse Filharmoniese Orkes uit hoe dit met hulle gaan, en watter planne hulle in plek het vir 2021.

Impak van inperking op teaters 12.01.2021

Kunsresensent Marina Griebenhow gesels oor die impak wat die inperking op teaters gehag het. Sy gesels ook oor die jaar wat voorlê.

RSG Kuns podcast'ini Replaio'da dinle

Radyo ve podcast'ler tek uygulamada - ücretsiz, kayıt gerektirmez. Bugün yükle ve lansmanı kaçırma

Google Play'den indir

Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır