RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
KKNK Oraloor 08.06.2021 16:46
Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, vertel van hulle planne vir 2021. Vanjaar se fees word oraloor gehou.
Life and times of Michael K 08.06.2021 12:59
Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo en Andrew Buckland oor die produksie, Life and times of Michael K, wat te sien is by die Baxter in Kaapstad.
Ben Kruger (1957 - 2021) 01.06.2021 8:27
Die akteur Ben Kruger word onthou. Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1993 waarin Evert Snyman met hom gesels het in die program, Etensuurgas.
Imperfections 01.06.2021 5:55
Dr. Liezel Lüneburg gesels oor haar uitstalling, Imperfections.
In loving memory of Loekie and all the others 01.06.2021 9:27
Dr. Nathani Lüneburg gesels oor haar uitstalling, In loving memory of Loekie and all the others.
Kiss of the Spider Woman 01.06.2021 9:16
Johan van Lill praat akteur Wessel Pretorius en regisseur Sylvaine Strike oor Kiss of the Spider Woman.
The Unlikely Secret Agent 01.06.2021 11:19
Paul du Toit en Erika Marais vertel vir Christelle Webb-Joubert van die toneelstuk, The Unlikely Secret Agent.
Aardklop Aubade 25.05.2021 6:00
Die pianis Charl du Plessis vertel meer van die volgende Aardklop Aubade.
Linki Brand 25.05.2021 14:18
Christelle Webb-Joubert kuier saam met die illustreerder Linki Brand.
Noordwes Kinderkoor se nuwe dirigent 25.05.2021 9:50
Kobus Venter, die Noordwes Kinderkoor se nuwe dirigent, vertel van sy planne vir die koor, en hoe hy koormusiek weer aan die plattelandse skole gaan bekendstel.
Shelter in the Shadow 25.05.2021 10:20
Die kunstenaar Hermien van der Merwe vertel van haar solo-uitstalling, Shelter in the Shadow.
De Klein Griet 18.05.2021 22:02
Christelle Webb-Joubert besoek ‘n filmstel. Sy gesels oor die dekor, garderobe en kunsdepartement wat gewerk het op die stel van De Klein Griet.
Kinderteater by Foxwood 18.05.2021 6:45
Aktrise Michelle Botha vertel van die Foxwoodteater in Johannesburg wat weer kinderteater gaan aanbied.
New Breed-kunskompetisie 18.05.2021 8:23
Magdel Louw vertel van die New Breed-kunskompetisie.
S. le Roux Marais gedenkuitvoering 18.05.2021 8:58
Coert Grobbelaar en André Alkema vertel van die S. le Roux Marais gedenkuitvoering.
Aanlyn kunsgalery 11.05.2021 9:36
Annemie Odendaal vertel van ‘n aanlyn kunsgalery.
Dance can dance 11.05.2021 4:50
Dance can dance is ‘n dansproduksie wat te sien is in die Kaap. Choreograaf Tercia Amsterdam vertel meer.
Jak en die rankplant 11.05.2021 9:12
Jak en die rankplant is oorspronklik geskryf as musiekblyspel, maar het intussen verander in ‘n animasiekortfilm. Kosie Smit verduidelik hoe dit gebeur het.
Die Liewe Heksie van toe tot nou 11.05.2021 25:01
Luister na ‘n hoorbeeld uit 1993 deur Rina Thom, Die Liewe Heksie van toe tot nou.
Eucatastrophe 04.05.2021 8:55
Die kunstenaar, Hannalie Taute, gesels oor haar solo-uitstalling, Eucatastrophe, by die Deepest Darkest Galery in Kaapstad.
Schalk Joubert oor klankontwerp 04.05.2021 5:38
Schalk Joubert vertel hoe hy die klankontwerp benader het vir die verhoogstuk, Die dinge van ‘n kind.
Op die voorgrond (1966) 04.05.2021 14:47
Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1966. Die Hanekoms en twee akteurs kuier in die program OP DIE VOORGROND.
Richter Grimbeek 04.05.2021 16:05
Dirigent Richter Grimbeek vertel van sy lewe en werk in Oostenryk.
Aardklop Aubade - Wits Trio 27.04.2021 8:34
Violis Zanta Hofmeyr is deel van die Wits Trio. Hulle tree op by die volgende Aardklop Aubade by Affies in Pretoria.
Lost in translation 27.04.2021 8:19
Die kunstenaar Lien Botha vertel van haar solo-uitstalling, Lost in Translation, by die Barnard Galery in Kaapstad.
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır