RSG

RSG Kuns

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za

Yazar

RSG

Kategori

Arts

Podcast web sitesi

www.rsg.co.za

Son bölüm

29 Eyl 2026

Nereden dinlenir?

Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakında

Podcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol

Google Play'den indir Ücretsiz yükle Android 5 Mn+ indirme · 4,8 puan iOS yakında

Bölümler

Rika Vermeulen en die Theatrix Singers 30.08.2022

Christelle Webb-Joubert vind meer uit van pianis Rika Vermeulen se kleurryke loopbaan, asook ‘n konsert deur haar koor, Theatrix Singers.

Bertine van Schoor is solis in Pretoria Simfonieorkes-konsert 23.08.2022

Christelle Webb-Joubert gesels met tjellis Bertine van Schoor, wat as solis in die Pretoria Simfonieorkes-konsert optree.

Koekstruif vir Klawers 23.08.2022

Willem Vogel gesels oor sy komposisie, Koekstruif vir Klawers, wat gekomponeer is vir 16 hande.

Kaapstad Filharmoniese Orkes se 2022 lenteseisoen 23.08.2022

Louis Heyneman, die bestuurshoof en artistieke direkteur van die Kaapstad Filharmoniese Orkes, gesels oor hulle lenteseisoen.

Pretoria Simfonieorkes - Reflections 23.08.2022

Die dirigent, Schalk van der Merwe, vertel van die Pretoria Simfonieorkes se volgende konsert, Reflections.

Johannesburgse Filharmoniese Orkes se 2022 lenteseisoen 23.08.2022

Die marimbaspeler, Magda de Vries, gesels oor die Johannesburgse Filharmoniese Orkes se lenteseisoen. Sy tree in een van die konserte op as solis.

Doep is nie dood nie by Teater Linden 16.08.2022

Jannie du Toit is by Teater Linden te sien met die produksie, Doep is nie dood nie.

Opera 2000 operettekonsert in Pretoria 16.08.2022

Bets Botha en Coert Grobbelaar vertel van Opera 2000 se operettekonsert in Pretoria. Opera 2000 het ook nou ‘n filharmoniese orkes.

Uit die argief: Eghardt van der Hoven 16.08.2022

Eghardt van der Hoven het diep spore getrap in die geskiedenis van die uitvoerende kunste. In ‘n argiefonderhoud uit 1994 gesels Johan Botha met hom.

Kunsvereniging van Pretoria - 75 jaar 16.08.2022

Die Kunsvereniging van Pretoria vier vanjaar hulle 75ste bestaansjaar. Pieter van Heerden vertel van die uitstallings en konserte ter viering van dié groot mylpaal.

Your perfect life by Vrouemaandfees 09.08.2022

Die Inaugural Women's Month Festival vind van 16 tot 21 Augustus plaas in die Strand. Faeron Wheeler en Erika Marais vertel van die drama waarin hulle te sien is, Your perfect life.

Esmé Euvrard se groot liefde 09.08.2022

In ‘n argiefonderhoud uit 1985 vertel Esmé Euvrard vir Fanus Rautenbach van haar groot liefde.

Elegie/Reeksmoord - Juria le Roux 09.08.2022

Kunstenaar Juria le Roux vertel van haar aanlynuitstalling, Elegie/Reeksmoord.

Marietjie Hesse van die SA Musiekonderwysersvereniging 09.08.2022

Terrance April kuier by Marietjie Hesse, ‘n lid van die SA Musiekonderwysersvereniging.

Minnesota Orchestra Brass Quintet in SA 09.08.2022

Johan van Zyl vertel die Minnesota Orchestra Brass Quintet wat Suid-Afrika besoek.

The Big 5 in Bloemfontein 02.08.2022

Paul Loeb van Zuilenburg vertel van die konsert, The Big 5, in Bloemfontein.

Romanza se Spaanse danse 02.08.2022

Die verhouding tussen ‘n Spaanse danser en die kitaarbegeleier is uniek, want van die musiek en dans is dikwels improvisasies. Dan is daar ook die gebruik van die skoene, wat baie anders is as dié van klopdansers. Terrance April gesels met Corli Olivier wat saam met James Grace in die vertoning, ROMANZA, by die Pieter Toerien Teater by Montecasino in Johannesburg optree.

Cape Town City Ballet se winterseisoen 02.08.2022

Een van Cape Town City Ballet se dansers, Mia Coomber, gesels oor hulle winterseisoen.

Dirk Meerkotter se lewe gevier 02.08.2022

Die lewe en werk van die kunstenaar Dirk Meerkotter word gevier met drie musiekuitvoerings in Linden, Johannesburg. Sy seun Gerrit Meerkotter vertel meer.

Eugene Joubert en Gerrit Koorsen by Aardklop Aubade 02.08.2022

By die volgende Aardklop Aubade tree die pianis Eugene Joubert en die tjellis dr. Gerrit Koorsen op. Hulle gesels met Christelle Webb-Joubert oor hulle program.

Afrikaans in Styl - Matthys Maree 26.07.2022

Afrikaans in Styl is ‘n nuwe konsep deur Matthys Maree. Hy vertel meer.

Afrikaans in Styl - Nataniël 26.07.2022

Nataniël gesels oor sy gedeelte van die vertoning by die eerste Afrikaans in Styl.

Vlooi vier 20 jaar 26.07.2022

Die gewilde kinderteaterkarakter, Vlooi, en sy maats is vanjaar vir die 20ste keer op die verhoog. Christelle Webb-Joubert gesels met die teksskrywer en regisseur.

Take 4 se toerplan 26.07.2022

Die violis Zanta Hofmeyr vertel van Take 4 se toerplanne aan die begin van Augustus.

Antoinette en Cintain praat oor Amper, Vrystaat 19.07.2022

Aktrises Antoinette Louw en Cintaine Schutte gesels oor die toneelstuk Amper, Vrystaat.

RSG Kuns podcast'ini Replaio'da dinle

Radyo ve podcast'ler tek uygulamada - ücretsiz, kayıt gerektirmez. Bugün yükle ve lansmanı kaçırma

Google Play'den indir

Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır