RSG
Kortom
’n Program waarin kortverhale voorgelees word
Podcast'in sitesini ziyaret etmeyi ve yapımcısını desteklemeyi unutma: www.rsg.co.za
Nereden dinlenir?
Uygulamada podcast'ler Replaio Radio Çok yakındaPodcast'ler çok yakında uygulamaya geliyor. Şimdi yükle ve podcast'lere yepyeni bir bakışı ilk gören sen ol
Bölümler
#116 04.10.2016 21:37
Juanita Swanepoel lees Esta Steyn se kortverhaal DIE BOODSKAPPER.
#115 27.09.2016 18:05
Roeline Daneel lees Petra Müller se kortverhaal DIE BLINDE MAN SE HUIS HET NIE GORDYNE NIE.
#114 20.09.2016 24:50
Frieda van den Heever lees E. Kotze se kortverhaal HALWE HEMEL.
#113 13.09.2016 19:40
Roeline Daneel lees Petra Müller se kortverhale VERBEEL JOU NOU DIT en DESEMBERS.
#112 06.09.2016 11:26
Wessel Pretorius lees Nataniël se kortverhaal DIE FEES.
#111 30.08.2016 26:14
Pieter van Zyl lees Doc Immelman se kortverhaal 'N WARM DAG IN DIE KAROO.
#109 16.08.2016 19:43
Johann Nel lees Andre P. Brink se kortverhaal OOM JOOSOP EN DIE ENGEL DES DOODS en Ferdinand Deist se DIE BURREMEESTERSVROU.
#108 08.08.2016 18:27
Joanie Combrinck lees PG du Plessis se kortverhale 'N MUDSAK VOL VERSKIL en MAMMON OORWIN.
#107 02.08.2016 24:40
Pieter van Zyl lees J.M. GILFILLAN se kortverhaal REËN.
#106 26.07.2016 19:14
Joanie Combrinck lees Roela Hattingh se kortverhale ALIBI en WEETLUS.
#105 19.07.2016 18:47
Marcel van Heerden lees Alexander Strachan se kortverhaal VISIOEN.
#104 12.07.2016 12:12
June van Mersch lees Inge Lategan se kortverhaal THULA BABA.
#103 05.07.2016 25:48
Juanita Swanepoel lees Abraham H. de Vries se kortverhaal EEN VLEES.
#102 28.06.2016 22:00
Pieter van Zyl lees Hennie Aucamp se kortverhaal 'N BRUIDSBED VIR TANT NONNIE.
#101 21.06.2016 23:27
Johann Nel lees een van die klassieke kortverhale in Afrikaans - Hennie Aucamp se DIE HARTSEERWALS.
#100 14.06.2016 15:15
Wessel Pretorius lees DIE DIERE IS ONRUSTIG van Wentzel Lombard
#99 07.06.2016 20:40
Susanne Beyers lees vanaand twee aangrypende verhale van G.M. Gilfillan, HUISBESOEK en SPROKIE
#98 31.05.2016 16:26
June van Merch lees Jeanne Gossen se verhaal 'N KAT IN DIE SAK.
#97 24.05.2016 30:52
Joanie Combrinck lees E. Kotze se kortverhaal EBENYSTER.
#96 17.05.2016 19:42
Anna-Mart van der Merwe lees twee van PG du Plessis se Koöperasiestories EKSTERMINASIE en 'N RUIKERTJIE GEELPERSKES.
#95 10.05.2016 14:53
Marvin-Lee Beukes lees Este Fourie se kortverhaal DIE WINGERD HUIL.
#94 03.05.2016 22:12
Anna-Mart van der Merwe lees PG du Plessis se Koöperasiestories WERP DIT WEG en JAAPMAN SE BEDUIWELING.
#93 26.04.2016 17:08
Roeline Daneel lees Christine Barkhuizen le Roux se kortverhaal 'N STORIE VIR PATROON.
#92 19.04.2016 20:29
Wessel Pretorius lees Roela Hattingh se kortverhale TROUSSEAU en VOORSPEL.
#91 12.04.2016 27:17
Susanne Beyers lees Hennie Aucamp se kortverhaal HERFSDWALING.
Benzer podcast'ler
Replaio bir podcast yayıncısı değildir; program adları, kapak görselleri ve ses içerikleri yazarlarına aittir ve herkese açık RSS beslemeleri aracılığıyla dağıtılır