'n Sak Vol Stories

'n Sak Vol Stories

Kids AF ↓ Episoade: 67

'n Afrikaanse storiepodsending propvol avontuur en verbeelding vir kinders van alle ouderdomme. Almal kan saamluister na fantastiese avonture propvol waardevolle lewenslesse. Ons vertel alles van feeverhale, mites en legendes tot splinternuwe stories. Ruil die skerm vir 'n storie uit ons storiesak wat kinders se verbeelding vrye teuels gee. Lees ook gerus saam op ons webblad: www.sakvolstories.co.zaVolg ons op Instagram: www.instagram.com/sakvolstories

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.sakvolstories.co.za

Autor

'n Sak Vol Stories

Categorie

Kids

Site-ul podcastului

www.sakvolstories.co.za

Cel mai nou episod

10 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

S02E13 Maui Tem Die Son 09.05.2026

’n Slim held, ’n vuurwarm son en ’n waaghalsige plan. ’n Opwindende volksverhaal oor moed, spanwerk en hoe Maui die son stadiger laat beweeg het. Instagram · Website

S02E12 Die Musikante van Bremen 02.05.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier vergete diere, een groot plan en ’n nuwe begin. ’n Vrolike sprokie oor vriendskap, moed en tweede kanse. Instagram · Website

S02E11 Anansi en die Patathopies 25.04.2026

Anansi, ’n slim spinnekop, ’n knorrige heks en ’n gevaarlike towerspreuk. ’n Skreeusnaakse storie oor skelmstreke wat terugbyt! Instagram · Website

S02E10 Soet Pap 18.04.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Towerpotjie wat pap kook… maar net as jy die regte woorde ken! ’n Speelse sprokie oor matigheid, dankbaarheid en die gevaar van té veel van ’n goeie ding. Instagram · Website

S02E09 Die Blinde Mans en die Olifant 10.04.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ses blinde mans, een groot olifant, en ’n hele paar groot misverstande. ’n Leersame sprokie wat wys hoe maklik ons elkeen net ’n deel van die waarheid kan raaksien. Instagram · Website

S02E08 Wilhelm Tell 04.04.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Dapper skut, ’n wrede tiran en ’n enkele pyl wat alles verander. ’n Gewilde legende oor moed, vryheid en die durf om teen onreg op te staan. Instagram · Website

S02E07 Aaphoedjies 28.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Slim hoedemaker, ’n trop skelm ape en ’n les wat nie altyd oorgedra kan word nie. ’n Speelse, humoristiese storie oor dink op jou voete — en hoekom ou planne nie altyd weer werk nie. Instagram · Website

S02E06 Rip van Winkel 21.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Nuuskierige man, ’n geheimsinnige drankie en ’n slaap wat twintig jaar lank duur. ’n Betowerende verhaal oor tyd, verandering en die vreemde dinge wat kan gebeur wanneer jy van die pad af dwaal. Instagram · Website

S02E05 Die Verborge Skat 14.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Vier lui broers, ’n wyse ou pa en ’n geheimsinnige skat wat êrens op die plaas versteek is. ’n Klassieke volksverhaal wat wys dat die grootste skat soms nie goud is nie — maar harde werk. Instagram · Website

Die ongemaklike maag 07.03.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Onhandige jong vampier, ’n skrikwekkende draak en ’n baie ongemrieflike avontuur. ’n Skreeusnaakse storie oor dapperheid, foute maak, en ’n ontsnapping wat niemand ooit sal vergeet nie Instagram · Website

S02E03 Baba Jaga 28.02.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Wonderbaarlike seuntjie, ’n slinkse bosheks en ’n ma sonder ‘n bang haar op haar kop. ’n Spannende volksverhaal oor moed, moederliefde en slim planne wat boosheid uitoorlê. Instagram · Website

S02E02 Die Drie Brawe Boerbok Boeties 21.02.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Drie honger boerbokbroers, ’n gevaarlike brug en ’n skrikwekkende Trol. ’N Klassieke sprokie oor slim planne, ware moed en die oorwinning van goed oor kwaad. Instagram · Website

S02E01 Skoonlief en die Ondier 14.02.2026

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... ’n Saggeaarde meisie, ’n verskriklike Ondier en ’n enkele roos. ’n Tydlose sprokie wat wys dat ware skoonheid van binne af kom. Instagram · Website

ZOMBIE - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 12.02.2026

Hulle lyk dalk soos mense, maar hulle het lank reeds alles wat van ‘n mens ‘n mens maak, verloor. Instagram · Website

WEERWOLF - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 10.02.2026

‘n Eeueoue simbool van vernuwing en hergeboorte. Die feniks is nie sommer ‘n gewone voëltjie nie. Instagram · Website

FENIKS - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 08.02.2026

‘n Eeueoue simbool van vernuwing en hergeboorte. Die feniks is nie sommer ‘n gewone voëltjie nie. Instagram · Website

YETI - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 06.02.2026

Sommige noem hom die “Afskuwelike Sneeuman”, maar bitter min mense het hom nog ooit gesien. Instagram · Website

PEGASUS - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 04.02.2026

‘n Majestueuse mitologiese dier wat dalk van ver af net lyk soos ‘n perd, maar kom nader en word stomgeslaan! Instagram · Website

VAMPIER - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 02.02.2026

Hulle is bang vir knoffel en het geen weerkaatsing in die spieël nie, maar daar sit veel meer as net dit in die legendariese bloedsuiers. Instagram · Website

MEERMIN - Kreatiewe Kreature Mini-Reeks 31.01.2026

Diep in die water dartel sy rond. Half vis, half mens, maar eenhonderd persent betowerend. Ons reeks oor Kreatiewe Kreature skop af met dié legendariese waterwese. Instagram · Website

S01E21 Ebeneezer Scrooge en die Kersgeeste 23.12.2025

n Sal Vol Stories se spesiale Kersfeesuitgawe is hier! Sluit die jaar af met Charles Dickens se klassieke A Christmas Carol in Afrikaans. ’n Gierige man, drie geheimsinnige geeste en ’n Kersnag wat alles verander. Die tydlose verhaal van Ebenezer Scrooge wys hoe selfs die koudste hart weer warm kan word. Instagram · Website

S01E20 Die Slag Van Thermopylai 06.12.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Driehonderd spartane, die vuurwarm thermopylai-pas, ’n magtige persiese leër… en ’n koning wat wys hoe ware moed in aksie lyk. ’N meesleurende verhaal van eer, opoffering en onwrikbare dapperheid. Instagram · Website

S01E19 Die Trojaanse Perd 29.11.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Die legende van die Trojaanse Perd - ’n reuse houtperd, ’n slinkse plan, en die stad wat te vroeg feesgevier het. ’n Opwindende mite oor slim planne, verbeelding… en waarom jy altyd moet dink voor jy juig. Instagram · Website

S01E18 Ikaros En Daidalos 22.11.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Wanneer die meester-uitvinder Daidalos en sy seun Ikaros uit ’n toring ontsnap met vlerke van vere en was, ontdek hulle die vryheid van die lug… maar ook die gevare van roekeloosheid. Instagram · Website

S01E17 Inchy Bo 14.11.2025

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As hy net kan kon kry om homself te bewys... Instagram · Website

Ascultă podcastul 'n Sak Vol Stories în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice