LEKKER FM

LEKKER FM

LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek, LEKKER Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is! LEKKER FM 98.3 gee om vir Afrikaanse musiek / kunstenaars en hoop dat ons met hierdie platform Afrikaanse musiek die hele wêreld vol kan bevorder. Ondersteun LEKKER FM 98.3 vandag nog! Vertel jou vriende en familie waar jy ookal is van LEKKER FM 98.3 - Laai die "TuneIn App" af...

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: lekkerfm.com

Autor

LEKKER FM

Categorie

Uncategorized

Site-ul podcastului

lekkerfm.com

Cel mai nou episod

24 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Sy Hemelvaart 03-05-26 03.05.2026

Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Sy Hemelvaart 03-05-26

Past. Peet van der Westhuizen - n Stukkende hart skryf n nuwe hoofstuk 30-04-26 30.04.2026

Past. Peet van der Westhuizen - n Stukkende hart skryf n nuwe hoofstuk 30-04-26

Zwarries Classic Clash Kuier - Fanus Pienaar gesels met Zane Korb 29-04-26 29.04.2026

Zwarries Classic Clash Kuier - Fanus Pienaar gesels met Zane Korb 29-04-26

Solidariteit Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Gerhard Pretorius 29-04-26 29.04.2026

Solidariteit Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Gerhard Pretorius 29-04-26

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 29-04-26 29.04.2026

In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie. Quintin verduideli...

Past. Peet van der Westhuizen - Wanneer ek hastiger is as God se werk 29-04-26 29.04.2026

Past. Peet van der Westhuizen - Wanneer ek hastiger is as God se werk 29-04-26

Past. Peet van der Westhuizen - Geslagte van Ewige saad 28-04-26 28.04.2026

Past. Peet van der Westhuizen - Geslagte van Ewige saad 28-04-26

ATKV - Fanus Pienaar gesels met Elza-Lee Pretorius(Oordbestuurder) 27-04-26 27.04.2026

ATKV - Fanus Pienaar gesels met Elza-Lee Pretorius(Oordbestuurder) 27-04-26

Past. Peet van der Westhuizen - Die uur het gekom 27-04-26 27.04.2026

Past. Peet van der Westhuizen - Die uur het gekom 27-04-26

Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Luister leer jou liefde 26-04-26 26.04.2026

Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Luister leer jou liefde 26-04-26

Ds. Carina Burger - Liefde 24-04-26 24.04.2026

Ds. Carina Burger - Liefde 24-04-26

ATKV-Buffelspoort - Anton Olwage gesels met Reyno Wepener23-04-26 23.04.2026

ATKV-Buffelspoort - Anton Olwage gesels met Reyno Wepener23-04-26

Ds. Carina Burger - Bid vir mekaar - 23-04-26 23.04.2026

Ds. Carina Burger - Bid vir mekaar - 23-04-26

Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Loki 22-04-26 22.04.2026

Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Loki 22-04-26

Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Johan Bezuidenhout 22-04-26 22.04.2026

Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Johan Bezuidenhout 22-04-26

Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Sias Botha(Hoof) 22-04-26 22.04.2026

Volkskool Heidelberg - Fanus Pienaar gesels met Sias Botha(Hoof) 22-04-26

Ds.Carina Burger - Wag, Getuig en Bid - 22-04-26 22.04.2026

Ds. Carina Burger - Wag, Getuig en Bid - 22-04-26

Fanus Pienaar gesels met Marlee Van Der Merwe oor haar nuwe enkelsnit Vuurpyl 21-04-26 21.04.2026

Fanus Pienaar gesels met Marlee Van Der Merwe oor haar nuwe enkelsnit Vuurpyl 21-04-26

Ascultă podcastul LEKKER FM în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice