GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: www.grootfm.co.za

Autor

GROOTfm 90.5

Categorie

Uncategorized

Site-ul podcastului

www.grootfm.co.za

Cel mai nou episod

15 oct. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android aproape 10 mil. descărcări · nota 4,8 iOS în curând

Episoade

Sarina gesels met Gretha Wiid 06.10.2026

Mid-oggend is jou daaglikse dosis lag, lekker gesels en lieflike musiek – Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 12:00. Sarina bring haar warm persoonlikheid, skerp humorsin en ’n bietjie sprankel om jou dag op te kikker. Ons deel belangrike en interessante nuusberigte, en bring ’n gesellige atmosfeer waar jy tuis voel.

ABC van Ouerskap: U - Uitbarstings 06.10.2026

In die ABC van Ouerskap kyk ons vandag na die U vir Uitbarstings – daardie oomblikke wanneer jou kind skielik op die vloer lê, huil, skree, stamp of eenvoudig heeltemal oorweldig lyk. Maar hoekom gebeur tantrums, is dit normale deel van ontwikkeling, en hoe behoort ’n ouer dit te hanteer sonder om self sy of haar kop te verloor? Ons gesels met arbeidsterapeut Mandie van Heerden oor wat agter hierd...

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 06.10.2026

Ons gesels weer vanoggend met Nadine Kallides, Huislening Konsultant by BetterBond oor hoe voorafgoedkeuring jou aanbod sterker kan maak?

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 6 Oktober 2026 06.10.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Jon Reddick - Welcome (House of God)

#OntbytMetDoepieEnNina - Arette Burger (Kry jou kinders reg vir eksamen) 06.10.2026

Spelterapeut Arette Burger het weer kom gesels met Doepie en Nina oor voorbereiding en wat ons as ouers te doen staan om ons kinders gereed te kry vir die laaste eksamens van die jaar.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 6 Oktober 06.10.2026

Inspirasie deur Nina vanoggend

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Gooi weg 05.10.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Gooi weg.

5-uur Klub Inspirasie - Maandag 5 Oktober 2025 05.10.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Nuwe Lof ft Zaretha van Wyk - U is

#OntbytMetDoepieEnNina - Veiligheid vir vrouens 05.10.2026

Carla Prinsloo van The Edge Training academy het vir ons kom vertel hoekom vrouens maklike teikens is vir ontvoerders asook vir Nina 'n paar praktiese wenke gegee oor hoe om haarself te verdedig.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 5 Oktober 05.10.2026

Inspirasie deur Teodor van der Spuy

5-uur Klub Inspirasie - Donderdag 1 Oktober 2026 01.10.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met David Leonard - Over and Over again

#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 4 01.10.2026

Ons gesels verder met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor 'n samevatting van wat jou maatskappy nodig het vir goeie kultuur.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 1 Oktober 01.10.2026

Inspirasie deur Doepie vanoggend

#GROOTtrauma | 30 September  30.09.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week

Route326: Francois Nolte, Leon Gropp en Jan Blohm oor Huis SOS se tweede seisoen op Via 30.09.2026

Francois Nolte, Leon Gropp en Jan Blohm oor Huis SOS se tweede seisoen op Via.

GROOT oepsie: Wat wat wat 30.09.2026

GROOT oepsie: Wat wat wat. GROOTfm90.5

#OntbytMetDoepieEnNina - GoodThingsGuy - Brent Lindique 30.09.2026

Brent beter bekend as The Good Things Guy het bietjie kom inloer om goeie nuus te deel oor SA en ons mense.

5-uur Klub Inspirasie - Woensdag 30 September 2026 30.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Riana Nel - Laat U wil

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 30 September 30.09.2026

Inspirasie deur Reinhardt Smit vanoggend

ABC van Ouerskap: T- Tieners 29.09.2026

In die ABC van Ouerskap kyk ons vandag na die T vir Tieners – ’n fase wat vir kinders én ouers groot veranderinge kan bring. Die verhouding tussen ’n tiener en sy of haar ouers kan soms onder druk kom, juis wanneer tieners meer onafhanklikheid begin soek. Maar hoe behou ’n mens ’n sterk verbinding en goeie kommunikasie deur hierdie fase? Dr Chaland van Zyl van TeenMindsSA gesels met Sarina

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 29.09.2026

Ons gesel vanoggend met Jakob Ellis, Huislening Konsultant by BetterBond oor waarom koop voorafgoedgekeurde kopers slimmer?

5-uur Klub Inspirasie - Dinsdag 29 September 2026 29.09.2026

Charonike bring jou oggend inspirasie met Eli Gable - Run Run Run

#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem 29.09.2026

Liezel het gesels met Doepie en Charonike oor "Somer is Op Pad: 5 Maniere Om Lekker Saam te Leef" en deel ook praktiese wenke van wat jy kan doen om dinge in jou huwelik weer lekker te maak.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 29 September 29.09.2026

Inspirasie deur Charonike vanoggend

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Groen en Goud 28.09.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Groen en Goud.

Ascultă podcastul GROOTfm 90.5 în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice