Ds André van Zyl
Dominee André
Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.
Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: podcasters.spotify.com
Autor
Ds André van Zyl
Categorie
Site-ul podcastului
Cel mai nou episod
15 nov. 2026
Unde asculți?
Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curândPodcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor
Episoade
Wees 'n seën 13.06.2021 28:45
Los 'n mooi liefdevolle vingerafdruk in iemand se lewe, nie 'n litteken van hartseer nie.
Gemeente sonder mure 06.06.2021 37:11
Breek mure af en bou bruê van liefde Nagmaal word aan die einde van die diens bedien. As jy deel daarvan wil wees kan jy jou broodjie en wyn byderhand hou.
Gemeente wat werlk 30.05.2021 34:37
GOD DIE VADER GOD DIE SEUN GOD DIE HEILIGE GEES 'n Gemeente wat werk erken die drie enigheid.
Hy wat wag kry nuwe krag 16.05.2021 38:29
Hy gee die vermoeides krag, Hy versterk dié wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Jesaja 40:29-31
Neem jou plek in 14.05.2021 31:50
Hemelvaart diens
Moedereinskappe van God 09.05.2021 34:17
Moedersdag
Nie buitekant, maar binnekant 02.05.2021 37:42
Mense sien buitekant, maar God sien binnekant
Oorwinningslewe 25.04.2021 23:19
Laat jou niks lewe in alles verander.
Dominee André : Oorwin slegte met goeie 18.04.2021 35:39
Jesus is God se taal en kinders van God praat hierdie taal
God se kalender 11.04.2021 40:32
Mense se kalender het 'n begin en einde. God se kalender het geen begin en geen einde...dis vir ewig en ons is oppad na God se kalender.
Begin van Nuwe lewe 05.04.2021 28:08
Nuwe lewe is 'n Jesus lewe wat God sigbaar maak
Dominee André : Einde van Ou lewe 02.04.2021 33:33
Jesus het ons vrygemaak van 'n wettiese godsdiens om God se liefde te leef.
Dominee André : Oppad na Golgota 28.03.2021 38:40
Oppad na Golgota moet Jesus baie verduur: Getsemane - Jesus voel verlate Gabbata - Jesus word veroordeel Golgota - Jesus word verbrysel As mens stap ons ook iewers op die pad van trane, hartseer, eensaamheid en seerkry.
Dominee André : Op die pad van lyding 21.03.2021 36:17
Op die pad van lyding wat Jesus geloop het vir ons, leer ons deur saam met Hom te stap op die pad van lyding hoe om lyding, hartseer en dood te kan verwerk, want sonder God word die pad van leiding 'n hel, maar met God word dit eindlik 'n stukkie hemel omdat God so naby aan jou gekom het.
Dominee André : Ontdekkingsreis 14.03.2021 31:33
Kom op 'n ontdekkingsreis saam Dominee André en vind: God is liefde Jy is na God se beeld gemaak Jy is God se tempel God se instrumente God se adres
Dominee André : Nuwe begin bou saam 07.03.2021 32:02
Bou die stukkende mure en maak ons land heel.
Dominee André : Nuwe begin : Sit mense terug in die lewe 01.03.2021 35:05
Sonder mense is lewe nie moontlik nie.
Dominee André : Nuwe begin : Klim uit die gat 21.02.2021 42:20
Klim uit die gat van vrees Klim uit die gat van minderwaardigheid Klim uit die gat van depressie Klim uit die gat van sinloosheid Klim uit die gat van selfverwyt
Dominee André : Nuwe begin genesing 14.02.2021 30:28
Jesaja 53:5
Dominee André : Nuwe begin met oop deure 09.02.2021 27:32
Openbaring 4
Dominee André : Nuwe begin met die kerk 31.01.2021 28:48
Nuwe begin met die kerk....jy is die kerk!
Dominee André : Nuwe begin met Jesus 23.01.2021 21:56
Jesus is ons nuwe begin...vir altyd
Dominee André : Nuwe begin 16.01.2021 24:33
Dominee André gebruik mense in die Bybel om te wys hoe God vir ons kom wys wat is 'n nuwe begin. 1. Nuwe begin met Adam 2. Nuwe begin met Noag 3. Nuwe begin met Abram 4. Nuwe begin met Moses 5. Nuwe begin met Nehemia
Dominee André : Die nuwe normaal 10.01.2021 24:38
Moenie dat die nuwe normaal normaal word nie.
Dominee André : Ontdek die Jesuspad 03.01.2021 24:56
Johannes 14:6 (Boodskap) Ek is die ‘pad’ en my Vader die ‘adres’. Wie hierdie pad loop, kom by die ware lewe uit.
Podcasturi asemănătoare
Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice