Nadia

BetSeber

All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!

Vizitează neapărat site-ul podcastului și susține-i creatorul: podcasters.spotify.com

Autor

Nadia

Categorie

Religion

Site-ul podcastului

podcasters.spotify.com

Cel mai nou episod

18 aug. 2026

Unde asculți?

Podcasturi în aplicație Replaio Radio În curând

Podcasturile ajung în curând în aplicație. Instaleaz-o acum și fii primul care descoperă o abordare complet nouă a podcasturilor

Descarcă din Google Play Instalează gratuit Android 10 mil.+ descărcări · nota 4,7+ iOS în curând

Episoade

Next Level Jesus Deel 3 03.11.2019

Hierdie een is alles oor Moses en wat hy vir die Israeliete beteken het

Next Level van Jesus Deel 2 02.11.2019

Al ons geskenkies in die Heilige Gees

Next Level van Jesus Deel 1 01.11.2019

https://enneagramtest.net - Kom ons praat oor bye

Hoekom laat 'n goeie God slegte dinge gebeur met goeie mense 31.10.2019

Hoekom laat 'n goeie God slegte dinge gebeur met goeie mense

Nog Hê van Jesus Deel 10 30.10.2019

Waarop fokus jy? Laat God jou fokus kom herstel en genees Die God wat dinge maklik maak soos in 'n slaap jou antwoorde gee

Nog Hê Deel 9 29.10.2019

Leer om te sê wat maak jou happy - die Pina Colada Storie Die bergverheerliking en just one touch - https://www.youtube.com/watch?v=Pk5SI-aboiY

Nog Hê Deel 8 28.10.2019

Wat sien jy Jeremia? Johannes die Doper sien Jesus as die Lam van God in John 1:29  Die mal-komponent met God Hand 26:24 en 2 Kor 5:13  Wees wakker - wees shaw-kad' 

Nog Hê van Jesus Deel 7 27.10.2019

Die Elia en Elisa salwing 2 Kon 2:9

Nog hê - Deel 6 26.10.2019

https://www.youtube.com/watch?v=J98XBmoZAi4&feature=youtu.be Leer ons hoe om mense se ware intensies raak te sien

Nog Hê Deel 5/10 25.10.2019

Shambala en die Tuin van Eden  Mense wat oos trek  Asemhaling en windjie 

Nog Hê - Deel 4/10 24.10.2019

https://www.youtube.com/watch?v=kZKuixGmiMw - Inspiring Philosophy se link na die storie van Job Die hele storie oor Job verduidelik en verskillende intrepetasies van hoekom het dit gebeur met Job. En die waarheid agter die woord esoteries. 

Nog hê Deel 2 23.10.2019

Water na wyn 'n Byl wat dryf en kom ons gesels oor hierdie quote: (Intense skattejag na meer wysheid in my lewe!)  Might there be levels of truth or reality in today’s events that are missed by the science-orientated, common-sense consciousness we use to navigate our way through traffic jams, supermarkets and e-mails?

Nog Hê Deel 3/10 23.10.2019

Klank - Paulus en Silas in die tronk  Rom 8 - die hele skepping weerspiëel ons emosionele gesondheid

Liefde 3 23.10.2019

Hierdie een gaan oor hoe ons na mekaar kyk

Nog hê Deel 1/10 22.10.2019

Jesus en die Emmausgangers Loop deur die mense - Jesus  Saggues en die storms 

Liefde 3 22.10.2019

Gooi die kombersie van liefde om hulle  En leer om verhoudings "to hold in loosely"

Liefde 1 22.10.2019

Laat ons meer lewendig voel  Laat ons die dormante saadjies in mense se menswees laat ontkiem 

Supersize Jesus in my lewe Deel 10 21.10.2019

Alles oor Henog in hierdie een.  Die Geestelike wolk en die beautiful disguise

Supersize Jesus in my lewe Deel 9 20.10.2019

Kies die lewe  Mense gaan dalk nie van jou hou nou dat jy 'n skoenlapper is nie Die belangrikheid van isolasie op jou reis Dink anders!

Supersize Jesus in my lewe Deel 8 19.10.2019

Alles oor begeertes in hierdie een Fil 4:6 en die begeertes tussen 'n man en 'n vrou

Supersize Jesus in my lewe Deel 7 18.10.2019

Wysheid van die Jode Open ons Geestelike Oë  Die weird verhaal van Tamar 

Supersize Jesus in my lewe Deel 6 17.10.2019

Supersize Jesus in my lewe Deel 6

Maak jou mond wyd, groot oop sodat God dit kan vul 17.10.2019

Maak jou mond wyd, groot oop sodat God dit kan vul

Supersize Jesus in my lewe Deel 5 16.10.2019

Adam en Eva het besef hulle is kaal Ons moet meer leer om te reflekteer

Supersize Jesus in my lewe Deel 4 15.10.2019

Baie kerke hou ons op 'n kleuterskool vlak die Skrifgedeelte in Hebreërs is Hebr 6:4 (ek was amper reg!)  Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het,  Die gesmaak in Grieks wat soos Geranimo klink is: geuomai  En vind die patrone in jou lewe! 

Ascultă podcastul BetSeber în Replaio

Radio și podcasturi într-o singură aplicație - gratuit și fără înregistrare. Instaleaz-o azi și nu rata lansarea

Descarcă din Google Play

Replaio nu este editorul podcasturilor; numele emisiunilor, coperțile și materialul audio aparțin autorilor lor și sunt distribuite prin fluxuri RSS publice