Mario Ferris

VGKerk Florianville Church

Preke, boodskappe aan lidmate en vriende van Florianville gemeente.

Autor

Mario Ferris

Categoria

Religion

Último episódio

31 de mai de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Pinksterfees Erediens 05.06.2022

1 Konings 19:19-21 Geroep om in nuwe werklikhede te leef.

11 Pinkster Afsluiting: Waak en Bid 04.06.2022

Johannes 10:27 Luister, My skape luister na my stem. Die laaste element is ook in die opnames ingesluit. Psalm 52:11 Aanbid, ek sal u vir altyd prys omdat u opgetree het.

10 Pinkster: Waak en Bid 03.06.2022

Psalm 104:3-4: Dink na, mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees.

9 Pinkster: Waak en Bid 02.06.2022

Kolossense 3:16 Sing: Sing psalms, lofgesange en geestelike liedere.

8 Pinkster: Waak en Bid 01.06.2022

1 Tess. 5:16-18 Sê dankie: Wees in alle omstandighede dankbaar.

7 Pinkster: Waak en Bid 31.05.2022

Lukas 11:9-13 Vra en vir julle sal gegee word.

6 Pinkster: Waak en Bid 30.05.2022

1 Timoteus 2:1-4 Intree: doen voorbidding vir alle mense.

5 Pinkster: Waak en Bid 29.05.2022

Kolossense 2:4 Wees waaksaam.

4 Pinkster: Waak en Bid. Sondag Erediens 29.05.2022

2 Samuel 7:25; Handelinge 2:42 Bid die woord.

3 Pinkster: Waak en Bid 28.05.2022

Psalm 51:12-13 Skep vir my n rein hart. Die element van skuld belydenis is ons fokus.

2 Pinkster: Waak en Bid 27.05.2022

Psalm 27:14; 46:11 Wag. Stilte voor die Here.

1 Pinkster: Waak en Bid 26.05.2022

Matteus 6:9, 26:40 Aanbidding as eerste element van gebed. Die basis vir ons reeks is die boek van Dick Eastman “The hour that changes the world”. Daarmee saam volg ons Ds. Chris van Wyk se pinkster reeks hieroor, dis beskikbaar op Bybelskool.com.

Hemelvaartdiens 26.05.2022

Handelinge 1:1-11 “Bly wag op die belofte van die Vader”

Erediens deur ds. Mario 21.05.2022

Hebreërs 11:32-40 Lewe deur die geloof.

Biduur Wyk 9, ds. P. Nel as prediker 18.05.2022

Hebreërs 10:32-39 Volharding in die geloof.

Erediens met oudl. Keith Alexander as prediker 14.05.2022

Matteus 6:25-35. Die sorge van die leee

Biduur Wyk 8 deur br. Rodrick Heugh 11.05.2022

Die val van Jerigo se mure.

Biduur deur Wyk 7, sr. Liz Koen as prediker 04.05.2022

1 Korintiërs 13

Erediens deur ds. Mario 01.05.2022

Lukas 5:1-11, nadat Jesus sy dissipels en die skare geleer het, is hulle gevra om die Here wie oorvloed belowe te volg, dan sal hulle vissers van mense wees. Na alles wat ons gehoor het die jaar as Florianville, moet ons weereens volg sodat Jesus ons vissers van mense kan maak.

Biduur deur Wyk 6. Oudl. G. Lincks as prediker. 27.04.2022

Eksodus 17:8 vv. Ondersteuning aan mekaar.

Erediens deur ds. Mario 23.04.2022

Eksodus 32:1-4, Matteus 6:24. “Ons leef deur geloof en nie sien nie”. Geld en besittings is nie ons god nie, ons vertroue is in die Here alleen.

Biduur Wyk 5, gelei deur Oudl. Esmé Hartney 20.04.2022

Lukas 24:36-49, Hand. 1:8. Die opgestane Heer verskyn aan sy vreesbevange dissipels, gee hulle sy vrede en stuur hulle as getuies uit onder die krag van die Heilige Gees.

Opstanding Sondag, deur Oudl. M. Manuel 17.04.2022

1 Korintiërs 25:1-11. Jesus het opgestaan!

Goeie Vrydag 2022 15.04.2022

Matteus 27:45-56, Filippense 2:6-7. Jesus sterf, sy liefde beteken dat Hy homself gee, self leegmaak. Goddelikheid is om te gee en nie te ontvang nie.

Heilige Week Donderdag 14.04.2022

Matteus 26:36-46 Jesus in die tuin van Getsemane.

Ouça o podcast VGKerk Florianville Church no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos