Tygerberg Gesinskerk

Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas

Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: gesinskerk.co.za

Autor

Tygerberg Gesinskerk

Categoria

Religion

Site do podcast

gesinskerk.co.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Breek los van die verlede - Breek los, Breek weg, Breek vry 19.06.2016

My verlede kan my terughou op drie manier: 1. Ek is trots op my verlede 2. Ek kry skaam oor my verlede 3. Ek verlang na die goeie ou dae Breek los van die dinge wat jou terug hou: Deel 1 - Proses: Maak los van die verlede Deel 2 - Proses:...

Kom uit jou gemaksone - Breek los, Breek weg, Breek vry 12.06.2016

Hoofteks: Efes 2:1-10 Roeping 1: Redding Roeping 2: Word 'n dissipel Roeping 3: Word 'n dissipelmaker

Deel 9: Bou 'n volhoubare gebedslewe - Here leer ons bid 05.06.2016

Message from Johan Delport on June 5, 2016

Deel 8 - 'n Gebed wat fokus op wie God is - Here leer ons bid 29.05.2016

Waarom bid ek? Want die Here besit: 1. Die Koninkryk 2. Die Krag 3. Die Heerlikheid

Deel 7 - Laat ons nie in versoeking kom nie - Here leer ons bid 22.05.2016

Laat ons nie val in versoeking nie, maar red ons van die Duiwel se strik. Hierdie frase is in die Onse Vader om vir ons te wys dat: 1. God is nie die bron van ons sonde nie (Jak 1:12-15) 2. Oorwinning kan hê oor versoeking (1 Kor 10:13) 3....

Deel 6 - Vergewe ons ons sondes.. - Here leer ons bid 15.05.2016

Hoofteks: Matt 6:5-15 / Matt 18:21-35 Waarheid #1: Ek het groot skuld voor God Waarheid #2: Ek MOET vergifnis vra Waarheid #3: God skryf al my sondes af Waarheid #4: God verwag vergifnis

Deel 5 - Gee ons vandag ons daaglikse brood - Here leer ons bid 08.05.2016

Hoof-teks: Matt 6:5-15 / 1 Tim 6:3-10 1. ONTSPAN! Die Here weet wat jy nodig het. Matt 6:8 2. VERTROU! Hy is 'n goeie Vader wat goeie geskenke gee. Matt 7:9-11 3. VRA! Maak al jou begeertes aan die Here bekend. Fil 4:6-7 4. WERK!...

Deel 4 - Laat u wil geskied - Here leer ons bid 01.05.2016

TEKS: Matt 6: 5 – 15 en Jak 4: 13 – 17 en Matt 26: 36 – 45 Hoe doen ek die wil van die Here? Hoe bid ek die wil van die Here? 1) Ek vertrou die Here “Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God,...

Deel 3 - Laat u koningkryk kom - Here leer ons bid 24.04.2016

Onse Vader "Laat u koningkryk kom..." Hoof-teks: Matt 6:5-15 / Luk 13:18-22 God se Koninkryk: HEERSKAPPY en EWIGE WONING 5 Vrae oor die Koningkryk wanneer ek bid: 1. BEKERING: Is ek reg om die Here te ontmoet? Matt 4:17 2....

Deel 2 - Laat u Naam geheilig word - Here leer ons bid 17.04.2016

Geheilig: afgesonder;verhef Naam: Alles wie en wat iemand is 1. God se gesag word erken wanneer … Ons Sy Woord eer Psa 138:1-2 1. 2. God se posisie word geeër wanneer … Ons gehoorsaam aan Hom lewe Psa 119:9-16 ...

Deel 1 - Here leer ons bid (Verskoon asb die slegte gehalte) - Here leer ons bid 10.04.2016

Here leer ons bid Hoof-teks: Matt 6:5-15 3 Groot Struikelblokke: 1. Ek is nie 'n kind van die Here nie. -Joh 14:6-7 2. Daar is sonde in my lewe. -Jes 59:1-2 3. Ek bid verkeerd. -Jak 4:2-4 4 Groot Wenke: 1. Besef - Jy kan bid! -Matt 6:6 ...

VREES / TWYFEL / AGTERDOG / SKANDE / SKAAMTE / WORSTELING - Enkel boodskappe 03.04.2016

Message from Johan Delport on April 3, 2016

Die opstanding gee betekenis - Paas-reeks 2016 27.03.2016

Message from Alex Steyn on March 27, 2016

Kruis van Christus - Paas-reeks 2016 25.03.2016

Message from Johan Delport on March 25, 2016

Palmsondag 2016 - Paas-reeks 2016 20.03.2016

Message from Johan Delport on March 20, 2016

Fase 5: Deurbraak - 5 Fases van Geloof 13.03.2016

Message from Johan Delport on March 13, 2016

Fase 4: Probleme - 5 Fases van Geloof 06.03.2016

Message from Johan Delport on March 6, 2016

Fase 3: Vertragings - 5 Fases van Geloof 28.02.2016

Message from Alex Steyn on February 28, 2016

Fase 2: Toewyding - 5 Fases van Geloof 21.02.2016

Message from Johan Delport on February 21, 2016

Fase 1: Roeping - 5 Fases van Geloof 14.02.2016

Message from Johan Delport on February 14, 2016

4 Vrae oor Geloof - 5 Fases van Geloof 07.02.2016

Message from Johan Delport on February 7, 2016

1000 Dankies - Enkel boodskappe 31.01.2016

Message from Johan Delport on January 31, 2016

Doen dié 5 dinge om met slegte gewoontes te breek - Nuwejaar Boodskappe 2016 24.01.2016

Message from Johan Delport on January 24, 2016

Ernstig en Doelgerig - Nuwejaar Boodskappe 2016 17.01.2016

Message from Johan Delport on January 17, 2016

7 Belangrike karakter-eienskappe van ons God - Nuwejaar Boodskappe 2016 10.01.2016

Message from Johan Delport on January 10, 2016

Ouça o podcast Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos