Kingdom Light Church Malmesbury
KLC Malmesbury
Ontdek die Hart van die Vader vir jou
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.klcmalmesbury.co.za
Autor
Kingdom Light Church Malmesbury
Categoria
Site do podcast
Último episódio
5 de jul de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
4 Feb 2024 Fanna Harmse Belangrik Genoeg 05.02.2024 38:15
God kan, wil en sal jou gebruik - Wees net beskikbaar!
28 Jan 2024 Fanna Harmse Geen Keer 29.01.2024 43:17
Met 'n openbaring van God se liefde en dat niks ons daarvan kan skei, behoort ons Onkeerbaar te wees.
21 Jan 2024 Fanna Harmse Om Hom Te Ken 22.01.2024 34:17
Om Hom te ken is Ewige Lewe en Verhouding
14 Jan 2024 Fanna Harmse Dankbaarheid en die Keuse 15.01.2024 32:57
Om dankbaar te wees is een ding maar om Dankie te sê is iets heeltemal anders
7 Jan 2024 Fanna Harmse Moedswillige Dankbaarheid 08.01.2024 42:47
Om dankbaar te wees is 'n keuse wat vloei vanuit verhouding
17 Des 2023 Fanna Harmse Dankbaarheid 18.12.2023 1:13:01
Ons kyk terug na 2023 met Dankbaarheid in ons harte
3 Des 2023 Fanna Harmse Dit Is Binne Jou Vermoë 04.12.2023 35:27
Jy kan jou nuus-hooftrekke self skryf!
26 Nov 2023 Fanna Harmse Diensbaarheid, 'n Bewys Van Grootheid 27.11.2023 44:29
In die koninkryk van God is Grootheid of Belangrikheid of Leierskap of 'Greatness' nie STATUS nie maar Diensbaarheid!
19 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 5 - Tyd Sal Leer 20.11.2023 41:20
Sukses word nie bepaal deur die oes wat ons maai nie, maar deur die Saad wat ons saai!
12 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 4 - Probeer Is Nie Genoeg 13.11.2023 39:15
Hou op Probeer en Doen!
5 Nov 2023 Fanna Harmse Transformasie 3 - Meer as net Hoop 06.11.2023 40:38
Verander jou gewoontes dan transformeer jou Lewe!
29 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 2 - Die Waarheid Van Jou Lewe 30.10.2023 40:20
Jy is wie God en Sy Woord sê jy is!
22 Okt 2023 Fanna Harmse Transformasie 1 - 'n Heilige Ontevredenheid 23.10.2023 40:48
Ons moet Heilig Ontevrede wees sodat Transformasie kan plaasvind!
15 Okt 2023 Fanna Harmse 'n Resep Vir Mislukking 16.10.2023 36:42
As jy op jouself en eie krag staatmaak, is dit 'n resep vir mislukking!
8 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Onveranderlik 09.10.2023 30:13
Die feit dat God nie verander nie, maak dat ons totaal op Hom kan staatmaak en vertrou en dit bring Standvastigheid
1 Okt 2023 Fanna Harmse God Is...Ek Is 02.10.2023 37:57
Ek Is, is alles wat jy nodig het in elke situasie
24 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Heilig 25.09.2023 34:02
Ons aanbid 'n Heilige God en daar is niemand of niks soos Hy!
17 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Liefdevol 18.09.2023 33:46
God is 'n Liefdevolle Vader wat jou onvoorwaardelik liefhet
10 Sep 2023 Fanna Harmse God Is...Betroubaar 11.09.2023 42:36
God is absoluut Betroubaar en dit bring Sekerheid in 'n Onseker wêreld
3 Sep 2023 Fanna Harmse God Is..Barmhartig 04.09.2023 25:32
God behandel jou en my beter as wat ons verdien - Dit is Barmhartigheid
27 Aug 2023 Fanna Harmse Die Krag Van 'n Skaduwee 28.08.2023 38:53
Ek en jy gooi 'n skaduwee of ons wil of nie. Is dit positief of negatief?
20 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 6 - Jou Wonderwerk Is In Jou Midde 21.08.2023 39:23
Hou op soek na die oplossing daar vêr buite, dit is in jou hand en in jou huis
13 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 5 - Die Senior Vennoot 14.08.2023 45:31
Die HG is die mees belangrikste Persoon in die vervulling van ons drome
6 Aug 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 4 - Vermenigvuldiging Is Die Antwoord 07.08.2023 34:58
Soos wat jy ander help om hulle droom te bereik, vergroot en vermeerder jy jou hulpbronne of 'resources' om jou droom te vervul - Vermenigvuldiging is die antwoord.
30 Jul 2023 Fanna Harmse Ek Het 'n Droom 3 - Groei en Versorg Jou Droom 31.07.2023 37:39
Drome vat tyd en toewyding - Druk deur en moenie moedeloos word nie
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos