Kingdom Light Church Malmesbury

KLC Malmesbury

Ontdek die Hart van die Vader vir jou

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.klcmalmesbury.co.za

Autor

Kingdom Light Church Malmesbury

Categoria

Religion

Site do podcast

www.klcmalmesbury.co.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Die Waarheid van jou lewe 12.07.2021

Kom kuier saam Fanna en Marcel rondom die tema - Die Waarheid Van Jou Lewe

Leer God Ken - Fanna & Anne Live FB Sessie 12.07.2021

Kom kuier saam terwyl ons gesels oor om God te ken 

Lewe Onder 'n Oop Hemel - Daleen Booysen 28.06.2021

Hoe om onder 'n Oop Hemel te Lewe

Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 2 21.06.2021

Jesus is die Sleutel tot ons Geregtigheid!

Geregtigheid - Die Sleutel Tot Verhouding 1 13.06.2021

God se Geregtigheid is ons s'n en dit nie deur om die wet te onderhou of deur eie werke. Ons ontvang dit deur Geloof.

Die Ware Boodskap = Ware Geloof 07.06.2021

Wat ons Hoor, bepaal wat ons Glo en dit weer bepaal ons lewe

Wat Doen Jy Met Die Woord? 31.05.2021

Wat doen ons met Jesus, Preke waarna ons luister, Profetiese woord wat ons kry en die Bybel? Deel ons Jesus. Gaan ons oor tot aksie of sit ons net passief?

Geestelike Onderskeiding Om My Identiteit In Christus Te Bevestig 24.05.2021

Luister na 'n Geesvervulde woord gebring deur Pastoor Dave Basson van KLC Strand, oor wie ons regtig in die Here is

Die Oplossing Le In Jou Hande 10.05.2021

2 Beginsels word gedeel, 1 Bless dit, 2 Vermenigvuldiging vind plaas sodra jy begin uitdeel

Genade 6 - Bonatuurlike Guns 03.05.2021

God skenk aan jou en my Bo-natuurlike guns om Natuurlike guns ook te kan kry en ander word gebless omdat ek gebless is.

Genade 5 - God Se Guns Skyn Op Jou 26.04.2021

God se Guns skyn op jou omdat dit onverdiende guns is

Genade 4 - Hou Op Bekommer 20.04.2021

Luister na hoe ons Geregtigheids-stand voor God en die feit dat ek God se Ooordeel nie hoef te vrees nie, maak dat ek nie hoef te bekommer nie

Shawn Basson - God's Word Over Your Life 12.04.2021

Luister na 'n Awesome woord oor dit wat God oor jou lewe spreek

Genade 3 - Vertrou Net! 06.04.2021

God se Genade is Sy Vermoë Wat In En Deur Ons Werk Om Dit Te Volbring Of Te Bewerkstellig Waarmee Ons Sukkel Of Wat Nie Natuurlik Vir Ons Kom Nie

Genade 1 - Maak Gebruik Van Jou Kans 06.04.2021

God se Genade is Sy Vermoë Wat In En Deur Ons Werk Om Dit Te Volbring Of Te Bewerkstellig Waarmee Ons Sukkel Of Wat Nie Natuurlik Vir Ons Kom Nie

Barmhartigheid 7 - Gaan Leef Dit 06.04.2021

Ontdek God se Barmhartigheid en wat dit beteken, en Gaan Leef dit daarbuite

Ouça o podcast KLC Malmesbury no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos