RSG

Hoe verklaar jy dit?

Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

22 Dec 2013 21.12.2013

Beweeg die aarde in 'n sig-sag patroon of in 'n reguit baan om die son? Hoekom is dit so moeilik om iets soos 'n teeblaar uit 'n koppie tee te skep? En hoekom beweeg die gasborrels in 'n Lager-bier na bo, terwyl die borrels in 'n swartbier of stout na onder beweeg?

1 Dec 2013 30.11.2013

Wetenswaardighede oor die natuur en die wetenskap.

24 Nov 2013 23.11.2013

Word visse ook dors? Hoekom smaak seevisse nie sout nie? En wat het daartoe gelei dat kraaie tans so…

17 Nov 2013 16.11.2013

Is dit waar dat die Klein Rooivalk jaarliks tussen Spanje en Theunissen in die Vrystaat migreer? Waa…

10 Nov 2013 09.11.2013

Hoe kan 'n mens die bestaan van die siel bewys as dit nie toeganklik is vir wetenskaplike intsrument…

3 Nov 2013 02.11.2013

Hoekom word oerwater in ondergrondse waterbronne nie vrot nie? Watter kragte verhoed dat die aarde n…

27 Oct 26.10.2013

Hoe kom vismotte in die bal van inskroef-buiteligte, wat klaarblyklik waterdig is? Kan akkedisse ook…

20 Oct 19.10.2013

Waar kom die klipkonyn aan sy naam? En wat is die verskil tussen konyne en hase? Groei vingernaels v…

13 Oct 12.10.2013

Wat is die naam van die komeet wat in 1965 oënskynlik baie naby aan die aarde verby beweeg het? Hoek…

6 Oct 2013 05.10.2013

Hoekom het sekere diere soos katte en honde nie sleutelbene nie? As die heelal besig is om uit te dy…

29 Sep 2013 28.09.2013

Waarom wil mense altyd vreemde disse maak en eet? Hoekom sit 'n spinnekop se voete nie in sy eie web…

22 Sep 2013 21.09.2013

Is die dagga wat in sommige lande verbou en in die vervaardiging van vesel, biobrandstof en ook in b…

8 Sep 2013 08.09.2013

As die maan om sy eie as roteer, hoekom sien ons dan altyd dieselfde kant van die maan van die aarde af? Is dit waar dat sekere groepe see-soogdiere afstam van sekere groepe land-soogdiere? Hoe word stroke rotslae in sekere gesteentes gevorm, soos wat onder andere in rivierlope in Barrydale en Bonnievale aangetref word?

1 Sep 2013 01.09.2013

Hoe kry miere dit reg om binne in ‘n nuwe, verseëlde sakkie klapper te kom? Daar is verskeie insekte wat van kleur verander. Volg hulle dieselfde proses as verkleurmannetjies? En as ‘n ietermagog ‘n soogdier is, hoekom het hy skubbe en nie hare nie?

25 Aug 2013 25.08.2013

Hoe soet moet ‘n mens suikerwater aanmaak om suikerbekkies na jou tuin te lok? Hoe beland ‘n wurm in ‘n nuwe blok sjokolade? Hoe kry ‘n verkleurmannetjie (en sy wyfie) dit reg om van kleur te verander? En hoekom het verkleurmannetjies nie ore nie?

18 Aug 2013 18.08.2013

Wat veroorsaak dat Halley se komeet in dieselfde baan om die son bly beweeg? Kan ‘n koedoe werklik deur die binnekant van sy horings sien wat bo sy kop aangaan? En watter bydrae lewer beeste en rioolplase tot aardverwarming?

11 Aug 2013 11.08.2013

Kan ‘n mens oornag grys word? Hoe word boomsoorte geklassifiseer en verwys die name Boekenhout en Beukehout na dieselfde boom? Hoekom het die Britte en die Russe ná die Tweede wêreldoorlog vliegtuie gebou met twee skroewe agter mekaar op dieselfde as, wat in teenoorgestelde rigtings geroteer het?

4 Aug 2013 04.08.2013

Hoekom sukkel ‘n by teen ‘n vensterruit so om die opening te vind? Hoe kry bye dit reg om suikerbekkies by ‘n bottel suikerwater te verwilder? Is dit waar dat verskillende mierspesies oorlog maak, kompleet met ‘n gevegsfront en ‘n bevelspos? En hoekom lê sekere diere eiers, terwyl ander lewenbarend is?

28 Jul 2013 28.07.2013

Kan babers in die modder van ‘n droë plaasdam oorleef? Hoe plant toktokkies voort en hoekom tref ‘n mens sekere jare so baie oogspuiters aan? En hoeveel meriete is daar in die Australiërs se aanspraak dat die naam akasia slegs op Australiese bome van toepassing is?

14 Jul 2013 14.07.2013

Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap

7 Jul 2013 07.07.2013

Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap

30 Jun 2013 30.06.2013

Watter bestandeel in kattekruid maak katte so uitgelate? Hoe het die heel eerste kieme ontstaan? As sommige primate se gene 99% met mense s’n ooreenstem, wat het van die ander 1% geword? En het liggolwe ook ‘n voortplantingsmedium nodig soos klank- en watergolwe?

23 Jun 2013 23.06.2013

Is dit moontlik om die verlore stad van die Kalahari met behulp van satellietfoto’s op te spoor? Het die mens se geestelike en kulturele eienskappe gelyklopend met sy fisies-biologiese eienskappe deur evolusie ontwikkel? Wat veroorsaak die sogenaamde sonpilare wat ‘n luisteraar soms met sonsondergang op die Gariepdam waarneem?

16 Jun 2013 16.06.2013

Is dit moontlik dat ‘n klip wat by Blombos naby Stilbaai opgetel is, ‘n versteende voet kan wees? Hoekom word troetelvoëls en pluimvee se vlerke gepen en hoe word dit gedoen? En hoe ontstaan ‘n vuur-tornado?

9 Jun 2013 09.06.2013

Is dit moontlik dat ‘n boom twee verskillende soorte blare kan hê? Wanneer begin slange hiberneer? En daar is onlangs ‘n nuwe reeks posseëls uitgereik waarop afbeeldings van motte en skoenlappers verskyn. Hoekom is juis hierdie spesifieke spesies gekies?

Ouça o podcast Hoe verklaar jy dit? no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos