Cape Pulpit / Kaapse Kansel

GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: capepulpit.co.za

Autor

Cape Pulpit / Kaapse Kansel

Categoria

Religion

Site do podcast

capepulpit.co.za

Último episódio

6 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Rudi Nagel - Sneeu, Snoei en Bloei 12.07.2023

Seisoene, terugsny en ander genades. Dit voel of jy bloei, todat jy begin groei.

Rudi Nagel - Hierdie Indringer Boom is 'n Inbringer 04.07.2023

Indringer Bome is 'n pes. Heilige Gees se werk in my kan soos 'n aangename koffie geur versprei. Behalwe as ek dit soos 'n ongewensde indringer op ander afdwing.

Rudi Nagel - Barbers, Bokke en Bome 27.06.2023

Elke diertjie het 'n tuiste. Waar gaan jou binneste sy rusplek vind?

Rudi Nagel - Bome by Waterstrome 20.06.2023

Bome benodig water. Mense benodig liefde. Wie sal 'n sterwende kind se liefdes-leivoor wees?

Rudi Nagel - Hierdie Hout het Habitat 13.06.2023

Bome kan amper ooral op aarde oorleef. Mense ook. Maar ons is nie net geskep om te oorleef nie!

Rudi Nagel - Hierdie Hout het Hart 06.06.2023

Hout bring Luuksheid. Bome kan getuie wees van 'n man wat sy hart volg. En hout kan selfs letterlik 'n hart verteer.

Rudi Nagel - Ons Oudste Posbus boom 30.05.2023

Ons Oudste Posbus boom. Bome, bootse, briewe en gebede. Kom ons gesels...

Rudi Nagel - Al Sou Jou Vyeboom Nie Bot Nie 16.05.2023

Droogtes en Donkertes is rondom ons. Lewe en Lig is nie ver van jou af nie.

Rudi Nagel - Die Boom Wat Die Geskiedenis Gekraak Het 09.05.2023

In die mensdom se hele verhaal is daar Een Boom wat alles verander het.

Rudi Nagel - Spontane Platane 02.05.2023

Wat is meer soos Jesus ? Vrye Spontaaniteit of Fyn Beplanning? Of dalk albei??

Rudi Nagel - Nog 'n Klip in die Bos Gooi 25.04.2023

Vader se skepping gooi 'n klip na jou kant toe. Nie om te stenig, maar om te getuig van Sy betrokkenheid.

Rudi Nagel - Nog 'n Keer om die Bos Lei 18.04.2023

Ons bedink egte hout meubels, egte bedoelings en veral die Vader van alle waarheid.

Ouça o podcast GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos