EnDeo Familiekerk Podcast

EnDeo Familiekerk Podcast

Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believersRespond to God's call

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.endeo.co.za

Autor

EnDeo Familiekerk Podcast

Categoria

Business

Site do podcast

www.endeo.co.za

Último episódio

5 de nov de 2025

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Dis tyd om te Braai - Ontsaglike Geloof 05.07.2020

‘n Storie van ONTSAGLIKE GELOOF . Ons praat oor ‘n profeet Elisa. Wat is ‘n profeet? Iemand wat vir God met mense praat en wat die versoeke van mense na God toe bring. 

Alles of Niks 28.06.2020

Hoe beïnvloed jou geloof in die Here ander om jou?    Volg notas hier op YouVersion  

Pa is by die huis... Pastoor Braam Peens 21.06.2020

Welkom by ons aanlyn Vadersdag diens.  Wanneer jy God Vader noem dan erken jy Sy authoriteid, jy respekteer Hom… Jy neem jou posisie in as erfgenaam.  Pa’s is mense en maak foute, maar ons Hemelse Pa is ewig en Sy hart is altyd die van ‘n Vader… Liefdevol, Barmhartig, altyd tyd vir ons!!   Ons wil graag van jou hoor:  Whatsapp ons of stuur 'n epos na: info@endeo.co.za  &nb...

Verwelkom die Heilige Gees - Pastoor Deon Swart 14.06.2020

Verwelkom die Heilge Gees in jou lewe elke dag!  Ons hoop regtig jy geniet die aanlyn diens saam met ons! As jy ons graag wil kontak kan jy ons gerus email op info@endeo.co.za of whatsapp ons op 062 988 1668.  Dankie Kliek hier vir notas .

Asem om te Droom - Heilige Gees Geïnspireerd 07.06.2020

Die Heilige Gees laat dinge gebeur om jou te bring van die dood na lewe.  Passief na Aktief. Pastoor Braam Peens  http://bible.com/events/16876711

Lekker Vrugte - Pastoor Deon Swart 31.05.2020

Hello en welkom by ons Aanlyn diens Die regverdige is nie bang vir ‘onpopulêre ‘ paaie nie, want die pad van die regverdige lei na geluk en vergenoegdheid en ‘n ewige lewe. Ons hoop regtig jy geniet hierdie tyd saam met ons As jy ons graag wil kontak kan jy ons gerus email op info@endeo.co.za of whatsapp ons op 062 988 1668. http://bible.com/events/15847379

Rede om op te staan - Pastoor Braam Peens 24.05.2020

 Vandag gaan ons jou Gedrewe Rede vind om op te staan!   Ons hoop regtig jy geniet hierdie tyd saam met ons. As jy ons graag wil kontak kan jy ons gerus email op info@endeo.co.za of whatsapp ons op 062 988 1668.   http://bible.com/events/15592823

Wat hang aan jou Wingerdstok? 17.05.2020

Hoe vinniger ons besef, ons is niks sonder God nie, hoe vinniger roep jy eintlik uit om nader aan die wingerdstok te wees en om gesnoei te word. Notas is beskibaar op YouVersion: http://bible.com/events/13172761 Julle is welkom om met ons kontak te maak by info@endeo.co.za of whatsapp ons op: 062 988 1668 Vir daaglikse bemoediging volg ons op Facebook en Instagram of subscribe op ons YouTube kanaa...

Skud jou Tronk. Bevry van Geestelike Lockdown - Pastoor Braam Peens 10.05.2020

Skud jou geestelike tronk deur aanbidding.  Skud jou geestelike tronk deur meditasie op God se Woord. Skud jou geestelike tronk deur minder fokus op jouself... Sonder die Heilige Gees raak en voel jy kragteloos.

Wat hang aan jou boom - Pastoor Deon Swart 03.05.2020

God is met jou al van jy 'n klein seun en dogter is het hy in jou hart gesit wat jy wil word...

Nael byt oomblikke - Wanneer God ons Geloof Toets 26.04.2020

Ons geloof kan so maklik besoedel word. Dis juis in die tande byt, nael byt oomblikke wat ons getoets word, en soms voorwaardige geloof het... Ek sal in God glo as….

Ouça o podcast EnDeo Familiekerk Podcast no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos