Ds. Ulrich Ohlhoff
Dieper Delf.
Teologiese nadenke oor die bybel en 'n Christelike lewe deur ds. Ulrich Ohlhoff vanuit NG Harrismith.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.ngkhs.co.za
Autor
Ds. Ulrich Ohlhoff
Categoria
Site do podcast
Último episódio
30 de out de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Om naby God te leef 30.03.2019 24:22
Die Ulrich se preek: Om naby God te leef Die lied waarna verwys word tydens die preek kan gevind word by: https://www.youtube.com/watch?v=oINGNqXuMt8
Gryp God se Kairos oomblik 30.03.2019 35:31
Ds Gert se preek uit Markus 1:14-20
Versoen tot Eenheid 16.03.2019 25:14
Ds Ulrich preek uit Efesiërs 2 oor hoe ons 'n beter gemeeskap vir Christus kan wees.
Kom na die Waters 09.03.2019 34:18
Ds Gert preek uit Jesaja 55:1-9
Word Stil 23.02.2019 30:51
Ds Ulrich deel met ons oor ons besige lewens en die belangrikheid van stil raak.
Wandel in God se Lig 16.02.2019 33:50
Ds Gert preek uit Jesaja 60. Wees Lig en Wandel in God se Lig.
Van Kookpunt tot Loadshedding 16.02.2019 37:24
Ds Ulrich se informele aanddiens oor Woede en hoe ons moet maak wanneer ons kwaad raak.
Hoe aanbid ons God? 09.02.2019 26:52
Ds Ulrich preek uit Handelinge 16:16-34, oor Paulus en Silas in die tronk.
Week van Gebed - Dag 3 05.02.2019 35:37
Die laaste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 13. Gebed vir die stad se herstel. Let asseblief daarop dat die lied wat gespeel was tydens die diens nie in die podcast is nie weens kopiereg beperkings.
Week van Gebed - Dag 2 04.02.2019 34:07
Die tweede preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 5:1-13. Gebed vir die stad se herstel.
Week van Gebed - Dag 1 03.02.2019 29:44
Die eerste preek van die Week van Gebed, uit Nehemia 1. Gebed vir die stad se herstel.
McJesus vs Jesus Christus 02.02.2019 30:02
Ds Ulrich preek uit 1 Konings 18:20-39.
My Liefde vir God is Prakties Moontlik 26.01.2019 27:13
Sulene delf dieper in die vraag wat Jesus herhaaldelik aan Petrus gevra het: Het jy My Lief? Uit Johannes 21:15-19
Hoe lief het jy die Here? 19.01.2019 36:03
Ds Gert se preek uit Lukas 14:25-27
Radikale Christenwees 12.01.2019 24:34
Ds Ulrich kyk na die verhaal van die Fariseër en die Tollenaar
Elke dag Kersfees 24.12.2018 27:11
Kersdag se erediens
Waarom Kersfees? 22.12.2018 29:09
Ds Gert vra die vraag: Waarom Kersfees? 'n Boodskap uit Lukas 2: 8-14
Ons kan niks doen nie, God doen alles. 09.12.2018 36:30
Ons kan niks doen nie, God doen alles.
Stormstilte 24.11.2018 25:11
Hoe gemaak met die storms in ons lewens?
Leuens wat jou lewe vernietig 17.11.2018 24:20
Ds Ulrich vertel vir ons van die leuens wat die wêreld ons vertel wat ons lewens vernietig.
Maak Vrede 10.11.2018 35:51
Ds Gert preek oor Vrede op Herinneringsdag
Maak reg die druppende kraan 03.11.2018 32:31
"Maak reg die druppende kraan" deur Ds Gert Victor.
Wie is 'n God soos Jahweh 13.10.2018 33:08
Ds Gert Victor se preek uit Miga 7
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos