Nadia

BetSeber

All about God, Jesus and the Holy Spirit on this one!

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: podcasters.spotify.com

Autor

Nadia

Categoria

Religion

Site do podcast

podcasters.spotify.com

Último episódio

18 de mai de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Jy en jou heldin reis Deel 8 09.10.2019

Ons pineala klier en wat is die doel daarvan. Dis mos 'n geskenk van God - so mag ons dit ten volle leer om te gebruik.  Jou emosionele gesondheid beinvloed jou omgewing https://cmm.org.za/wp-content/uploads/2018/08/2018-08-12-Alan.mp3

Jy en jou heldin reis Deel 7 08.10.2019

Jy en jou heldin reis Deel 7 Jesus fokus op jou inner-reis, jou gedagtes binne-in jou. Hoor God se sagte stemmetjie Leer om te reflekteer - 3 maklike metodes Hoe om mense te laat anders dink

Jy en jou heldin reis Deel 6 07.10.2019

Wat beteken die koperslange met Moses?  Jy en die fonteine binne-in jou Mag ons 'n beeld maak van God?

Jy en jou heldin reis Deel 5 06.10.2019

Mag ons super opgewonde en verlief wees op God. Mag ons dankbaar raak vir ons epiphany oomblikke Mag ons appetizers en aphrodisiacs kry daagliks van God af

Jy en jou heldin reis Deel 4 05.10.2019

Simson en sy 300 jakkalse  Jy en jou drome! Hand 16:9

Jy en jou heldin reis Deel 3 04.10.2019

Gee vir ons 'n arsenaal van inspireerende stories asb! Die Joh 3:34 belofte van die limitless Gees vervulling https://www.youtube.com/watch?v=86x-u-tz0MA   Die Elizabeth Gilbert Praatjie oor Genius

Jy en jou heldin reis Deel 2 03.10.2019

Hoekom het Noag dronk geword? Het ons 'n impak op die omgewing rondom ons? Is selfvertroue 'n keuse?  Wie is die Amarilla's in jou lewe? Hoe om jou unieke boodskap te vertolk en die voorbeeld van Lorenzo's Oil https://www.youtube.com/watch?v=CxkylRxJxh8&list=PL380F24D563574B2D&index=2&t=0s

Jy en jou heldin reis deel 1 02.10.2019

Jy en jou heldin reis deel 1

Jy en jou identiteit in Christus Deel 9/9 01.10.2019

Jy en jou identiteit in Christus Deel 9/9

Jy en jou identiteit in Christus Deel 8/9 30.09.2019

Jy en jou identiteit in Christus Deel 8/9

Jy en jou identiteit in Christus Deel 7/9 29.09.2019

Jy en jou identiteit in Christus Deel 7/9

Jy en jou identiteit in Christus Deel 6/9 28.09.2019

Jy en jou identiteit in Christus Deel 6/9

Jy en jou identiteit in Christus Deel 5/9 27.09.2019

Jy en jou identiteit in Christus Deel 5/9

Jy en jou identiteit in Christus Deel 4/9 26.09.2019

Jy en jou identiteit in Christus Deel 4/9

Wat gebeur as ons nagmaal gebruik - Deel 2 24.09.2019

Vergifnis van sonde van verlede en versoeining Rom 3:25 Regverdiging van sondes Rom 5:9 Hernuwe ons verbond 1 Kor 11:25 Nader getrek aan God Ef 2:13 Volkome vrede met alles Kol 1:20 Ewige Verlossing Heb 9:13 Heiligmaking en reiniging van vlees Heb 9:14-15 Bring vryheid Heb 9:22 Gee vir ons vrymoedigheid Heb 10:19 Maak 'n vessel of honour Heb 9:21 Bloed het 'n spesiale opdrag Heb 9:19-20 Beskerming...

Wat gebeur as ons nagmaal gebruik - Deel 1 23.09.2019

3A. ESSAY: IN ORDER FOR THE ADMISSIONS STAFF OF OUR COLLEGE TO GET TO KNOW YOU, THE APPLICANT, BETTER, WE ASK THAT YOU ANSWER THE FOLLOWING QUESTION: ARE THERE ANY SIGNIFICANT EXPERIENCES YOU HAVE HAD, OR ACCOMPLISHMENTS YOU HAVE REALIZED, THAT HAVE HELPED TO DEFINE YOU AS A PERSON? I am a dynamic figure, often seen scaling walls and crushing ice. I have been known to remodel train stations on my...

Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 7 Episode 1 22.09.2019

Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 7 Episode 1 

Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 8 22.09.2019

Hierdie een is oor Timotheus, Lydia, Petrus en Jakobus

Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 5 21.09.2019

Nou gesels ons oor die Prediker Skrywer, Jeremia en Daniël

Hoe om te bid vir meer geseënde verhoudings Deel 7 21.09.2019

Hierdie een is oor Jesus en Barnabas

Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 4 20.09.2019

Hier gesels ons oor: Nehemia, Ester en Job 

Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 3 19.09.2019

Ons gesels hier oor: Samuel, Dawid en Salomo

Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 2 18.09.2019

In hierdie potgooi praat ons oor: Moses, Josua, Debora en Rut en Naomi 

Hoe om te bid vir geseënde mense verhoudings Deel 1 17.09.2019

Meer oor Adam & Eva, Abraham en Josef

Hoe om vir iemand te bid wat ingaan vir ‘n operasie Deel 6 16.09.2019

Visarend bevestigings VIP bordjie Vrede vind liedjie -   https://www.youtube.com/watch?v=mYpnuboEvTU Voortdurende (continuous) genesing Wysheid vir personeel Eks 31:3 Welwitshia plant wortelstelsel Worship oomblikke William Wallace speech daagliks - https://www.youtube.com/watch?v=lEOOZDbMrgE Xstraal visie Yemen se unieke bome net so ook unieke getuienisse A-Z getuienisse

Ouça o podcast BetSeber no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos