Audrey Nolte Painter
AudreyStories
Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stor...
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.audreynolte.com
Autor
Audrey Nolte Painter
Categoria
Site do podcast
Último episódio
16 de dez de 2025
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Kanada Immigrasie 3. TAX en Salaris. Wat gaan ek uitkry? Soorte TAX. 08.10.2019 9:28
Send a text TAX en Salaris. Wat gaan jy uitkry in Kanada? Iemand bied jou werk aan met 'n goeie salaris. Jy begin opgewonde raak: jy kan lekker lewe in Kanada. Maar -- jy gaan TAX betaal, eers op jou salaris, en dan verkoops-belasting op alles. Ek verpes die onderwerp, maar dit help nie ek praat oor mooi riviere in die berge of velde vol tulpe nie. In hierdie episode gee ek vir jou 3 salariss...
Kanada Immigrasie 1: Is dit koud in Kanada? 07.10.2019 7:46
Send a text Dis die vraag wat almal vra. "Is dit koud in Kanada?" Dit hang af waar jy bly. Ek woon aan die weskus, naby Vancouver. Dis heerlik hier. Kies heel eerste waar jy wil woon in hierdie land wat so groot is soos 'n derde van Afrika. En "koud" is die verkeerde vraag. Wat pla is dat die dae in die winter baie kort is. In die somer skyn die son soms tot 11 uur. Dis di...
Kanada Immigrasie 2: Wat moet ek heel eerste doen? 07.10.2019 8:53
Send a text Jy wil Kanada toe trek. Wat moet jy heel heel eerste doen? Ek gee hier 'n lys van belangrike goed om aan te dink voor jy op die vliegtuig spring. Support the show
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos