Word & Spirit

Word & Spirit Church

Religion EN ↓ 494 episodes

Welcome to Word & Spirit Church podcast. We aim to share the Word of God in truth. By impacting your life with powerful teachings, you can enjoy listening to the messages and apply them practically to your life. Some of the teachings are in Afrikaans as well. www.word-spirit.co.zaWelkom by Word & Spirit Kerk podsending. Ons beoog om die Woord van God in waarheid te deel. Deur 'n impak te maak op u lewe met kragtige leringe, kan u dit geniet om na die boodskappe te luister en dit prakties in u lewe toe te pas. Sommige van die leringe is ook in Engels . www.word-spirit.co.za

Author

Word & Spirit

Category

Religion

Podcast website

www.word-spirit.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

The Father's heart 20.06.2021

The Spirit you received does not make you slaves, so that you live  in fear again; rather, the Spirit you received brought about your  adoption to sonship. And by him we cry, “ Abba, Father.” Romans 8:15 NIV https://romans.bible/romans-8-15 For  as high as the heavens are above the earth, so great is his love for  those who fear him;  as far as the east is from the west, s...

Die Vader se hart - Ps Henri Wilson 20.06.2021

Want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees  nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie  ons roep: Abba, Vader! ROMEINE 8:15 AFR53 https://bible.com/bible/5/rom.8.15.AFR53 Want  so hoog as die hemel is bo die aarde, so geweldig is sy  goedertierenheid oor die wat Hom vrees.  So ver as die ooste verwyderd  is van die w...

Keep on burning - Ps Jaundre Pretorius 13.06.2021

Keep on burning - Ps Jaundre Pretorius

Die God wat sien - Ps Japie Viljoen 13.06.2021

Die God wat sien - Ps Japie Viljoen

A sportlike mindset - Ps Juandre Pretorius 06.06.2021

A sportlike mindset - Ps Juandre Pretorius

Verseker van God se teenwoordigheid! - Ps Hermann Strydom 06.06.2021

Tema: Verseker van God se teenwoordigheid! 1 Joh.4:16 Ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. Kom ons lees dit nou in die 1ste persoon: 1 Joh.4:16 Ek het die liefde wat God vir my het, leer ken en ek glo dit. God is liefde; en omdat ek in die liefde bly, bly ek in God, en God bly in my. Aanhalings uit Rom 8:3...

The influence of the Holy Spirit in my life - Part 2 - Ps Henri Wilson 23.05.2021

The influence of the Holy Spirit in my life - Part 2 - Ps Henri Wilson

Die Heilige Gees se invloed in my lewe - Deel 2 - Ps Henri Wilson 23.05.2021

En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by  julle te bly tot in ewigheid:  die Gees van die waarheid wat die wêreld  nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar  julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. JOHANNES 14:16‭-‬17 AFR53 My verhoudings - Huwelik - Kinders - Vriende en familie -  Kerk -  Mense...

The influence of the Holy Spirit in my life - Part 1 - Ps Henri Wilson 16.05.2021

And I will pray the Father,  and He will give you another Helper, that He may abide with you  forever—  the Spirit of truth, whom the world cannot receive, because it  neither sees Him nor knows Him; but you know Him, for He dwells with  you and will be in you. John 14:16‭-‬17 NKJV https://bible.com/bible/114/jhn.14.16-17.NKJV My spiritual life - Prayer - Word -  Holi...

Die Heilige Gees se invloed in my lewe - Deel 1 - Ps Henri Wilson 16.05.2021

En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n ander Trooster gee om by  julle te bly tot in ewigheid:  die Gees van die waarheid wat die wêreld  nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar  julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. JOHANNES 14:16‭-‬17 AFR53 My Geestelike lewe - Gebed - Woord - Heiligmaking - Stem v God Heilige Gees beinvl...

Love, in a New Way - Ps Theresa Wilson 09.05.2021

Love, in a New Way - Ps Theresa Wilson

Liefde, op n nuw e manier - Ps Theresa Wilson 09.05.2021

Liefde, op n nuw e manier - Ps Theresa Wilson

Recognizing sin - Ps Juandre Pretorius 02.05.2021

Recognizing sin - Ps Juandre Pretorius

Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. - Ps Hermann Strydom 02.05.2021

Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. - Ps Hermann Strydom

What happens after death - Ps Henri Wilson 25.04.2021

“There was a rich man who  was dressed in purple and fine linen and lived in luxury every day.  At  his gate was laid a beggar named Lazarus, covered with sores  and  longing to eat what fell from the rich man’s table. Even the dogs came  and licked his sores.   “The time came when the beggar died and the  angels carried him to Abraham’s side. The rich...

Wat gebeur na die dood - Deel 2 - Ps Henri Wilson 25.04.2021

EN daar was 'n ryk man, en  hy het purper en fyn linne gedra en elke dag vrolik en weelderig  gelewe.  En daar was 'n bedelaar met die naam van Lasarus wat vol swere  voor sy poort gelê het.  En hy het verlang om hom te versadig met die  krummels wat van die ryk man se tafel val. Ja, selfs die honde het gekom  en sy swere gelek.  En toe die bedelaar sterf, i...

Revival - Ps Henri Wilson 18.04.2021

Revival - Ps Henri Wilson

Wat gebeur na die dood - Deel 1 - Ps Henri Wilson 18.04.2021

EN daar was 'n ryk man,  en hy het purper en fyn linne gedra en elke dag vrolik en weelderig  gelewe.  En daar was 'n bedelaar met die naam van Lasarus wat vol swere  voor sy poort gelê het.  En hy het verlang om hom te versadig met die  krummels wat van die ryk man se tafel val. Ja, selfs die honde het gekom  en sy swere gelek.  En toe die bedelaar sterf, i...

Unbreakable - Ps Juandre Pretorius 11.04.2021

Unbreakable Offense Unforgiviness Disobedience/Sin Bitterness   Guilt/Self-condemnation Iferiority and Rejection Luke 10:19 NIV 19 I have given you authority to trample on snakes and scorpions and to  overcome all the power of the enemy; nothing will harm you. Psalm 138:3 NKJV 3 In the day when I cried out, You answered me, And made me bold with strength in my soul. Phil 4:13 NKJV 13 I c...

Die Wonder van Gebed - Theresa Wilson 11.04.2021

Heb 4:16 1 Joh 5 : 11 -  15 Luk 11 : 9 - 10

Resurrection Power in me - Ps Henri Wilson 04.04.2021

We were therefore buried with him through baptism into death in order  that, just as Christ was raised from the dead through the glory of the  Father, we too may live a new life.  For if we have been united with him  in a death like his, we will certainly also be united with him in a  resurrection like his. Romans 6:4‭-‬5 NIV https://bible.com/bible/111/rom.6.4-5.NIV And &...

Opstanding Krag in my - Ps Henri Wilson 04.04.2021

We were therefore buried with him through baptism into death in order  that, just as Christ was raised from the dead through the glory of the  Father, we too may live a new life.  For if we have been united with him  in a death like his, we will certainly also be united with him in a  resurrection like his. Romans 6:4‭-‬5 NIV https://bible.com/bible/111/rom.6.4-5.NIV And &...

Jesus en Barabbas - Ps Henri Wilson 02.04.2021

MATTHÉÜS 27:11‭-‬22 AFR53 EN Jesus het voor die  goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê:  Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit.  En  terwyl Hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het  Hy niks geantwoord nie.  Toe sê Pilatus vir Hom: Hoor U nie hoe baie  dinge hulle teen U getuig nie?&nb...

How to deal with Anxiety - Part 2 - Ps Henri Wilson 28.03.2021

“Therefore I tell you,  do not worry about your life, what you will eat or drink; or about your  body, what you will wear. Is not life more than food, and the body more  than clothes?  Look at the birds of the air; they do not sow or reap or  store away in barns, and yet your heavenly Father feeds them. Are you  not much more valuable than they?  Can any one of y...

Hoe om met angs te deel - Deel 2 - Ps Henri Wilson 28.03.2021

Daarom sê Ek vir julle:  Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal  drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe  nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?  Kyk na die  voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie  bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle...

Listen to the Word & Spirit Church podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.