Word & Spirit
Word & Spirit Church
Welcome to Word & Spirit Church podcast. We aim to share the Word of God in truth. By impacting your life with powerful teachings, you can enjoy listening to the messages and apply them practically to your life. Some of the teachings are in Afrikaans as well. www.word-spirit.co.zaWelkom by Word & Spirit Kerk podsending. Ons beoog om die Woord van God in waarheid te deel. Deur 'n impak te maak op u lewe met kragtige leringe, kan u dit geniet om na die boodskappe te luister en dit prakties in u lewe toe te pas. Sommige van die leringe is ook in Engels . www.word-spirit.co.za
Author
Word & Spirit
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ek het gehoor Here - Ps Thabo van Wyk 11.06.2023 31:14
Ek het gehoor Here - Ps Thabo van Wyk
My personal trainer - The Holy Spirit - Part 4 - Ps Henri Wilson 04.06.2023 31:09
My personal trainer - The Holy Spirit - Part 4 - Ps Henri Wilson
My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Deel 2 - Ps Henri Wilson 04.06.2023 33:17
My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Deel 2 - Ps Henri Wilson
My persoonlike afrigter - die Heilige Gees - Deel 3 - Ps Henri Wilson 28.05.2023 29:54
My persoonlike afrigter - die Heilige Gees - Deel 3 - Ps Henri Wilson
My personal trainer - The Holy Spirit - Part 2 - Ps Henri Wilson 21.05.2023 27:53
My personal trainer - The Holy Spirit - Part 2 - Ps Henri Wilson
My personal trainer - The Holy Spirit - Ps Henri Wilson 21.05.2023 31:01
My personal trainer - The Holy Spirit - Ps Henri Wilson
My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Deel 2 - Ps Henri Wilson 21.05.2023 29:29
My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Deel 2 - Ps Henri Wilson
Our (my) responsibility - Theresa Wilson 14.05.2023 23:43
Our (my) responsibility - Theresa Wilson
Ons (my) verantwoondelikheid - Theresa Wilson 14.05.2023 24:40
Ons (my) verantwoondelikheid - Theresa Wilson
My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Ps Henri Wilson 07.05.2023 28:55
My persoonlike afrigter - Die Heilige Gees - Ps Henri Wilson Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang. Al die deelnemers pas absolute selfdissipline toe. Húlle doen dit om 'n prys te wen wat heel gou sal vergaan. Maar óns doen dit vir 'n ewige prys. Daarom pyl ek reguit op die wenpaal af, doelgerig met elke tre...
Die goedheid van God - Ps Henri Wilson 30.04.2023 21:58
Die goedheid van God - Ps Henri Wilson Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar my goedertierenheid sal van jou nie wyk en my vredeverbond nie wankel nie, sê die Here, jou Ontfermer. JESAJA 54:10 AFR53 For the mountains may be removed and the hills may shake, But My lovingkindness will not be removed from you, Nor will My covenant of peace be shaken," Says the Lord who has compassion on you...
The Anointing - Ps Henri Wilson 23.04.2023 29:30
The Anointing - Ps Henri Wilson
Our God knows everything - Ps Juandre Pretorius 23.04.2023 30:56
Our God knows everything - Ps Juandre Pretorius
Wie is ek ? - Ps Hermann Strydom 23.04.2023 17:35
Wie is ek ? - Ps Hermann Strydom
Help I'm not okay! - Ps Henri Wilson 16.04.2023 26:09
Help I'm not okay! - Ps Henri Wilson How long, Lord? Will you forget me forever? How long will you hide your face from me? How long must I wrestle with my thoughts and day after day have sorrow in my heart? How long will my enemy triumph over me? Look on me and answer, Lord my God. Give light to my eyes, or I will sleep in death, and my enemy will say, "I have overcome him," and my f...
Help ek is nie okay nie! - Ps Henri Wilson 16.04.2023 40:39
Help ek is nie okay nie! - Ps Henri Wilson Hoe lank, Here, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg? Hoe lank sal ek planne beraam in my siel, met kommer in my hart oordag? Hoe lank sal my vyand hom oor my verhef? Aanskou tog, verhoor my, Here, my God! Verlig my oë, sodat ek nie in die dood inslaap nie; sodat my vyand nie kan sê: Ek het hom oorwin nie, en my teëstanders...
Staan op! - Ps Henri Wilson 09.04.2023 1:04:55
Staan op! - Ps Henri Wilson
Uit die vuur geruk! - Ps Henri Wilson 07.04.2023 41:50
DAARNA het Hy my Josua, die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van die Here staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. Toe sê die Here aan die Satan: Mag die Here jou bestraf, o Satan! Ja, mag die Here, wat Jerusalem verkies het, jou bestraf! Is hierdie een nie 'n brandhout wat uit die vuur geruk is nie? En Josua was bekleed met vuil klere, terwyl hy voor die...
Where will I go? - PS Juandre Pretorius 02.04.2023 27:41
Where will I go? - PS Juandre Pretorius
Waar sal ek gaan - Ps Juandre Pretorius 02.04.2023 27:38
Waar sal ek gaan - Ps Juandre Pretorius
The Lord will fight for you - Theresa Wilson 26.03.2023 29:20
The Lord will fight for you - Theresa Wilson
Die Here sal vir jou stry - Theresa Wilson 26.03.2023 39:36
Die Here sal vir jou stry - Theresa Wilson
Repent your mouth - Ps Henri Wilson 19.03.2023 29:41
These six things the Lord hates; Indeed, seven are repulsive to Him: A proud look [the attitude that makes one overestimate oneself and discount others], a lying tongue, And hands that shed innocent blood, A heart that creates wicked plans, Feet that run swiftly to evil, A false witness who breathes out lies [even half-truths], And one who spreads discord (rumors) among brothers. Proverbs 6:16-1...
Bekeer jou mond - Ps Henri Wilson 19.03.2023 41:20
Bekeer jou mond - Ps Henri Wilson Hierdie ses dinge haat die Here, en sewe is vir sy siel 'n gruwel: trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai. SPREUKE 6:16-19 AFR53 n Leuenagtige tong Een wat as valse getuie le...
The power of influence - Ps Juandre Pretorius 12.03.2023 24:00
The power of influence - Ps Juandre Pretorius
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.