Tygerberg Gesinskerk
Tygerberg Gesinskerk Preke - Prakties, Doelgerig, Woordvas
Tygerberg Gesinskerk se preke is prakties en relevant. Dit word weekliks opgedateer en kan gerus afgelaai of gedeel word. Besoek ons ook op YouTube om die preke te kyk.
Author
Tygerberg Gesinskerk
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 5, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die grootste preek ooit deur die grootste Prediker ooit! - Leef 'n lewe wat God seën 26.07.2015 30:11
Deel 1 van 9 4 Groot momente voor Jesus se groot preek. Jesus het... 1. Die berg opgegaan 2. Sy mond oopgemaak 3. Sy dissipels geleer 4. Gesê geseënd
Die gevaar van 'n Dun vel - Enkel boodskappe 19.07.2015 37:54
Ek oorkom my dun vel deur: 1. In die Woord te bly 2. My troon te verruil vir 'n altaar 3. Verhoudings te bou en waardeer
Ek wil huistoe kom! - Enkel boodskappe 12.07.2015 42:52
1. Die vader was toevanklik 2. Die vader het met verwagting uitgesien 3. Die vader was gefokus.
Kindskap - Enkel boodskappe 05.07.2015 40:08
Wat beteken my kindskap? 1. 'n Nuwe Vader 2. 'n Nuwe Familie 3. Nuwe Huisreëls 4. 'n Nuwe Identiteit 5. 'n Nuwe Erfenis
#BackONtrack - Enkel boodskappe 28.06.2015 39:56
Kry jou verhouding met die Here #BackONtrack 1. Keer terug na jou eerste liefde (Open 2:4-5) 2. Kom weer in die Woord (Matt 4:4) 3. Bid weer vurig (Efes 6:18) 4. Rig jou gedagtes doelbewus (Rom 12:1-2) 5. Word regtig deel van die liggaam (Heb...
My Seun / My Dogter - 31 Dae van wysheid 21.06.2015 29:34
My Seun / My Dogter 1. Dien die Here. 2. Luister na jou opvoeding. 3. Vlug weg van Sonde. 4. Behou behoorlike handel en wandel. 5. Soek altyd die regte pad.
Verhoudings-wysheid: Vergifnis - 31 Dae van wysheid 14.06.2015 38:30
Teks: Spr 17:9 Vergifnis is nie: 1. iets wat ek nie kan doen nie. (1 Kor 10:13) 2. 'n gevoel nie. (Spr 19:11) 3. om te vergeet nie. (Heb 8:12) Vergifnis is die belofte om nie wraak te neem nie, al word ek die geleentheid gebeid.
5 Finansiële lesse uit Spreuke - 31 Dae van wysheid 07.06.2015 39:10
TEKS: Spr 23:4-5 / 1 Tim 6:6-10 en 17 Les 1: Plaas God eerste. Onthou: Jy eer die Here met jou geld. (Spr 3:9-10) Les 2: Wees eerlik en regverdig. Onthou: Die Here hou ons verantwoordelik. (Spr 11:1) Les 3: Stel 'n soliede finansiële...
"Train" jou tong - 31 Dae van wysheid 31.05.2015 38:24
Jou woorde maak saak! Woorde wat doodmaak: 1. Kwaadwillige woorde 2. Spotwoorde 3. Rusiewoorde 4. Leuenwoorde 5. Skinderwoorde Woorde wat lewe gee: 1. Vriendelike woorde 2. Sagte woorde 3. Regte woorde 4. Evangelie woorde
True Empowerment - Pinkster 2015 24.05.2015 30:24
True Empowerment - Sonder die Heilige Gees sal ons dit nie maak nie... - TEKS: Jes 11:1-9 4 Dinge wat die Heilige Gees in jou lewe kom doen.. 1. Die Gees gee Wysheid en Insig (v2a) 2. Die Gees gee Raad en Sterkte (v2b) 3. Die Gees gee...
Die geheim tot 'n Lang en Vol Lewe - 31 Dae van wysheid 17.05.2015 40:57
Die geheim tot 'n suksesvolle lewe. 1. Ken die Here in alles (Spr 3:6) 2. Pasop vir jou eie idees en insigte (Spr 3:5,7) 3. Werk hard, baie hard. (Spr 14:23) 4. Maak liefde en trou jou maatstaf (Spr 3:3-4) 5. Fokus jou lewe op wat regtig saak...
Hemelvaart - Paas-reeks 2015 14.05.2015 27:34
Ons herdenk hemelvaart dag met 'n spesiale diens wat by die All Star Theatre (Cape Gate) gehou was.
Moedersdag saam met Dr. ST Potgieter - 31 Dae van wysheid 10.05.2015 48:38
Dr. ST Potgieter kom gesels met ons oor sy nuwe boek wat handel oor Spreuke.
31 Dae van wysheid - 31 Dae van wysheid 03.05.2015 44:09
Soek wysheid met alles in jou... TEKS: Spr 1:1-7 / 2 Kron 1:7-12 Wysheid en Kennis begin met die dien van die Here. 7 Voordele van Spreuke in jou lewe: 1. Gee my Goddelike wysheid (v2a) 2. Leer my hoe om reg te leef (v2b) 3. Gee my groter...
Die Hemel: Wonderliker as wat jy gedink het.. - Ewige Realiteite 26.04.2015 34:22
Wat weet ons van die Hemel? 1. Dit gaan vir ewig en altyd wees (1 Joh 5:13) 2. Dis 'n regte, egte fisiese plek (Joh 14:1-4 / Open 21:3) 3. Daar is geen hartseer, pyn of siekte (Open 21:4) 4. Dis 'n plek waar jy WIL wees, 'n plek waar die Here...
Die hel - baie erger as wat jy gedink het! - Ewige Realiteite 19.04.2015 38:23
"Dit is beter dat jy met een oog die Koningkryk van God in gaan as dat jy met altwee oë het en in die hel gegooi word." (Mark 9:47) 3 Woorde betekenisse van hel: 1. Hades - die doderyk (Open 1:18) 2. Tarteros - gevangenskap + marteling (2 Pet...
Die Emmausgangers - Enkel boodskappe 12.04.2015 34:15
Jesus is die Soekers van soekers...
Opstandingsdag, die dood is oorwin! - Paas-reeks 2015 05.04.2015 38:01
"Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?" - 1 Kor 15:55 Die dood wat Jesus vir ons oorwin het: 1. Geestelike dood (Rom 5:18) 2. Wandel dood (Joh 15:10) 3. Fisiese dood (1 Kor 15:12-19)
Wat is so goed aan Goeie Vrydag? - Paas-reeks 2015 03.04.2015 34:46
4 Feite wat jou Geloof definieer... 1. Jesus is die Seun van God 2. Hy was regtig sondeloos 3. Hy het regtig gesterf 4. Hy het regtig opgestaan uit die dood. Jesus se DOOD bring oorwinning oor.. 1. Oorwinning oor Leiding 2. Oorwinning oor...
Palmsondag - Paas-reeks 2015 29.03.2015 39:42
Ons is geseënd om Riekert Botha met ons te hê vandag. Riekert gesels 'n bietjie oor WIE Jesus is.
Samuel - Agag moet sterf! - 3 Rigters: Gideon, Simson en Sameul 22.03.2015 38:55
"Maar as ons ons sondes bely - Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid." - 1 Johannes 1:9 Agag moet sterf! Om die Amalekiete uit te wis, moet ek: 1. Eerlik wees met myself (Ps 15:1-2) 2....
Simson - Hoe om seker te maak jy mors jou lewe deeglik op - 3 Rigters: Gideon, Simson en Sameul 15.03.2015 34:27
"Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly" (Jak 1:12) Simson - Die sterk SWAK man! Hoe om seker te maak jy mors jou lewe deeglik op.. 4 Slagysters wat ons moet vermy: 1. Ignoreer jou eie swakhede (Kol 3:6) 2. Vleeslike...
Gideon - die klein GROOT man! - 3 Rigters: Gideon, Simson en Sameul 08.03.2015 38:25
"Die Here is by jou, dapper man" - Rig 6:12 Hoe groot is jy? Hoe Groot is jou God? TEKS: Rigters 6-7 1. Die Here sien jou potentsiaal 2. Die Here stel jou in staat 3. Die Here is geduldig met jou 4. Die Here gee die oorwinning Jy en...
Bou jou lewe met Intensie - 7 Jaar van Geloof en Verwagting 01.03.2015 29:38
"Hou jou oë op die pad vorentoe, kyk reg voor jou uit. Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree." (Spr 4:25-26) Vanoggend kyk ons na hoe om as kind van die Here, proaktief te lewe en nie reaktief te wees nie. Fil 4:8 sê...
Gee jou Hande en Voete vir Jesus - 7 Jaar van Geloof en Verwagting 22.02.2015 35:25
"Die Liggaam bestaan ook nie uit een lid nie, maar uit baie." (1 Kor 12:14) Ons kyk na Fillipus se eienskappe, hoe hy 'n gewone kerk ganger was wat skielik aan die brand geraak het vir die Here en hoe die kerk leierskap dit raak gesien het en...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.