RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 episodes

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Author

RSG

Category

Society

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Almal en nog wat 19 Februarie 2026 19.02.2026

Sandra Kotzé-Smit praat oor slaapapnee.

Kuns met kontant 18 Februarie 2026 18.02.2026

Deel 1: Vir talle kykers is sy Bridgette Jacobs in Suidooster, waar Denise Newman die afgelope tien jaar ’n vaste inkomste verdien - ’n seldsame stukkie stabiliteit in ’n bedryf wat selde finansiële sekuriteit bied. Maar Denise se pad strek veel verder as ’n langdurige televisierol. Lank voor die kollig het sy as maatskaplike werkster in Kaapstad gewerk, waar sy eerstehands ervaar het hoe vroue in...

RSG Help 17 Februarie 2026 17.02.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (CHOC Kinderkankerstigting)

Almal en nog wat 12 Februarie 2026 12.02.2026

Willem Pelser gesels met die Amerikaner, Hayley van der Merwe, wat deesdae in Suid-Afrika bly.

Kuns met kontant 11 Februarie 2026 11.02.2026

Deel 2: Helen Zille, voormalige premier van die Wes-Kaap, deel insigte oor haar grootwordjare, die lewens- en geldlesse wat sy by haar ma en ouma geleer het, en waarom sy en haar man steeds elke aankoop deeglik oorweeg. Hulle gesels in diepte oor die mens agter die politieke rol. Die gesprek strek van persoonlike waardes tot openbare diens, met ’n blik op haar hoop om - indien sy as burgemeester a...

RSG Help 10 Februarie 2026 10.02.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Akasia Horse Shelter & Akasia Animal and Wildlife Rescue)

Almal en nog wat 5 Februarie 2026 05.02.2026

Emeritusprofessor David Marais praat oor cholesterol.

Kuns met kontant 4 Februarie 2026 04.02.2026

Deel 1: Helen Zille, voormalige premier van die Wes-Kaap, deel insigte oor haar grootwordjare, die lewens- en geldlesse wat sy by haar ma en ouma geleer het, en waarom sy en haar man steeds elke aankoop deeglik oorweeg. Hulle gesels in diepte oor die mens agter die politieke rol. Die gesprek strek van persoonlike waardes tot openbare diens, met ’n blik op haar hoop om - indien sy as burgemeester a...

RSG Help 3 Februarie 2026 03.02.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Môreson Kinder- en Jeugsorgsentrum, George)

Gerrie in die arktiese sirkel 30.01.2026

Wêreldreisiger Gerrie Pretorius bevind hom in die Arktiese-sirkel in Noorweë. Daar beleef hy talle natuurwonders, onder andere die aangrypende noorderligte. Hy vertel meer oor die Vikings, trolle, visolie en Lapland.

Almal en nog wat 29 Januarie 2026 29.01.2026

Willem Pelser gesels met Isabel Groesbeek, ’n genealoog.

Kuns met kontant 28 Januarie 2026 28.01.2026

Deel 2: Kate Borthwick is ‘n Suid-Afrikaanse komponis en pianis, wat in 2020 gediagnoseer is met veelvuldige miëloom, terwyl sy filmkomposisie in Bulgarye studeer het. Dis 'n ongeneeslike en terminale bloedkanker. Kate deel die traumatiese ervaring van haar diagnose, wat voorafgegaan is deur ernstige rugpyn en 'n ineenstorting van haar rugwerwels, wat hospitaalbehandeling in 'n vreemde land vereis...

RSG Help 27 Januarie 2026 27.01.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Uitkoms Home for Girls)

Almal en nog wat 22 Januarie 2026 22.01.2026

Willem Pelser gesels met Lize Marié du Toit, ’n suiwelsommelier.

Kuns met kontant 21 Januarie 2026 21.01.2026

Kate Borthwick is ‘n Suid-Afrikaanse komponis en pianis, wat in 2020 gediagnoseer is met veelvuldige miëloom, terwyl sy filmkomposisie in Bulgarye studeer het. Dis 'n ongeneeslike en terminale bloedkanker. Kate deel die traumatiese ervaring van haar diagnose, wat voorafgegaan is deur ernstige rugpyn en 'n ineenstorting van haar rugwerwels, wat hospitaalbehandeling in 'n vreemde land vereis het. Di...

RSG Help 20 Januarie 2026 20.01.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Salileni Dagsorgsentrum, Bethlehem)

Almal en nog wat 15 Januarie 2026 15.01.2026

Willem Pelser praat met Meinhard Fourie oor elektrisiteitbesparing.

Kuns met kontant 14 Januarie 2026 14.01.2026

Amor Vittone se storie lê op die kruispad waar kuns en kontant mekaar ontmoet - ’n kreatiewe loopbaan sonder 'n vaste inkomste, die realiteit van 'n selfstandige inkomste, en harde finansiële skokke wat volg wanneer siekte, verlies en regsonsekerheid alles verander. Ná Joost van der Westhuizen se siekte en dood moes sy nie net emosioneel aanpas nie, maar ook finansieël herkalibreer - van inkomste...

RSG Help 13 Januarie 2026 13.01.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Resonance - School of Voices)

Almal en nog wat 8 Januarie 2026 08.01.2026

Willem Pelser gesels met dr. Jaco Louw, 'n chemiese patoloog.

Kuns met kontant 7 Januarie 2026 07.01.2026

Amor Vittone se storie lê op die kruispad waar kuns en kontant mekaar ontmoet - ’n kreatiewe loopbaan sonder 'n vaste inkomste, die realiteit van 'n selfstandige inkomste, en harde finansiële skokke wat volg wanneer siekte, verlies en regsonsekerheid alles verander. Ná Joost van der Westhuizen se siekte en dood moes sy nie net emosioneel aanpas nie, maar ook finansieël herkalibreer - van inkomste...

RSG Help 6 Januarie 2026 06.01.2026

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Royal Family Kids Camp Mogale)

10 Dinge wat jy moet weet van... 18 Desember 2025 18.12.2025

Anton Joubert vertel tien dinge wat jy van ‘n toeristegids moet weet.

Kuns met kontant 17 Desember 2025 17.12.2025

Deel 2: Dis altyd lekker om met iemand te gesels wat deel van ons herinneringe is, maar steeds nuut bly in die wêreld van werk en wysheid. Ons het saam met haar grootgeword — nou gesels en leer sy ons iets oor geld. As jy in die 80’s of 90’s grootgeword het, was daar sekerlik een bekende gesig wat elke middag op jou TV verskyn het — Magda van Biljon, aanbieder van Wielie Walie! Sy was deel van ons...

RSG Help 16 Desember 2025 16.12.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen, en hulle behoeftes. (Huis Bet El, Mooinooi)

Listen to the Spitstyd podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.