Radio Pulpit

Skriftuurlik

Religion EN ↓ 150 episodes

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaagse lewens sukkel.

Author

Radio Pulpit

Category

Religion

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Does having sex marry you before GOD? 27.09.2022

Does having sex marry you before GOD, or is it only a physical sign of marriage? What does the Word day? Sex before you're legally married: A biblical perspective Skriftuurlik

What does the bible say about pleading the blood of Christ ? 20.09.2022

Skriftuurlik searches the scriptures for answers to daily questions from our listeners regarding God's Word. Skriftuurlik

What does it mean to "resist the devil and he will flee?" 06.09.2022

SOME INTERESTING QUESTIONS THAT WE ARE TACKLING TODAY ARE : Juanita Venter asked “ Hi, I got Ephesians 4:4 in a dream last night, repeatedly. How do I understand the verses meaning in my life.” Natasha asked. “What does the bible say about speaking in tongues? Is it a gift from the Holy Spirit? Can your pastor pray for you to receive this gift? 1 Cor 14:2-28 is there other scriptures on this?” Ali...

Order of end times events & the prophetic time chart 30.08.2022

Today we rap up our discussion on the order of end times events and what the bible says the prophetic time chart hold in store . We also look at taking out insurance on your ageing parents and if the Bible give any advice plus we provide you with a check list on Biblical decision making . Skriftuurlik

How does God decide who dies next? 23.08.2022

Some of the questions we look at today needed a bit more burning the midnight candle to bring you answers from Gods Word like what are the arguments against the rapture and why? Also A listener Colleen that asked how does God decide who dies next. stay tuned for a very interesting hour of deciphering God's Word Skriftuurlik

Slain in the Spirit and altar calls - is it Biblical? 16.08.2022

Pastor Rocky Stevenson and Wynand Rossouww look to Scripture to find answers to questions from our listeners. Skriftuurlik

Are Christians allowed to take part in mass protests? 26.07.2022

Are Christians allowed to take part in mass protests and what does the Word of God have to say in this regard? What does Luke 14 :26 mean when it says you can't be a disciple of Jesus unless you hate mother father brother sister? Join us for another program of searching the Scripture for answers to questions that we struggle with. Skriftuurlik

Past Rocky Stevenson and Wynand Rossouw 19.07.2022

What is the monster out of the sea or the Leviathan that the bible talks about and what does it mean to be saved, also will i recognize my love ones in heaven..... are some of the questions we handled today Skriftuurlik

What type of bodies will we have after death? 12.07.2022

We explained Isaiah 61 and verse 3 and it meaning also tackling questions like what type of bodies will we have after death and a question about Gen 1:27 and adam and Eve , were there other people before them. Skriftuurlik

Pastor Rocky Stevenson en Wynand rossouw 05.07.2022

Whats the difference between the sabbath day and the Lord's day and how does that tie in with the rapture. Skriftuurlik

Wat beteken al die veranderinge? 28.06.2022

Is daar Woord wat vir ons duidelikheid kan gee rondom die loadshedding en petrolpryse en al die verandering....ek voel gebed gaan nie wereldgebeure en verloop verander nie ...Gebeure skei kaf vd koring of sien ek dit verkeerd wat se God se handleiding? Skriftuurlik

Pastor Rocky Stevenson and Wynand Rossouw 21.06.2022

Why will GOD create a new heaven according to Revelations and what can i do as a safe guard in these difficult financial times, are but some of the questions you send in for discussion this morning Skriftuurlik

Cremation versus burial: What does the Word say? 14.06.2022

Questions on cremation versus burial and a longing to see and spent time with your grandchildren are questions that we're tackling this morning in the program Scriptural. We kick off the program with Daniel 9:25-29 about the seventy weeks prophesied and how it applies to the rapture? Skriftuurlik

Pastor Rocky Stevenson and Wy Rossouw No 1 07.06.2022

Please welcome our brand new voice in the scriptura studios that will be joining us every Tuesday on Radio Pulpit between 11h00 and 12h00 to answer your bible questions that you might have. This morning we kicked of with a very interesting question that if GOD only created the sun on the fourth day what did the earth rotate around for the first three days . Skriftuurlik

Matt Viloen en Wynand Rossouw 26.04.2022

n Program waar ons na vrae kyk wat uit die Bybel onstaan en of die Skrifte antwoorde op die vrae het Skriftuurlik

Is Jesus die Woensdag of die Vrydag gekruisig, drie dae en drie nagte ? 19.04.2022

Moet ons as Christene Paasfees vier soos dit in die Ou Testament voorgehou word? Is die Paasfees of selfs Goeie Vrydag ‘n opdrag vir ons as Christene? is die vraag waarmee ons die program afskop vanoggend. n ander interesante vraag wat sy opwagting gemaak het handel oor watter dag Jesus dan gekruis is die Woensdag die Donderdag of die Vrydag en na aanleiding van Johannes 6:40en 65 hoe weet ek dat...

Wat beteken dit om op 'n onwaardige wyse nagmaal te neem? 12.04.2022

Charmaine vra – Verduidelik asb 1 Kor 11:26-30 1 Kor 11:26 “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. 27 Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet of die beker van die Here drink, sal skuldig wees aan die liggaam en bloed van die Here. 28 Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drin...

Is daar 'n oplossing vir backsliding? 29.03.2022

Gawie het n vraag oor Job 38 en die verskille in vertalings tussen Engels en Afrikaanse Bybels ingestuur waarna Job 39 40 en 41 dan ook dieselfde verskille tussen die vertalings tevore gebring het . Die antwoord is baie eenvoudig en baie interresant . n ander vraag wat n luisteraar ingestuur het handel oor backsliding of afkeerig raak van God en wat die oplossing indien enige bleik te wees Skriftu...

Wat beteken ons vryheid in Christus volgens die Woord? 22.03.2022

Nog vrae wat ons vandag ondersoek is of jy aldus die bybel jou geestelike en vleeslike verjaardae moet vier en wat beteken ons vryheid in Christus, hoekom dan die 10 gebooie? Hoekom het Jesus vir Petrus gese " Gaan weg agter my satan " het daar n demoon in hom ingevaar of wat was Jesus se bedoeling met die stelling. Skriftuurlik

Huwelike tussen verskillende "rasse" wat sê die Bybel 15.03.2022

Vandag se vrae het ons weer diep in die Skrifte laat delf . Vrae soos Wat is LENT of lydenstyd. Wat se die Bybel oor huwelike tussen verskillende "rassse" etniese groepe en hoe hanteer ons aanslae teen n gemeente en kerk Skriftuurlik

Rusland en die Oekraiene is dit begin van die derde wereld oorlog? 08.03.2022

Slegs drie interesante vrae vandag hanteer wat luisteraars ingestuur het 1)Is Rusland se inval in Oekraine die Bybelse Gog en Magog en is dit die vooraand van die derde wereld oorlog? 2) waar in die Bybel Jesus dat HY GOD is ? 3) Het Jesus self ook gevas en wat se die Bybel oor vas? Skriftuurlik

Wat sê die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees? 01.03.2022

Wat betekern dit dat GOD Farao se hart verhard het is n vraag wat Wansen ingestuur het vanoggend. ander vrae wat ons in die Skrifte laat delf het is wat se die Bybel oor met die "HELM " gebore te wees en wat beteken dit . Weet ons wanneer Jesus gebore is was die vraag vanaf Donvan se kant af en vele ander interresante vrae wat die program geweldig boeiend maak. Dankie aan jou ons luisteraars wat o...

Is die komma in Lukas 23:43 verkeerd? 22.02.2022

Elmarie de Villiers vra: Met verwysing na Lukas 23 verse 43 Daar word gesê die komma is op 'n foutiewe plek? Skriftuurlik

Keur God slawerny goed in die Bybel? 22.02.2022

Matt Viljoen beantwoord die vraag: Hoekom het die Here nie 'n probleem met slawerny in die Bybel nie? Hy werk dit selfs in in sy wette, en allokeer waarde aan mense. Skriftuurlik

Wat beteken dit om "af te tree" en is dit hoegenaamd Skriftuurlik? 15.02.2022

Skriftuurlik kyk vandag na vrae soos hoeveel hemele is daar en waar is onder die aarde waarna die Bybel verwys. N ander vraag wat ons ontvang het is watter tipe musiek en musiek instrumente is aanvaarbaar in die kerk. vrae soos wat beteken dit om af te tree of uit en is dit hoegenaamd Skriftuurlik word ook vandag ondersoek. ons nooi jou kuier saam met ons om antwoorde op die ander vrae uit die Skr...

Listen to the Skriftuurlik podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.