RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 05.02.2019 7:41
Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die uitstalling, Eva, en gesels met die kunstenaar Nonnie Roodt.
RSG Kuns 29.01.2019 14:19
Andre Stolz vertel van die skoleprogram en geselskap waarby hy betrokke is.
RSG Kuns 29.01.2019 7:06
Vind meer uit oor die uitstalling, Monochrome, te sien by die Barnard-galery in Kaapstad.
RSG Kuns 29.01.2019 7:58
Linette van der Merwe vertel meer van vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees.
RSG Kuns 29.01.2019 5:52
Chris de Klerk is van Stephan Welz & Co. Hy vertel van 'n nuwe diens wat hulle in Pretoria lewer.
RSG Kuns 22.01.2019 24:37
Donovan Pieterson gesels oor sy loopbaan, en sy rol in MY SEUNS, wat by die KKNK op die planke sal wees.
RSG Kuns 22.01.2019 5:52
Chris de Klerk is van Stephan Welz & Co. Hy vertel van 'n nuwe diens wat hulle in Pretoria lewer.
RSG Kuns 22.01.2019 9:37
Johan van Lill kuier by David Kramer. Hulle gesels oor HAPPY NEW YEAR wat te sien is by die Fugardteater in Kaapstad.
RSG Kuns 18.12.2018 17:35
Tiaan Rautenbach vertel van sy werk as sanger op skepe, en A Christmas Carol wat tans te sien is by Montecasino in Johannesburg.
RSG Kuns 18.12.2018 13:06
Johan van Lill woon 'n repetisie van Koningin Lear by.
RSG Kuns 18.12.2018 12:05
Christelle Webb-Joubert kuier verder by klavierkenners Werner en Naomi Stolze. Hulle vertel waarna jy moet oplet wanneer jy 'n klavier koop.
RSG Kuns 11.12.2018 45:40
Christelle Webb-Joubert kuier verder by Werner en Naomi Stolze se familiebesigheid wat klaviere herstel en verkoop. Hulle gesels oor die herstel van klaviere, en hoe jy jou klavier moet op pas en skoon hou. Christelle Webb-Joubert gesels met Esther Nasser, die bestuurshoof van Joburg Ballet, oor Cinderella, wat te sien is van 14 tot 23 Desember by Montecasino. Johan van Lill vind meer uit oor die...
RSG Kuns 04.12.2018 45:34
Christelle Webb-Joubert kuier verder by Werner en Naomi Stolze se familiebesigheid wat klaviere herstel en verkoop. Hulle loop hulle rond in die vertoonlokaal. Christelle Webb-Joubert besoek die Odyssey of Light-uitstalling by die Tina Skukan-galery in Pretoria. Johan van Lill kuier by twee leerders wat die geleentheid gekry het om hulle talent in Gent, België, ten toon te stel. Katinka Gerber gee...
RSG Kuns 27.11.2018 19:41
Johan van Lill was by die KKNK 2019 bekendstelling, en vertel waarna feesgangers alles kan uitsien.
RSG Kuns 27.11.2018 12:28
Christelle Webb-Joubert kuier by Werner en Naomi Stolze. Hulle gesels oor hulle familiebesigheid wat in 1919 in Duitsland gestig is. Hulle herstel en verkoop klaviere.
RSG Kuns 20.11.2018 4:01
Strijdom van der Merwe gesels oor sy Corobrick Keramiek Biennale-uitstalling.
RSG Kuns 20.11.2018 30:21
Johan van Lill woon die 2019 Woordfees se programbekendstelling by.
RSG Kuns 20.11.2018 8:30
Lizelle de Bruin kuier by die Rust-en-Vrede Galery in Kaapstad om meer uit te vind van Keramiekmaand en die curious creatures-uitstalling.
RSG Kuns 06.11.2018 29:51
Christelle Webb-Joubert besoek die Standard Bank Galery in Johannesburg waar 'n retrospektiewe uitstalling van Christo Coetzee te sien is.
RSG Kuns 06.11.2018 12:19
David Kramer se nuwe musiekspel, Langarm, open eersdaags by die Fugardteater in Kaapstad. Johan van Lill het daar gaan inloer.
RSG Kuns 06.11.2018 6:48
Ontmoet twee van die Standard Bank Jong Kunstenaars vir 2019.
RSG Kuns 30.10.2018 12:18
Christelle Webb-Joubert onmoet die kunstenaar Willie Strydom by die Pretoria Kunskamer.
RSG Kuns 30.10.2018 9:20
Johan van Lill kuier by die Oude Libertasteater.
RSG Kuns 30.10.2018 4:00
Hoor wat by die Centurionteater gebeur.
RSG Kuns 30.10.2018 7:49
Christo Burger gesels oor die Capital Singers se Kersvertoning.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.