RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 21.05.2019

Die skrywer, Retief Scholtz, vertel van die produksie, Be(t)roudag, wat debuteer by Innibos.

RSG Kuns 14.05.2019

Aktrise Hannah Borthwick kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.

RSG Kuns 14.05.2019

Coenie Visser vertel meer oor die Classics for all-fees op Greyton en Genadendal.

RSG Kuns 14.05.2019

Johan van Lill vind meer uit oor die musiekspel Kinky Boots, wat vir die eerste keer in Suid-Afrika te sien is.

RSG Kuns 14.05.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met kunstenaar Liekie Fouche oor haar uitstalling, Scattelings.

RSG Kuns 07.05.2019

Dramaturg Retief Scholtz gesels oor die toneelstuk, Die voordele van eierwit, wat te sien by die Atterburyteater in Pretoria en later by Innibos.

RSG Kuns 07.05.2019

Willem Vogel van die Brooklynteater vertel van hulle produksie van Mendelssohn se ELIA opus 70.

RSG Kuns 07.05.2019

Johan van Lill was by die jaarlikse Nasionale Toneelspelkompetisie. Hy stel ons voor aan die agt finaliiste.

RSG Kuns 07.05.2019

John Kani gesels oor sy toneelstuk, Kunene and the king, wat by die Fugardteater in Kaapstad op die planke is.

RSG Kuns 30.04.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Graham Hopkins oor Equus wat te sien is by die Pieter Toerienteater by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 30.04.2019

Johan van Lill loop met sy mikrofoon rond by die Suidoosterfees.

RSG Kuns 30.04.2019

Johan van Lill vind meer uit oor die video-installasie oor die vissermanne en -vroue van Kalkbaai. Dit is 'n projek deur Sandra Prinsloo.

RSG Kuns 30.04.2019

Pianis Ben Schoeman vertel van sy samewerking met die tjellis Anzel Gerber.

RSG Kuns 23.04.2019

Gerhardt van Aardt van Sunfield Home vir verstandelik gestremdes op Wellington vertel van hulle betrokkenheid by die Suidoosterfees met hulle produksie, Droom.

RSG Kuns 23.04.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die Kunsvereniging van Pretoria. Sy gesels met van die kunstenaars wat deelneem aan die uitstalling, Engage, ter viering van Wêreld Kunstedag wat op 15 April gevier is.

RSG Kuns 23.04.2019

Kelsey Middleton vertel van die dansproduksie, It Takes 2, wat op die planke is by die Atterburyteater in Pretoria.

RSG Kuns 15.04.2019

Daniel Brand is April se pottebakker by die Kunsvereniging van Pretoria. Hy vertel van sy interessante tegniek.

RSG Kuns 15.04.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by die pianis Ben Schoeman.

RSG Kuns 15.04.2019

Die kunstenaar Grietjie Haupt vertel van haar uitstalling, Splicing.

RSG Kuns 09.04.2019

Men in Tutus besoek Suid-Afrika al die pad van New York af. Christelle Webb-Joubert vind meer uit van hulle nuwe produksie.

RSG Kuns 09.04.2019

Christelle Webb-Joubert kuier weer by die uitstalling, Blow your sculpture. Sy gesels met die glasblaser Maxi Pretorius oor haar uitdagings.

RSG Kuns 09.04.2019

Johan van Lill besoek Gate 69 in Kaapstad om meer uit te vind oor hulle nuwe produksie, NON-Specific.

RSG Kuns 09.04.2019

Christelle Webb-Joubert kuier in die kleedkamer van die akteurs van Brutal Legacy.

RSG Kuns 09.04.2019

Johan van Lill vind by Irma Albers uit waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Suidoosterfees.

RSG Kuns 02.04.2019

Seussical The Musical Jr. is te sien by The Peoples Theatre in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor hierdie produksie.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.