RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 13.08.2019

Christelle Webb-Joubert kuier saam met die akteur Albert Pretorius.

RSG Kuns 06.08.2019

Martin Berger vertel van 'n spesiale kooruitvoering met Affies se meisieskoor en 'n koor uit Duitsland.

RSG Kuns 06.08.2019

Cintaine Schutte vertel van Dinge van 'n kind wat te sien is by Aardklop.

RSG Kuns 06.08.2019

Vlooi en die storieboek is eersdaags te sien by Kunstekaap. Johan van Lill het daar gaan inloer.

RSG Kuns 06.08.2019

Johan van Lill vind meer uit van die uitstalling, Inside Outside / Dentro Fuera by die Mok Galery by Muratie. Hy gesels onder andere met Theo Paul Vorster.

RSG Kuns 06.08.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by Dulinda Pieters van Enteractive Produksies.

RSG Kuns 30.07.2019

Lee Marais Nel vertel van die Suzuki Assosiasie en hulle konsert in Augustus.

RSG Kuns 30.07.2019

Johan van Lill vind meer uit van die produksie, South Pacific. Hy gesels met Riaan Hunter en Charlene Martin.

RSG Kuns 30.07.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by die violis, Gina Beukes.

RSG Kuns 30.07.2019

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by House of Maria in Pretoria.

RSG Kuns 23.07.2019

Christelle Webb-Joubert vind uit wat te sien is by vanjaar se Kalfiefees.

RSG Kuns 23.07.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, Landscapes from my childhood, by die Johan van Heerden-galery in Pretoria.

RSG Kuns 23.07.2019

Johan van Lill gaan kuier in die Paarl en vind meer uit oor hulle kunsvereniging en die kunsroete in die hoofstraat.

RSG Kuns 23.07.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by Henning Schütte, wat blaasinstrument herstel en diens.

RSG Kuns 16.07.2019

Jaco van Rensburg en Wessel Odendaal gesels oor die komedie, The dead tinder society.

RSG Kuns 16.07.2019

Johan van Lill woon 'n repetisie by van 'n splinternuwe Afrikaanse opera, Die vertrek.

RSG Kuns 16.07.2019

Hugo Theart vertel vir Johan van Lill wat te sien is by vanjaar se Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn.

RSG Kuns 16.07.2019

Christelle Webb-Joubert stap saam met die kunstenaar Helena Hugo deur haar uitstalling, Legacy.

RSG Kuns 09.07.2019

Die Brooklynteater bied die volle opera Rigoletto aan. Christelle Webb-Joubert het daar 'n draai gaan maak.

RSG Kuns 09.07.2019

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Staatsteater in Pretoria waar sy gesels met die regisseur en van die akteurs wat te sien is in Aspoestertjie.

RSG Kuns 09.07.2019

Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling, The Fringe, by die Tina Skukan-galery in Pretoria.

RSG Kuns 02.07.2019

Esther Nasser van Joburg Ballet praat oor hulle volgende produksie, Unbound.

RSG Kuns 02.07.2019

Dirk Badenhorst gesels oor Christmas in July wat die 10 jaar van samewerking met die Kubaanse Ballet vier.

RSG Kuns 02.07.2019

Paul Eilers lees "die grys lig..." voor. Hy is op 28 Junie oorlede.

RSG Kuns 02.07.2019

Michelle Botha vertel onder andere van Parfuum vir 'n prinses wat te sien is by die Vlakvarkfees.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.