RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Pretoria Simfonieorkes 14.05.2013

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die doen en late van die Pretoria Simfonieorkes.

Linky de Bruin - deel 2 14.05.2013

Die reeks oor die kunstenaar Linky de Bruin gaan voort, waar sy vertel van haar passie vir sywurms en hoe dit haar kuns beïnvloed het.

Die Leo’s 07.05.2013

Johan van Lill gesels met Sandra Prinsloo, Tobie Cronje en Hennie van Greunen oor die toneelstuk Die Leo’s.

Winter Sculpture Fair 07.05.2013

Christelle Webb-Joubert besoek die eerste Winter Sculpture Fair wat plaasvind naby die Wieg van die Mensdom.

Linky de Bruin 07.05.2013

Christelle Webb-Joubert begin met ‘n reeks oor die kunstenaar Linky de Bruin.

Jesus, die musiekblyspel 07.05.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die vervaardiger Soné Combrinck oor die musiekspel, Jesus, wat tans te sien is by die Staatsteater.

Ricochet 07.05.2013

Johan Conradie vertel vir Christelle Webb-Joubert van die groepsuitstalling, Ricochet.

Cinema serenade 30 April 2013 30.04.2013

Leon van Nierop gesels met Magdaleen Krüger oor sy deelname aan ’n musiekaanbieding by die Brooklynteater.

Toneelkompetisie 30 April 2013 30.04.2013

Johan van Lill het ’n draai gaan maak by die Nasionale Toneelkompetisie se oudisies. Daar het hy met van die beoordelaars en leerlinge gesels.

Dasjesdrift 30 April 2013 30.04.2013

Johan van Lill maak ’n draai by ’n plaasteater in Heidelberg.

Camille 30 April 2013 30.04.2013

Elizabeth Trichardt gesels oor die ballet Camille wat in die Kunstekaap open.

Christiaan Diedericks 30 April 2013 30.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Christiaan Diedericks oor die fyn lyn tussen pornografie en erotika in kuns.

Glass art 30 April 2013 30.04.2013

Christelle Web-Joubert gesels met Susan van der Walt van Glass Art.

Rooiland 23.04.2013

Johan van Lill gesels met die akteurs en regisseur van ROOILAND wat tans te sien is in die Kaap.

Michael Barrett 23.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die dirigent Michael Barrett wat verantwoordelik vir drie kore.

BOYS, BICYCLES AND (NO) BOUNDARIES 23.04.2013

Bailey Snyman gesels oor die ruimtespesifieke dansproduksie BOYS, BICYCLES AND (NO) BOUNDARIES by die Universiteit van Pretoria.

I think it’s Hamlet 23.04.2013

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die dansproduksie I THINK IT’S HAMLET.

Funktional 23.04.2013

Kan kuns funksioneel wees? Christelle Webb-Joubert maak ‘n draai by die Fient Lifestyle-galery in Pretoria om uit te vind.

AMPER ALMAL 16.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Alex Hamilton se KKNK uitstalling AMPER ALMAL.

ME.EK 16.04.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Elfriede Dreyer oor die KKNK uitstalling ME.EK.

Die ontstaan van die KKNK 16.04.2013

Die oudrolprentmaker Jans Rautenbach gesels oor die ontstaan van die KKNK 19 jaar gelede.

CHAMP 16.04.2013

Johan van Lill vind meer uit oor die toneelstuk CHAMP wat tans te sien is by die Fugardteater in die Kaap. Die teks het verlede jaar ’n Fleur du Cap-prys ontvang vir beste teks.

RSG Kuns 9 April 2013 09.04.2013

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai op Wakkerstroom om te kyk na al die kuns wat daar gebeur.

Trippie 26 Maart 2013 26.03.2013

Nicola Hanekom vertel van die produksie TRIPPIE by die KKNK. Dit word nie in ‘n teater opgevoer nie, maar op ‘n bewegende bus.

Kat and the Kings 26 Maart 2013 26.03.2013

KAT AND THE KINGS se speelvak het op Saterdag 23 Maart geeindig. Johan van Lill was daar en het met David Kramer en die akteurs gesels.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.