Radio Pulpit

Radio Pulpit

Radio Pulpit is an established, reliable, relevant media voice and preferred Christian radio station and media partner in South Africa and beyond. With more than four decades of broadcasting experience, this trusted brand is a welcome voice in households and businesses across the country.

Author

Radio Pulpit

Category

Uncategorized

Podcast website

www.radiopulpit.co.za

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Did you know #20 08.07.2026

Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production Manager of Joy Magazine, has kindly agreed to share a few of those every week to surprise you with a few of them. Good News Time

Dagbreek - Johann Els 8 Julie 2026 08.07.2026

LIEFDE - DIE GROOTSTE van ALLES Daybreak | Dagbreek

Jannie Pelser Nuusinsig 07.07.2026

Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts

Morkel Steyn - The whisper became a song 07.07.2026

Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n youtube reeks met die naam - JC GREY – The Whisper Became a Song Spektrum Podcasts

Ds Janlu Kuyler - Daar is geen toeval nie 07.07.2026

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe daar geen toeval is nie. Spektrum Podcasts

Skriftuurlik / Scriptual 7 July 2026 07.07.2026

Het jy vrae oor die lewe, God, of die Bybel? Indien wel, is Skriftuurlik met Wynand & Pastoor Rocky op Radiokansel die platform om dit te vra. Luisteraars stuur vrae direk na die ateljee via WhatsApp. Aanbieders Wynand Rossouw en Pastoor Rocky Stevenson poog dan om hierdie vrae te beantwoord. Die doel van die program is om antwoorde uit die Bybel te vind oor kwessies waarmee mense in hul alledaags...

Goed genoeg 07.07.2026

Motiveringspreker en entrepreneur Gerridene Berg gesels oor haar boek Goed genoeg. Neil Pelser van Retire at Home gesels oor die uitdagings van die sogenaamde toebroodjie-generasie wat nie net na hul gesinne nie maar ook na bejaarde ouers moet omsien. Spesialis-dieetkundige Natasha Smit vertel hoe die gebruik van speserye in jou dieet jou dié winter gesond sal hou. Met Hart en Siel

Randy Westraadt Getuienis 07.07.2026

Wynand gesels met Randy n grootwild jagter daar uit die Vrystaat oor hoe Jesus sy lewe kom verander het Good News Time

7 July 2026 Biblical Giving and Stewardship Free From Manipulation: 2 Corinthians 9 Church Doctrine Theology Tuesday 07.07.2026

: Biblical Giving and Stewardship Free From Manipulation: 2 Corinthians 9 Church Doctrine Few doctrines in the modern church have been more severely abused than the biblical teaching on giving and financial stewardship. From manipulative prosperity preachers demanding a "seed offering" to legalistic threats of a covenant curse, spiritual manipulation has left many believers disillusioned and spiri...

Romeine 1:20 - God openbaar in die Mirtelboom 07.07.2026

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike Cobus Coetzee vertel jou oor een van die 4 spesiale bome wat in die Bybel genome word m.b.t. die tempel… dit is die Mirtelboom. Good News Time

Muller Crauwkamp oor Kersfees in Augustus 07.07.2026

Wynand Rossouw gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug 2026 @ 19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag. Good News Time

Dagbreek - Johann Els 7 Julie 2026 07.07.2026

Breek die vyand se planne Daybreak | Dagbreek

God's Father heart 06.07.2026

Deon en Karin gesels met Pastoor René Changuion. Baie mense sien God as; die God wat geskep het; die kwaai pa wat oordeel en straf wanneer ons fouteer. Maar Jesus sê, die wat Hom gesien het, het die Vader gesien.........

Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort 06.07.2026

Joyce Jacobs gesels met Buffelspoort se Reyno Wepener oor die Plus 50 Kuierweek by Buffelspoort en die gewilde en wonderlike Andante Talent Kompetisie. Dit sal jou seën!

6 July 2026 God’s Sovereign Providence in Persecution: Genesis 50 and Acts 8 Church History Memorable Monday 06.07.2026

: God’s Sovereign Providence in Persecution: Genesis 50 and Acts 8 Church History This episode of Memorable Monday with Rocky Stevenson Pastor of Benoni Bible Church confronts a dark chapter in church history to expose an unshakeable theological reality: what man intends for evil, God sovereignly designs for the global advancement of His kingdom. We trace the direct historical line from the horrif...

Johannes Wolfaardt Testimony 06.07.2026

Wynand speak to Johannes Wolfaardt about his testimony and growing up under terrible circumstances and fosterhomes Good News Time

Humbled by the Gospel 06.07.2026

To face trials, the bible tells us to be armed with an unusual armour: humility. But humility is one of those things that slips out of our grasp. Peter shows us that we can only be humble by being confronted with the massive realities of the Gospel. We learn what these are in 1 Peter 1:17-21.

Dr Chuck Day - Hebrew poetry in Is 53:6 06.07.2026

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “The Hebrew poetry in Is 53:6” Good News Time

Daybreak - Wynand Rossouw 6 July 2026 06.07.2026

Selfies, likes, Social Media & 2 Corinthians 10:12 Daybreak | Dagbreek

Jannie du Toit maak sy hart oop (deel 1) 06.07.2026

Müller Crauwcamp gesels vandag met Jannie du Toit. Na 55 jaar op die verhoog as sanger, maak Jannie sy hart oop oor sy lewe (deel 1) Mannestories Radiokansel

Erich Schoeman - Depressie 05.07.2026

Ons gesels oor `n baie relevante onderwerp wat baie mense al ervaar het, en dit is depressie. Ons kyk na wat dit is, wie in die Bybel het ook deur donker tye gegaan, en hoe ons kan hulp kry. Onthou, daar is geen skande om te vra vir hulp nie. Vier Die Lewe

Sondag Erediens - 5 Julie 2026 05.07.2026

Vandag se Sondag Erediens is waargeneem deur Ds. Gawie Gouws (Kaap Kerk) met die tema: Jeremia 31

Vreemdelinge op aarde 04.07.2026

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners hulself as Christene. Ons is ’n...

ATKV-Tienertoneel - 'n ruimte om te groei 04.07.2026

In Kopskuif gesels Sebastian van Niekerk oor ATKV-Tienertoneel as ’n ruimte om te groei, en om te leer hoe om met selfvertroue in die wêreld – en op die verhoog – te staan. Sebastian gesels oor deelname aan die ATKV se projek wat jou net nie aan kompetisie en kreatiewe uitdagings blootstel nie, maar jou bemagtig om in jou eie toekoms te belê. Verder deel hy sy ervaring van die gesogte ATKV-Agent-a...

Jo Black by ons damesoggend 04.07.2026

Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.

Listen to the Radio Pulpit podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.