OFM
OFM Artbeat (Kunsteklop)
Stay up to date with the latest developments in the creative industries, as featured on Mid-Morning Magic.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ofm.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
100 ballerinas gee lewe aan Pocahontas op die Wynand Mouton verhoog Bloemfontein 09.10.2024 5:59
Elna van der Walt balletskool in Bloemfontein bring vanjaar nuwe lewe aan Pocahontas in die form van 'n musical. Meer as 100 ballerinas kry die geleentheid om op die verhoog hul talente ten toon te stel. Daar is ook 20 volwasse akteurs betrokke. Elna, haar dogter Elrine en kleindogter Elmay kom gesels oor die wonderlike voorreg om as gesin die produksie aan te bied. Kaartjies vir die vertonings 7...
Die twee Styrdoms bring nuutskeppings vir klavier en klarinet na Bloemfontein 04.10.2024 3:38
Prof Danre Strydom sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die gratis produksie die 31ste Oktober in Bloemfontein. Dit is 19:00 die aand en alle ouderdomme word genooi om die unieke vertolking van musiek te kom hoor. Danre verduidelik dat die werke is wat nog nooit van tevore in Bloemfontein gespeel is nie en dat sy en haar broer, met wie sy die verhoog deel, vreeslik...
Die Franz Trio bring musiek van Berlyn na Bloemfontein 02.10.2024 4:14
Avigail Bushakevitz, Ernst-Martin Schmidt en Constance Ricard het die Franz Trio in 2017 gestig, kort nadat hulle hul eerste konsert saam in Frankryk gespeel het met werke van Franz Schubert en van Gideon Klein. Hierdie twee komponiste was steeds vir hulle van groot belang: hulle het hul ensemble na Schubert vernoem en het die klassieke Weense repertorium verken, maar stel ook 'n steeds groeiende...
Bach, Beethoven en Boogie saam met die FSSO en die Charl du Plessis trio 23.09.2024 2:52
Op Saterdag 19 Oktober span die Charl du Plessis Trio en Richard Cock kragte saam met die Vrystaatse Simfonieorkes om unieke en opwindende musiek vir klavier en orkes ten toon te stel. Charl sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die opwindende program samestelling. Bach, Beethoven en Boogie sal musiek deur Klassieke komponiste in sy oorspronklike vorm saamstel, asook...
Woordfeeskortverhaal-bundel sluit wenner uit sentraal Suid Afrika in 19.09.2024 5:09
Twee-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die negende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel. Yolanda Maartens gesels met Martelize Faber van Jacobsdal oor haar liefde vir stories.
Rainbow Renaissance: From Baroque to Braai 19.09.2024 5:02
Michelle Thöle-van Zyl, ARTi Gallery Programme Director, joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat in her capacity as Competition Coordinator for the 2024 Arti Art Competition.
Aardklop presents Jessica Webster’s ‘A Horse With No Name’ 17.09.2024 6:28
The solo exhibition by the festival artist, Jessica Webster, represents an attempt by the artist to challenge the basic foundations of her practice. The series of paintings, compiled over several years, focuses on the use of jute fabric and a cold wash substrate, which replaces the traditional cotton canvas and oil paint. Jessica joins Mid-Morning Magics Yolanda Maartens to chat about how she crea...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.