OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ofm.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Capt Majang Skalkie speaks on Klerksdorp rape cases 28.09.2026 0:45
North West police spokesperson Capt Majang Skalkie discusses four rape convictions and lengthy prison sentences handed down by the Klerksdorp Regional Court.
Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder. 28.09.2026 0:52
Kathu-vrou se bedrogspul eindig in tronkstraf.
Brig. Brenda Muridili, provinsiale polisiewoordvoerder. 28.09.2026 0:40
Nog ’n vroueliggaam gevind: 11de liggaam sedert Julie op Oos-Rand ontdek.
Oupa's Butchery Kathu: Delarey Lemmer 28.09.2026 5:43
Yolanda Maartens en Delarey Lemmer, mede-eienaar van Oupa's Butchery in Kathu, gesels lekker oor wat daardie een ding is van hul slaghuis wat mense moet onthou, wat hul vleis, produkte en diens anders maak as die res, en wat hul visie is vir die pad voorentoe.
Oupa's Butchery Kathu: Wikus Lemmer 28.09.2026 5:11
Yolanda Maartens en Wikus Lemmer, mede-eienaar van die nuwe Oupa's Butchery wat nou oop is in Kathu, gesels lekker oor die droom agter die slaghuis, waar die idee ontstaan het, en wanneer hy besef het dit is wat hy moet aanpak.
Gr. 9 & 11: Jou finale Graad 11-uitslae is die sleutel tot jou toekoms 28.09.2026 3:54
Vir baie hoërskoolleerders kan Graad 11 soos ’n tussenjaar voel. Die waarheid is jou finale Graad 11-resultate is belangriker as wat jy besef. Vandag gesels ons met Alida Malan – ’n senior bemarker aan die Noordwes-Universiteit (NWU) – oor die belangrikheid van leerders se finale graad 11-uitslae. Veral as hulle aan ’n universiteit wil studeer.
SAFEX verslag: Graanmarkoorsig. 28 September 2026 28.09.2026 2:09
Graan SA-ekonoom, Gerhard Burger, gee 'n oorsig van die jongste tendense in die graanmarkte.
NAMPO Alfa gebeur eerskomende naweek vanaf 2-4 Okt. Die gewilde Farm Skills kompetisie gaan weer plaasvind! 28.09.2026 3:03
Isabel van Tonder gesels met EP Nel wat betrokke is by die gewilde Farm Skills kompetisie wat eersdaags by NAMPO Alfa plaasvind. Daar word ook tydens die gesprek gefokus op vaardighede wat nie in handboeke te kry is nie en Nel gee 'n inspirende boodskap aan jongmense wat in landbou belangstel.
Pieter Moller gesels met 'n bekende Brangus stoetteler van Glen 28.09.2026 6:13
Pieter Moller gesels met bekende Brangus teler wat op Glen woonagtig is, Reinet Meyer.
The Champion Zone - 25 Sept 2026 25.09.2026 3:27
Heritage day might have been on the 24th, but that doesn't mean we can't extend it to the weekend right? Today's Champion Zone shares fresh ideas on how you can add color to your braai plate this Heritage Weekend.
Feel Good Friday – Gemeenskap spring almal in om otter te red 25.09.2026 3:05
’n Hele gemeenskap is nodig om ’n kind groot te maak, maar in Alert Bay, Brits-Columbië, het dit ’n hele gemeenskap geneem om ’n ottertjie te red.
Free State Office of the Premier deputy director for special programmes Tswelopele Mbalo on youth expo. 25.09.2026 7:45
Free State Office of the Premier deputy director for special programmes Tswelopele Mbalo on youth expo.
Baisil Steyn attempted rape sentencing 25.09.2026 0:30
Sgt Sinah Mpakane provides details on the sentencing of Baisil Steyn for attempted rape and contravening the Immigration Act in Bloemspruit.
EP Nel, Vrystaatse landbouvakadviseur en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysvereniging 25.09.2026 6:45
EP Nel, Vrystaatse landbouvakadviseur en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landbou-onderwysvereniging
North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie speaking on the property fraud case. 25.09.2026 1:45
North West police spokesperson Capt. Majang Skalkie speaking on the property fraud case.
Dian Roux groet die pyn met nuwe enkelsnit "Groet" 24.09.2026 7:06
Dian Roux is terug met "Groet", 'n eerlike afskeidslied oor die oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is nie. Die lied neem luisteraars na daardie stil plek na 'n verhouding se breekpunt, 'n woonstel vol herinneringe, reën teen die venster en die drang om iemand te bel. "Groet" het ontstaan uit 'n doodgewone oggend in sy ou kantoor, toe hy besef het hoe jy een oomblik iemand se held is en...
The Champion Zone - 24 Sept 2026 24.09.2026 3:35
It's Thursday and here in The Champion Zone, Thursday are all about the people and causes that make Central South Africa better. Care Like a Champion.
Weird Wide Web – Wetenskaplikes begrawe onderklere 24.09.2026 3:20
Wetenskaplikes in Switserland het met ’n ongewone manier vorendag gekom om die gesondheid van grond te toets. Hulle het meer as 2 000 paar katoenonderklere in tuine, landerye, weivelde en grasperke begrawe.
Sers. Kelebogile Morake. 24.09.2026 0:56
Mantsane Letlaka van Noordwes word vermis.
Die jongste vleispryse en ander tendense in die veebedryf word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek 24.09.2026 4:54
Die jongste vleispryse en ander tendense in die vleismarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek.
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte 24.09.2026 5:10
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse en graanpryse in die markte.
Twee geliefde gesigte groet Diepe Waters: Jean Henry en Altus Theart se laaste draaie 23.09.2026 21:01
Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw) Donderdag 24 September sy laaste buiging maak. Albei karakters verlaat die dorp onder heel verskillende omstandighede, Arno ná die ineenstorting van sy huwelik met Karla, en Rossouw wat die rekenmeesterstafel vir die dansvloer in Kaapstad verrui...
The Champion Zone - 23 Sept 2026 23.09.2026 3:56
Today's Champion edition is all about shopping smart with your Smart Shopper card and app.
Conspiracy Corner - Pentagon releases Wormhole files 23.09.2026 4:15
On 18 September, the Pentagon released another batch of UFO files. And hidden among the documents are actual US military intelligence studies with titles that will make you stop and pay attention!
Weird Wide Web - Wêreld se eerste KI-aktrise laat mense gril. 23.09.2026 3:35
Ontmoet vir Tilly Norwood, 'n 24-jarige Britse aktrise wat deur middel van kunsmatige intelligensie geskep is deur 'n span skrywers, karakterspesialiste en tegnologie-kundiges.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.