OFM
OFM
OFM, is the sound of Central South Africa – the sound of your life. Playing good music all day.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Kingsol Chabalala, Emfuleni DA-wetgewerlid, praat oor die nuwe oorbrug op die R42 wat gaan nêrens 09.07.2026 1:32
Kingsol Chabalala, Emfuleni DA-wetgewerlid, praat oor die nuwe oorbrug op die R42 wat gaan nêrens
Free State police spokesperson Sgt Palesa Thabana speaks on court appearance of suspect Welkom copper cable thieves 09.07.2026 1:12
Free State police spokesperson Sgt Palesa Thabana speaks on the court appearance of suspect Welkom copper cable thieves
From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home 09.07.2026 9:58
Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled right here in the City of Roses—and a proud UFS alumnus—this home-grown talent is absolutely unstoppable right now. 🚀From...
Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik 08.07.2026 8:53
Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145)
Bigen Africa consultancy Robert Moffat speaks on progress made after visit at Riverton Water Treatment Plants 08.07.2026 7:21
Bigen Africa consultancy Robert Moffat speaks on progress made after visit at Riverton Water Treatment Plants
Northern Cape Premier Zamani Saul speaks on the oversight visit at Riverton Water Treatment Plants 08.07.2026 6:37
Northern Cape Premier Zamani Saul speaks on the oversight visit at Riverton Water Treatment Plants
Weird Wide Web – Die Bordeaux-brief: Die duurste brief ooit gestuur 08.07.2026 3:33
Die historiese koevert, bekend as die Bordeaux-brief, is op 4 Oktober 1847 deur die wynhandelaar Edward Francis van Port Louis, Mauritius, aan sy sakevennote in Bordeaux, Frankryk, gepos.
Motlalepula Khokho Audio 08.07.2026 0:20
Motlalepula Khokho speaks about his priorities for the coming months as Youth Literacy Ambassador
Karabo Khanye Full interview 08.07.2026 14:17
Karabo Khanye journey at the FISU World University Championship in Brazil.
Vrystaat Kunstefees 2026: Jacobus Silwer 08.07.2026 9:26
Yolanda Maartens gesels met Jacobus Silwer oor sy vertoning Kombuisliedjies, sowel as sy kuns uitstallings wat die jaar te sien is by die Vrystaat Kunstefees.
Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett 08.07.2026 6:10
Yolanda Maartens gesels met Michael Garbett, feesdirekteur, oor dag 1 wat verby is en dan ook wat mense by die res van die kunstefees kan verwag.
Free State police spokesperson WO Mmako Mophiring speaks on the Harrismith double murder accused abandons bail 08.07.2026 0:18
Free State police spokesperson WO Mmako Mophiring speaks on the Harrismith double murder accused abandons bail
Rikus van der Vlies se eerlike reis in "Steeds In My" 07.07.2026 7:54
Rikus van der Vlies gesels oor sy nuwe enkelsnit "Steeds In My" 'n eerlike lied wat verlange, nostalgie en hoop ondersoek. In die onderhoud vertel hy van die inspirasie agter die lied, sy selfgeskilderde olieverfomslag, en hoekom hy glo dat eerlikheid altyd 'n blywende leeftyd het. Van sy debuutdigbundel Gebroke Psalms tot sy solo-loopbaan – ons gesels oor die kreatiewe reis van 'n jong kunstenaar...
Vrystaat Kunstefees 2026: Sossi op The Joyride 07.07.2026 5:22
Nico gesels met Sossi, die onbeheerbare en wilde alter ego van Augusta Zietsman. Sy vertel ons 'n bietjie meer oor wat om te verwag by haar vertonings by vanjaar se Kunstefees.
Weird Wide Web – Bankbestuurder probeer geld steel met speelgeld vol tekenprentdiere 07.07.2026 3:19
’n Mens sou dink iemand wat geld uit ’n bank wil steel, sal met ’n slim plan vorendag kom.
Die leier en vrywilliger van We Care Neighbourhood Watch, Wynand Nel praat oor die hulpverlening ná die brand in Parys 07.07.2026 2:20
Die leier en vrywilliger van We Care Neighbourhood Watch, Wynand Nel, praat oor die hulpverlening ná die brand by 'n woonstelkompleks in Parys.
Bloemfontein breeder Ziyaad Issa speaks on new plans after after claiming four prestigious titles at the 2026 SABBS 07.07.2026 5:17
Bloemfontein breeder Ziyaad Issa speaks on new plans after after claiming four prestigious titles at the 2026 SABBS International Boerboel Show
Vrystaat Kunstefees 2026: Margit Meyer-Rödenbeck 07.07.2026 10:51
Yolanda Maartens gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor haar betrokkenheid by: Eerste vir Alles Ouma en die Ou Koeie Liewe Heksie word gescam
Vrystaat Kunstefees 2026: Lillie en die liggie-kompas 07.07.2026 4:19
Yolanda Maartens gesels met Anke Meyer-Auld sowel as Knor en Snor, oor Lillie en die liggie-kompas. Lillie is ’n dapper dogtertjie wat in feetjies en dwergies glo en elke dag in haar tuin na hulle soek. Maar sy het ’n geheim … sy is bang vir die donker!
Wintertyd is veral 'n tyd wanneer daar fyn beplanning met vee gedoen moet word 07.07.2026 7:50
Erge kouefronte het 'n groot invloed op vee. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor die voorbereiding van vee vir erge wintertoestande.
Bloemfontein co-author and theatre creator Keila van Vuuren speaks on bringing their book to life on stage 06.07.2026 6:17
Bloemfontein co-author and theatre creator Keila van Vuuren speaks on bringing their book to life on stage
Weird Wide Web - China toets "dakreën" 06.07.2026 3:57
Terwyl temperature wêreldwyd aanhou styg, toets China 'n unieke manier om sy stede af te koel, "dakreën".
'n Opvolg vraag oor intimiteit neem 'n interesante draai... 06.07.2026 13:14
Na die vorige gesprek met Madeleen Steenkamp, het 'n luisteraar se vraag ingekom: Die raad is gevolg, hul het gepraat en 'n middeweg gevind... maar hoe nou gemaak as die 1 maat dan nie by die beplanning wil hou nie? Pulane en Madeleen se gesprek neem dan ook 'n dieper draai, waar hul 'n bietjie gesels oor 'fetish', en hoe om dit te hanteer.
Tanja Franzsen gesels oor produksie op die Vrystaatse Kunstefees. 06.07.2026 2:44
Tanja Franzsen gesels oor produksie op die Vrystaatse Kunstefees.
Niël Rademan gesels oor produksies op Vrystaatse Kunstefees 06.07.2026 1:01
Niël Rademan gesels oor produksies op Vrystaatse Kunstefees
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.