Magalies Afrikaanse Podcast

Magalies Potgooi

Society AF ↓ 215 episodes

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py

Author

Magalies Afrikaanse Podcast

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 11, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

[179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo) 20.01.2026

Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen. Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP Hoofstukke: 00:00; Kinderdrome en pad na vandag 08:44; Wat ons vandag doen 16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelse...

[178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme) 13.01.2026

Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup Bernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883 Hoofstukke: 00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie 22:47; In...

[177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep? 07.01.2026

Hoofstukke: 00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits 13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle 17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werks­onderhoude 34:42; Sosiopate & EI 39:38; Is EI daai ekstra “edge”? 48:19; Tobie se skeptisisme

[176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees? 31.12.2025

Evert en Rudolph klets oor die plesier van draf. SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/ 00:00; Natuurlike "drug" 14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats 22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories 26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt 33:36; OG van sport? Cheap-cheap, Rudolph skryf oor draf 40:36; Alleen of sosiaal? 45:57; Sosiaale akwardness 48:34; Opsommin...

[Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot 23.12.2025

Is dit verkeerd om vir kinders to lieg oor Kersvader?

[175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis? 16.12.2025

Ons derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots. Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify Nog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify 00:00; Inleiding 11:28; Die Debat 40:26; Gevolgtrekkings

[174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald) 09.12.2025

Dewald kom kuier saam en gesels oor: Kommentaar op ons Simulasie episode Geld vs Geluk Kinders wat nie meer boomklim nie Sosiale media verbod in Australië Vryheid en libertarianisme Ervarings en idees as onderwyser in VSA Jonathan Haidt se boeke Meer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1 00:00; Simulasie model en Gurus 08:26; Geld vs Geluk 24:39;...

[173] Hensopper België (met Aimee) 02.12.2025

Ons praat met Aimee wat in België bly. Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZ Hier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM 00:00; Inleiding, tale, vervoer 09:03; Pad tot in België 14:47; Antwerp en diamante 17:22; Kultuur verskille 21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas 29:40; Geloof 33:03; Kinders 35:0...

[172] Boltzmann brein en ander idees 25.11.2025

00:00; Boltzmann Brein 18:15; Evert plant 'n virus in jou kop 23:45; Hoe lank moet ons kwaad bly? 32:02; Geskiedkundige brein vergelykings 43:45; As diere kon praat 46:27; Tegnologie se impak op die brein 57:10; Kwantum Brein

[171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots) 18.11.2025

Ons praat oor Love, Death & Robots se episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix. Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2 00:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite 06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is 10:58; Jibaro slaan ons asem weg, Animasie is amazing 19:41; Agtergrond oor storie, Toksiese verhoudings 24: 41; Hele storiel...

[170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese 11.11.2025

00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika 07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese 15:36; God as ’n programeerder 25:49; Is die heelal ’n rekenaar? 36:51; Nozick se “experience machine” 42:24; Is gesimuleerde wesens eg? 52:03; Gate in die argument Nick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA

[169] Wat is 'n vrou / ou ? 04.11.2025

Ons praat oor geslag en die biologie daarvan. 00:00:00; Geslag vs Gender 00:10:37; XX, XY en gamete 00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante? 00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses 00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide 00:48:42; Sport 01:04:40; Plante en Ginomorfisme Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT

[168] Boekklub: Hugo Swanepoel se Shadows of Villisca 28.10.2025

Hugo Swanepoel vertel ons van sy boek wat hy geskryf het asook die geskiedkundige agtergrond. https://shadowsofvillisca.com/ 00:00; Waar dit begin het 13:45; Groot teleurstelling en plan B 23:50; Meer oor Villisca 29:08; AI en ander hulp 34:36; Karakters, invloed van videospeletjies, Easter eggs 45:22; Hoe aksietonele gekryf is 50:13; Publiseringsproses

[167] Gaza tot Geslagsrolle: Bill Burr se preekstoel 21.10.2025

00:00; Comic Scene 11:25; Riyadh fees in Saudi-Arabië 20:54; Politiek 41:54; Verhoudings en emosies

[166] Pop! Oldboy en ander wraak flieks 14.10.2025

00:00; Oldboy 28:23; Oldboy Spoiler Warning en einde 33:26; Ander wraak flieks en IMDB top 50 41:37; Law Abiding Citizen 44:32; Dogville 50:42; Hoekom raak ons wraak simpatiek IMDB Top 50: https://www.imdb.com/list/ls008647612/

[165] Paar dinge oor Geheue 07.10.2025

Ander Biologie episodes: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT 00:00; Swamme en definisie 11:34; Hippokampus, Manlik vs Vroulik 16:35; Stoorplek, plastisiteit, geheues wat verander 25:45; Konteks is belangrik, Muscle Memory 28:14; Vergelyk met immuunstelsel 35:33; Slyme en mense se "extended mind" 41:05; Groot veranderinge 45:02; Borges se Funes the Memorious 48:05; Ga...

[164] Klets: Sêgoed 30.09.2025

00:00; Suurdruiwe 08:08; Mandela & Idi Amin 12:42; Sam Harris 16:09; Trump en Steve Jobs 20:39; Sêgoed sukses en funksie 25: 54; Dom goed wat deur slim mense gesê 29:15; Einstein 36:56; Churchill 38:20; Toekomsvoorspellings van lank terug Link na ander klets episodes: https://open.spotify.com/playlist/4CFwm27dFvfT5nygdoOOZo

[163] Boekklub: Die Onsterflike Gees 23.09.2025

Neurosirurg Michael Egnor se boek The Immortal Mind word bespreek. https://www.amazon.com.au/Immortal-Mind-Neurosurgeons-Case-Existence-ebook/dp/B0DJNXV1BG Michael in debat: https://www.youtube.com/watch?v=Alz3SD_G-KI Al ons geloof verwante gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu Hoofstukke: 00:00; Dualisme, Breinsplit eksperimente, narkose 10:05; Geen brein (omtrent),...

[162] Politiese Stelsels: RSA vs VSA vs Australië 16.09.2025

Wat is die verskil tussen die parlement en die kabinet? Wat is ’n senator in Amerika? Hoekom is Trump se uitvoerende bevele so kontroversieel? Wat is "midterm elections"? Wat is die verskil tussen provinsies en state? Wat is gerrymandering? Magalies Politieke episodes: https://open.spotify.com/playlist/5UhrBFSHzGrS9MP1dZwK89 00:00; Hoofstede 09:30; Twee-kamer parlement en "midterm" 14:10; State 21...

[161] Boekklub: Exhalation 09.09.2025

Met 'n kort storie leer Ted Chiang ons 'n paar goue lesse! 00:00; Meer oor Ted se werk 04:23; Hoë beskrywing 14:58; Spoiler en meer detail 31:29; Ontleding Ons nuwe lys van playlists vir ons temas: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py/playlists

[160] KletsBotBoks: Moet ons Mars toe gaan? 02.09.2025

Is dit die regte ding om hulbronne te spandeer om Mars toe te gaan, of moet ons eerder die geld spandeer op die aarde se welstand? Mindscape gesprek oor Mars: https://open.spotify.com/episode/5T8a8337HNXr8sNZFapCcP?si=hmB5OMKnRIeaOuD4v6waqg 00:00:00; Bekendstelling van nuwe reeks 00:11:03; Begin van boksery 00:21:07; Biosphere 2, 1-way-trip, Lewensvatbaarheid 00:34:28; As goed breek, Eers Maan toe...

[Bonus] Space nuus #4 28.08.2025

Wat het gebeur met ruimte tegnologie sedert Maart? Waar staan SpaceX, RocketLab, Blue Origin en NASA? 00:00; SpaceX 19:52; RocketLab 23:40; Blue Origin 26:21; NASA bevondsing probleme

[159] Klets: Slowenië reis met Henrieke 26.08.2025

Francois praat met Evert & Henrieke oor hulle Sloweense vakansie. 00:00:00; Hoekom Slovenië, vlugte 00:07:57; Kranjska Gora, Watervalle & Bled 00:18:44; Radovljica, Perdvleis? 00:26:48; Tesla jaag, charge en paaie 00:32:16; Postojna Grot met waterdrake, Vintgar Gorge 00:40:18; Kostes, bootrit, Lipizzaner perde 00:49:41; Kasteel, Portoroz, Citroën saamtrek 00:57:19; Mense en taal

[158] Menslike Inligtingsoordragtempo 19.08.2025

Hoe vinnig kan ’n mens data inneem en weer terugstuur? Wat van ’n voël? Is daar vorme van taal wat beter is, soos fluit? Is sekere fonts beter vir lees? En nog baie meer. Voël wat image file stoor: https://www.youtube.com/watch?v=hCQCP-5g5bo Silbo: https://www.youtube.com/watch?v=TfGwFM9-wFk 00:00:00; Stoor data in ’n voël 00:17:13; Menslike inligtingsoordragtempo 00:28:09; Fluittaal (Silbo) &...

[157] Klets: Sporthelde se freaky fisiologie 12.08.2025

00:00; Inleiding 05:25; Michael Phelps 11:55; Rugby 19:28; Tadej Pogačar (Tour de France) 24:53; Krieket, F1, Pyltjies en Tafeltennis 33:06; Eliud Kipchoge (Maraton) 44:36; Usain Bolt 49:43; Geld

Listen to the Magalies Potgooi podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.